Die voormalige aanbieder van die TV-program 50/50, asook aanbieder van ‘n klassieke musiekprogram op Pretoria FM, Johann Botha, is gisteraand tydens ‘n rooftog in die Johannesburgse middestad doodgeskiet. Botha het in ‘n kroeg in die Maboneng-buurt gekuier toe daar ‘n rooftog plaasgevind het. Die kroegeienaar self is insgelyks tydens die rooftog doodgeskiet. Die direkteur van
Lees verder: TV-aanbieder Johann Botha gisteraand doodgeskiet in Johannesburgse middestad
