Suidpunt: Hou subkulture enige gevaar vir die Afrikanerkultuur in?

Sondagaand, 7 April 2019, op Kwêla, kykNET, is ‘n onderhoud met ‘n paar manne in dierepakkies gevoer . Hulle is Furries, ‘n handjievol van vele wêreldwyd. Hulle voer aan hul kry soms negatiewe kritiek op sosiale media, terwyl hulle maar net hulself is.  In hierdie artikel vra ek myself af waarom subkulture in die eerste

Lees verder: Suidpunt: Hou subkulture enige gevaar vir die Afrikanerkultuur in?

Dan Roodt: En sê nou ons ignoreer die ANC-verdrukker?

Feitlik alle nuus in Suid-Afrika is ANC-nuus. Die regerende terroristebeweging (ek dink die woord “party” is ietwat onvanpas) het soveel beheer oor die hoofstroommedia in ons land dat sy mediaverklarings feitlik klakkeloos as “die waarheid” (prawda!) gepubliseer word. Gister het Nathi Mtetwa die ou dodesel by Pretoria-sentaal besoek om daar hul opgehangde “kameraad”, Solomon Mahlangu,

Lees verder: Dan Roodt: En sê nou ons ignoreer die ANC-verdrukker?

Brief: Afrikaans: Om ‘n ystervark te streel

In twee briewe redeneer Johannes Comestor dat Afrikaans nie na behore deur Afrikaansinstansies bevorder word nie. Die Europese wortels van Afrikaans word verswyg, die klem val op meertaligheid pleks van Afrikaans en taalsuiwerheid word skromelik verwaarloos. Op 17 Maart het ek die volgende teks na LitNet gestuur. Dit is op 19 Maart gepubliseer. Afrikaans: Drie

Lees verder: Brief: Afrikaans: Om ‘n ystervark te streel

Twintig miljoen Nigeriese immigrante op pad na Suid-Afrika

President Cyril Ramaphosa het so pas aangekondig dat 20 miljoen Nigeriese immigrante binne die volgende vyf jaar in Suid-Afrika ontvang sal word. Kanada en ander Statebondslande gaan tot hul reis- en hervestigingskostes bydra. Die Suid-Afrikaanse president, asook mnr. Justin Trudeau van Kanada en die Nigeriese staatshoof, Muhammadu Buhari, het onlangs ‘n geheime spitsberaad gehou waartydens

Lees verder: Twintig miljoen Nigeriese immigrante op pad na Suid-Afrika

Dan Roodt: Wet van Transvaal, daarom is ons arm

Dis geen wonder ons is so arm nie! Diegene wat ons geld maandeliks vat met buitensporige pryse en fooie: Selfoondienste. Internetdienste. Elektrisiteit vanaf “Shittypowa” (City Power as jy in Johannesburg bly) of Eksdom, nou weer met 10% verhoog! Eiendomsbelasting (jou R2m-huis waardeer die ANC-munisipaliteit teen R4m). BTW (onlangs verhoog na 15%). Brandstof (word volgende week

Lees verder: Dan Roodt: Wet van Transvaal, daarom is ons arm

Leon Lemmer: Gaan Amerika uitmekaarval?

Die Verenigde State van Amerika is ‘n federasie wat uit 50 state bestaan, insluitende Alaska en Hawaii wat geografies van die ander state geskei is. Die bykans 330 miljoen inwoners is minder as 5% van die wêreldbevolking, maar hulle beskik oor sowat ‘n derde van die wêreld se rykdom. Ná die Tweede Wêreldoorlog het Amerika

Lees verder: Leon Lemmer: Gaan Amerika uitmekaarval?

NG Kerk-dominee verwerp Calvinisme, omhels ‘diversiteit’ (Islam en Judaïsme)

‘n NG-predikant van die Groote Kerk in Kaapstad, ds. Riaan de Villiers, het ‘n herrie ontketen omdat hy na afloop van ‘n kerswaak vir die vermoorde Moslems van Christchurch gesê het dat die Calvinistiese uitverkiesingsleer verwerp moet word. Alle gelowe moet omhels word en dit sou selfs “rassisties” wees om te glo dat alleenlik Protestantse

Lees verder: NG Kerk-dominee verwerp Calvinisme, omhels ‘diversiteit’ (Islam en Judaïsme)

Leon Lemmer: Denis Worrall: Verligtheid baar die nuwe Suid-Afrika

Deesdae mag daar eintlik nie oor ras gepraat word nie. Ons is glo almal net mense. Daar is dus net een ras, die menseras. Almal word as gelyk en wesenlik eenders beskou. Almal is dus bekwaam genoeg om almal se lot te bepaal; vandaar demokrasie. Die meerderheid moet die oppergesag uitoefen anders word ‘n misdaad

Lees verder: Leon Lemmer: Denis Worrall: Verligtheid baar die nuwe Suid-Afrika

Nederlandse verkiesings: ‘Die vermetelheid en domheid van mag is gestraf’

Die behoudende Nederlandse party Forum vir Demokrasie (FvD) is nou die sterkste party wat uit die verkiesings vir die Nederlandse provinsiale raad kom. Met twaalf setels het die VVD soveel ontvang as die liberale VVD-party van premier Mark Rutte. Baudet het gesê dat hy nie ‘n paar transaksies in ‘n agterkamertjie met Rutte sal sluit

Lees verder: Nederlandse verkiesings: ‘Die vermetelheid en domheid van mag is gestraf’

Leon Lemmer: Adam Habib: ‘n Gladdejantjie oor die studente-onrus

Sedert 2015 is daar studente-onrus in Suid-Afrika. Dit is deel van die onverkwiklike, gewelddadige werklikheid wat as die nuwe Suid-Afrika bekend staan. Die studente-onrus het in Maart 2015 begin met die RhodesMustFall-beweging [RMF]. Max du Preez het die eis vir die verwydering van Cecil John Rhodes se standbeeld op die kampus van die Universiteit Kaapstad

Lees verder: Leon Lemmer: Adam Habib: ‘n Gladdejantjie oor die studente-onrus