‘n Geopolitieke skuif van die Weste na die Ooste is duidelik nadat Saoedie-Arabië se ru-olieuitvoere na China gestyg het en in dieselfde tydperk na die VSA gedaal het. Dié daling is te wyte aan verminderde energieaanvraag in Amerika, asook ‘n groter Amerikaanse afhanklikheid van ru-olie ingevoer uit Afrika en Kanada. Riyad het China se groeiende
Dan Roodt vanmiddag 3.30 op SABC 2 se ‘Point Blank’
Dr. Dan Roodt, skrywer en uitgewer van praag.co.za, sal vanmiddag om 3.30 op die SABC 2 se TV-program “Point Blank” verskyn. Die onderwerp is “Rassisme in Suid-Afrika”. Die program word direk uitgesaai en duur ‘n halfuur. купить гидробакФильчаков
Lees verder: Dan Roodt vanmiddag 3.30 op SABC 2 se ‘Point Blank’
Cheetahs soek nog die hoër rat
Na die Cheetahs die Haaie in Durban op droë grond uitgesleep het, wil-wil ‘n mens begin glo die hartlandspan begin na sy potensiaal speel. Op papier het die Cheetahs immers sy beste span in jare. ‘n Paar sake krap egter steeds na twee wedstryde. Teen die Bulls het die Cheetahs min, veral takties, geskop, maar
Afrikanerpaddas kook gaar
Dit lyk my die Afrikaners sit en wag soos die padda in die bak water wat al warmer gemaak word. Uiteindelik as die Zimbabwe-fase finaal in SA realiseer, is die “padda” waarskynlik half of heeltemal gaar en kan “dit” (die Afrikaners) nie meer uit die bak water spring nie (hulself teen die toestand verskans nie).
VF+ se dilemma
Die Vryheidsfront Plus is die enigste gekrediteerde party van die Afrikaner maar is vernuftig ontman met n groot glimlag en een vriendelike “versoenende” gebaar – en die slagoffer Dr. Pieter Mulder – ‘n man wat reeds voor 94 met die ANC vir Afrikaner selfbeskikking onderhandel het. Sy stem is netjies stil gemaak deur die ANC
Oog op die bal
Met bykans 100 dae oor voor die groot Fifa-toernooi in Suid-Afrika afskop, word nog meer kaartjies aan Suid-Afrikaners beskikbaar gestel, en boonop teen verlaagde pryse. Dit haal die media oorsee, soos ook berigte oor die wreedheid van plaasaanvalle, pres. Jacob Zuma se poligamie en buite-egtelike kinders, Julius Malema se nasionaliseringspraatjies, en misdaad in die algemeen.
Mosambiekers val gesondheidswerkers aan oor cholera
Sowat sewe mense het Donderdag gedurende ’n betoging gesterf nadat gerugte die ronde gedoen het oor gesondheidswerkers wat glo cholera versprei, het ‘n Mosambiekse radiostasie berig. ‘n Gemeenskapsleier was onder dié wat gesterf het nadat mense in Gurue in sentraal-Mosambiek met spiese en ander skerp voorwerpe betoog het. Francisco Itai Meque, die provinsiale goewerneur van
Lees verder: Mosambiekers val gesondheidswerkers aan oor cholera
Herrie se kerrie: Polisiehond
Deesdae, so lyk dit vir Herrie, is die term “polisiehond” ook nie meer heeltemal wat dit was nie. Langenhoven het in ‘n hekelgediggie al geskryf oor die polisiehond wat die inbreker agtergenagesit het, en in sy gedagtes sien Herrie ‘n Duitse Herdershond, of te wel, ‘n wolfhond, flink op die spoor. Net nie “Alsatian” soos
VF+ plak voor Tshwaneburgemeester se deur
Die burgemeester van die Tshwane-metroraad, Dr Gwen Ramokgopa, kan op 20 Februarie ‘n plakkerstent voor haar ampswoning in Pretoria te wagte wees. Mnr Philip van Staden, die VF Plus se verteenwoordiger in die Wes-Moot, gaan voor die ampswoning plak in ‘n poging om die burgermeester te oorreed om petisie dokumente in ontvangs te neem. Die
Jode is ‘baas van die plaas’
Elkeen van ons het ‘n begeerte om ‘n stuk grond te besit en daarop te boer. Om die baas van jou eie plaas te wees en ‘n bestaan te maak deur boerdery is die strewe van die meeste Afrikaners. Dit is ons definisie van vryheid. Ons wil in vrede gelaat word om te kan boer.
