Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers

Donald Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers: Advertensies in meer as 20 Amerikaanse stede bied $2500 per maand aan vir opstokers om hierdie week by die presidensiële inhuldiging te gaan amok maak.

Demand Protest, ‘n San Francisco maatskappy wat homself as die “grootste private voetsoolvlaksteunorganisasie in die Verenigde State van Amerika,” voorhou, het identiese advertensies op 12 Januarie in verskeie stede op Backpage.com geplaas om betogers te werf.

“Kry betaling om te gaan veg teen Trump!” lui die advertensie.

“Ons betaal mense wat reeds polities gemotiveer is om te veg vir die dinge waarin hulle glo. Jy gaan in elk geval tot aksie oor, waarom nie dit doen met ons nie!” Die advertensie lui voorts: “Ons is tans op soek na agente om te help om ‘n sterk boodskap van protes aan die opkomende inhuldiging te stuur.”

Die werk bied ‘n maandelikse fooi van $2500 plus “ons standaard per gebeurtenis betaling van $50/uur, so lank as wat jy deelneem aan ten minste 6 gebeure in ‘n jaar,” sowel as gesondheids-, oog- en tandheelkundige versekering vir voltydse agente.

7 thoughts on “Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers”

  1. Ek ruik ‘n vet rot met die naam van Soro’s agter hierdie sogenaamde “maatskappy” en ander wat soos hulle optree. Hier is my raad vir Trump, sodra jy ingehuldig is slaan al hierdie donners, insluitend al daai Unholywood wannabees met belasting ondersoeke deur die IRS. Maak seker hulle maak die mense se lewens, ‘n lewende hel. As die betogers begin brand en afbreek , hou op om hulle te paai en te hanteer met wol handskoene, Bring die lewendige ammunisie uit. Jy sal net so 5 of 10 van die gemors skiet dan is hulle hele protes aksies verby….

  2. In SA word oproer op ‘n soortgelyke metode gedoen ; ‘n geel/blou/rooi t-hemp , ‘n porsie KFC of ‘n ruim kospakkie , gratis staatshospitalisasie ,gratis vervoer voor en na opstand en dan ‘n lewenslange pensioentjie al was hy nooit ‘n belastingbetaler in die land nie en as hy besonder ywerig was, ‘n pos of aandeel in die besigheid van sy keuse …Daar is ook geen tekort aan blanke aktiviste wat dit sommer uit oningeligtheid gratis sal aanhelp om hulle (((solidariteit))) te toon nie

Maak 'n opvolg-bydrae