Leon Lemmer: ‘n Swart Amerikaner oor swart Afrika

Keith B Richburg (gebore in 1958) het ‘n boek oor swart Afrika geskryf: Out of America: A black man confronts Africa (New York: Basic Books, 1997, 272p; Amazon Kindle $9.44). In een van die kommentare staan: “What sets the book apart is Richburg’s bitter repudiation of Afrocentrism” (Kindle 23). Wat hy teen mekaar opweeg, is

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Swart Amerikaner oor swart Afrika

Sydney Gregan: Kommunisme in ‘n nuwe gedaante — die DA as ‘n sosiaal-demokratiese party

Sedert die val van die Berlynse Muur het links-liberales behoorlik geskarrel om ‘n nuwe skuilplek te vind; ‘n nuwe god om te aanbid. Liberales was nog altyd op hulle eie hopeloos te lig in die broek om die mas op te kom, hulle moes altyd gaan inkruip by ‘n “kragdadiger” organisasie. kommunisme was vir dekades

Lees verder: Sydney Gregan: Kommunisme in ‘n nuwe gedaante — die DA as ‘n sosiaal-demokratiese party

Leon Lemmer: Die kolonisering van Algerië en Suid-Afrika — ‘n vergelyking

Daar was ‘n tyd toe Afrikaners in talle lande in Suider-Afrika ‘n beskawende bydrae gelewer het. In Kenia, op die hoogland, het joiners in 1908 ‘n Afrikaanse gemeenskap begin, wat mettertyd voortreflik uitgebou is. Mau Mau-terrorisme, oftewel politieke “bevryding”, het teen 1963 ‘n einde hieraan gebring. ‘n Afrikanergemeenskap het ná die Anglo-Boereoorlog ook in Angola

Lees verder: Leon Lemmer: Die kolonisering van Algerië en Suid-Afrika — ‘n vergelyking

Suidpunt: Wat broei daar in die ou NP-skoolhandboeke?

Die Afrikaner het in die 1970’s in ‘n groot penarie beland: aan die een kant moes hy getrou Christelik-Nasionaal en in sy volksaard bly (dit is van hom verwag), aan die ander kant het mens die toenemende verstedeliking en globalisering en ekonomiese en filosofiese stelsels daarbuite gevind wat met sy eie lewensuitkyk verskil. Die 1968-protesjaar

Lees verder: Suidpunt: Wat broei daar in die ou NP-skoolhandboeke?

Leon Lemmer: Swart Afrika as vertreksaal vir emigrante

Ek het al by verskeie geleenthede oor die massa-intog van inkommers in die Europese vasteland (bv Praag 3.02.2018) en Brittanje (bv Praag 15.05.2016) geskryf. In 2015 het hierdie verskynsel ‘n hoogtepunt bereik toe 1.256 miljoen migrante Europa binnegesypel het – 200 000 hiervan uit Afrika (Stephen Smith, bron hier onder, Kindle 405, 2992). Die meeste

Lees verder: Leon Lemmer: Swart Afrika as vertreksaal vir emigrante

Thys Human: Die rugby-euforie

Volgens ‘n berig op Naspes se Netnuus loop Steve Hofmeyr glo deur oor ‘n twiet wat hy geplaas het. Die Twiet: Kom ek vertaal: Laat die Siya inspuiting jou verlam sodat jy nie sal terugbaklei as ons jou grond onder jou gat kom uitgryp omdat jy blank is nie.? ‘Kom ons doen soos Siya sê

Lees verder: Thys Human: Die rugby-euforie

Brief: Die rugbytoffie

Ek is nie gewild vandag nie want ek trap almal soos in 1995 uit wat die onderbroekvlagbokke toejuig. Ons het toe ons vryheid vir die ANC en De Klerk se rugbytoffie verruil. Die deursnee-Afrikaner suig steeds aan die toffie veral ná die Bokke se oorwinning. Maar Maandag is ons steeds tweedeklas burgers met beurtkrag, korrupsie,

Lees verder: Brief: Die rugbytoffie

Leon Lemmer: Die duiwels in polities byderwetse demokrasie

Ons moet dikwels aanhoor dat Suid-Afrika sedert 1994 ‘n beter plek is omdat dit nou ‘n demokrasie is. Wat daarmee gesê word, is dat die swart ANC-regering beter is (bv in groter mate moreel regverdigbaar) as wat die vorige regering deur blankes was; dus dat die huidige regering uitmunt is geregtigheid (eerder as doeltreffendheid). By

Lees verder: Leon Lemmer: Die duiwels in polities byderwetse demokrasie

Kan die Springbokke die wêreldbeker wen?

Met Engeland wat die All Blacks oortuigend met 19-7 in Jokohama verslaan het, is alle oë nou gerig op môre se wedstryd tussen Wallis en die Springbokke. Wallis was eintlik gelukkig om teen die Franse te wen en hoewel die Britse sportskrywers so te sê klaar Suid-Afrika afgeskryf het, is die kanse goed dat hulle

Lees verder: Kan die Springbokke die wêreldbeker wen?

Leon Lemmer: Rina Venter oor die oorgang na swart meerderheidsregering

Rina Venter (gebore in 1938) was die minister van gesondheid (1989-1994) in FW de Klerk se kabinet. Sy het in 1963 met ‘n geneesheer getrou en in 1973 ‘n doktorsgraad in maatskaplike werk verwerf. In die vroeë jare negentig was sy moontlik die eerste en (feitlik) enigste politikus van die Nasionale Party (NP) wat alarm

Lees verder: Leon Lemmer: Rina Venter oor die oorgang na swart meerderheidsregering