Nog ‘n voedselkrisis dreig in Oos-Afrika

ImageDie horing van Afrika, wat bekend is vir sy droogtes, oorloë en gereelde hongersnode, staan nou voor nog 'n groot krisis. Volgens die Wêreldvoedselprogram word 15 miljoen mense deur 'n nabye ramp bedreig indien Westerse skenkers nie dadelik fondse verskaf nie.

Lees verder: Nog ‘n voedselkrisis dreig in Oos-Afrika

AU vra uitstel vir klag teen Soedanese president

ImageDie Afrika-unie sal die Veiligheidsraad vra om enige optrede vir 'n jaar uit te stel na aanleiding van die lasbrief vir die inhegtenisname van president omar al-Bashir van Soedan

Lees verder: AU vra uitstel vir klag teen Soedanese president