{jathumbnail off} Met die hernude belangstelling in die konsep van selfbeskikking wat uiteindelik op ‘n volkstaat sal uitloop, het ek kaarte gaan haal by Statistiek Suid-Afrika se webwerf. Hierdie kaarte toon aan welke bevolkingsgroep die meerderheid in ‘n bepaalde provinsie of metrogebied is. Die data is aangepas vir die 2009 huishoudelike opnames. Vir die doeleindes
FW de Klerk wil Afrikaans red
{jathumbnail off} белье для девочек 14 лет купитьЛобановский
Neus in ander se sake
Met ‘n reuse internasionale hulpaksie op die rampgeteisterde Haïti gefokus, het die VSA opnuut in sekere kringe onder skoot gekom as synde ‘n imperialistiese land wat sy neus ongevraag in ander lande se sake steek. Dié keer het verskeie regeringsleiers tot die VSA se verdediging ingetree en daarop gewys dat die hulpaksies sonder die VSA
Plaasmoorde
Terwyl die regering gewoonlik dawerend swyg oor plaasmoorde en ministers, en selfs die adjunk-president woordkeuses gebruik wat daarop neerkom hulle meen boere is self vir die plaasaanvalle verantwoordelik weens ‘n herhaalde stroom berigte dat boere hul werkers swak behandel en selfs mishandel, is die TLU SA beswaard omdat een van sy streekvoorsitters ‘n naweek lank
CDA doen beroep op Mulder
“Dit is nou hoog tyd dat die adjunk-minister van landbou, dr. Pieter Mulder, genoeg invloed in die regering het om die regering so ver te kry om plaasaanvalle en veral plaasmoorde deurlopend so onomwonde te veroordeel dat potenisieële plaasmoordenaars die boodskap helder en duidelik kry dat dié praktyk nie die regering se stilswyende goedkeuring wegdra
Integrasie in Nederland: Sukses of nie
Die antwoord op hierdie vraag, so wil dit voorkom, hang af van wie dit beantwoord. Beide diegene wat meen dit gaan goed of sleg met die integrasie gebruik syfers om hul menings te staaf. Hoe uiteenlopend die menings kan wees, blyk uit die jongste internetuitgawe van Trouw, ‘n Nederlandse gedrukte dagblad. Op dieselfde webbladsye verskyn
Tyd om anders te dink
Die huidige debat oor leierskap toon ons was te lank onder die Britse hiel. In die verlede was politieke- en kultuurorganisasies van groot nut vir die volksaak. Hulle het ontstaan binne die Unie van Suid-Afrika en binne die Britse bestel. Al hierdie organisasies het saamgewerk en groot oorwinnings is behaal. Ongelukkig het heelwat van hierdie
Federer haal kwarteindrondte van Australiese Ope
Roger Federer het die Australiërs se hoop verydel deur Lleyton Hewitt in skoon stelle uit te skakel om die kwarteindronde van die Australiese Ope te haal. Die Switserse tennisspeler kom nou teen Nikolay Davydenko te staan, terwyl Novak Djokovic teen Jo-Wilfried Tsonga speel in ’n herhaling van die eindstryd in 2008. Federer, die topgekeurde, was
Lees verder: Federer haal kwarteindrondte van Australiese Ope
Ventersdorp geraak deur diensleweringsgeweld
Minister Sicelo Shicka het inwoners van die Tshinglokasie Maandag ontmoet na grootskaalse protes en geweld oor swak dienslewering gedurende die pas afgelope naweek plaasgevind het, het die ANC van Noordwes bevestig. Die vergadering is in die stadion van Tshing gehou nadat ontevrede inwoners die strate in die omgewing van Ventersdorp die naweek ingevaar het. Ontmoetings
Vliegramp deur ‘slegte weer’ veroorsaak
Ethiopian Airlines sê in ‘n mediaverklaring die rampvlug ET 409 onderweg na Addis Abeba het om 02:35 van Beiroet se internasionale lughawe vertrek. Die vliegtuig het kort daarna kontak met Libanese lugverkeersbeheerders verloor en in slegte weertoestande sowat 3,5 km van die kusdorpie Na’ameh neergestort. Ethiopian Airlines het gesê daar was agt Ethiopiese bemanningslede en
