Honderde Ethiopiese troepe het die week uit ’n dorp in die sentrale deel van Somalië onttrek. Dit is minstens die tweede gebied waaruit hulle in onlangse weke beweeg het. ’n Offisier het aangekondig dat die soldate uit El-Ali in die Hiran-streek onttrek het waar hulle diens gedoen het as deel van die Afrika-uniesending, nadat hul
Lees verder: Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek
