Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg

Dokumente is Donderdag gelek wat onthul dat die Franse presidensiële kandidaat Emmanuel Macron moontlik geld in die buiteland wegsteek. Macron het ‘n bedryfsooreenkoms aangegaan vir ‘n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy (LLC) in die Karibiese eiland Nevis en die maatskappy kon dalk ‘n sakeverhouding gehad het met ‘n bank wat vroeër betrokke was by belastingontduiking in die Kaaimanseilande,

Lees verder: Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg

Trump se skoonseun steek bande met Soros weg

Jared Kushner, president Trump se skoonseun en senior adviseur, het die eienaarskap van ‘n eiendomsbelang wat verband hou met George Soros, volgens die Wall Street Journal nie bekend gemaak nie. In sy openbaarmakingsvorm wat vroeër vanjaar geliasseer is, het Kushner Cadre nie as een van sy honderde bates geïdentifiseer nie. Die koerant het sy Cadre-belang

Lees verder: Trump se skoonseun steek bande met Soros weg

Marxiste se warm lug oor Marikana baar leë huise

Voltooide HOP-huise in Marikana wat deel was van die Noordwes Departement van Plaaslike Regering en Menslike Nedersettings se vlagskip behuisingsprojekte staan nou al vir meer as ‘n jaar en stof vergader. Die polisieslagting van mynstakers by Marikana is vir weke lank deur Marxiste vir propagandadoeleindes gemelk, maar kennelik het die myne genoeg vergoeding uitbetaal aan

Lees verder: Marxiste se warm lug oor Marikana baar leë huise

Wrede slagting van beeste skok eienaars

Nog niemand is in hegtenis geneem nie in verband met die wrede slagting van nege Bonsmara-beeste op ‘n plaas in die Potchefstroom-distrik in Noordwes. Veiligheidskoördineerder van die plaaslike brandvereniging se Groep Ses, Sarel van der Wat, sê die eienaars, Marius en Ben Fouché, van ‘n plaas in dié distrik by die R500 op die grens

Lees verder: Wrede slagting van beeste skok eienaars

Coligny-moord: Borgaansoek vandag voortgesit

Die borgtogaansoek van twee wit mans van Coligny in Noordwes wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n 16-jarige swart seun doodgemaak het, word vandag voortgesit. Die aansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte het na ‘n dringende aansoek in die Noordwes Hooggeregshof Dinsdag begin. Die twee mans word daarvan beskuldig dat hulle vir Mahlomoloa Mosweu

Lees verder: Coligny-moord: Borgaansoek vandag voortgesit

Swart sepie saai episode uit waarin 2 wittes swarte lewend begrawe

‘n Swart sepie op SABC3 het die afgelope week ‘n episode uitgesaai waarin twee wit mans, albei Afrikaners, ‘n swarte aanval en lewendig begrawe. Thandi Smith, hoof van Media Monitoring Africa se mediabeleidprogramme het aan 702 gesê, dit is heeltemal gepas om dié geweld op TV uit te saai want dit is die begin van

Lees verder: Swart sepie saai episode uit waarin 2 wittes swarte lewend begrawe

Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Die grootste lewende Afrikaanse romanskrywer, Karel Schoeman, is vandag in ‘n Bloemfonteinse hospitaal dood, vermoedelik nadat hy opgehou eet het in ‘n daad van selfgenadedood. In ‘n kriptiese brief (sien hier onder) wat bloot as ‘n “verklaring” getitel is, verwys Schoeman na ‘n poging om sy eie lewe te “beëindig” wat op die ouderdom van

Lees verder: Karel Schoeman (77) sterf, laat kriptiese selfmoordbrief na

Anti-rassistiese Groene word Stockholm-terroris se vyfde slagoffer

Die 66-jarige Sweedse onderwyseres van die omgewingsparty wat “Ons hou van verskille” op Facebook “gehou-van” het – ‘n slagspreuk wat deur multikulturele ondersteuners gebruik word – en ook ‘n foto opgelaai om diegene wat grensbeheer wil hê belaglik te maak net een dag voor die terreuraanval in Stockholm, het die terroriste se vyfde slagoffer geword.

Lees verder: Anti-rassistiese Groene word Stockholm-terroris se vyfde slagoffer

Minister Gigaba se adviseur wil ‘wapens teen blankes opneem’

Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dalk dieselfde roete as dié van Venezuela en Zimbabwe loop, as die nuwe adviseur van die minister van finansies sy wil laat geskied. ‘n “Ekonomiese adviseur” van die onlangs aangestelde Suid-Afrikaanse minister van finansies, Malusi Gigaba, het gevra om “wapens op te neem” teen wit boere as hulle nie hul eiendom

Lees verder: Minister Gigaba se adviseur wil ‘wapens teen blankes opneem’

Birmingham se gevaarlike uitvoerproduk: Jihad

Die stad Birmingham in die westelike Middeland van Engeland, is die tweede mees bevolkte stad in die Verenigde Koninkryk en die agtste grootste in Europa, maar huisves ook Brittanje se gevaarlikste uitvoerproduk. Die voormalige sentrum van die Industriële Revolusie, spog met ‘n groot en groeiende Moslem-bevolking. Vyf van Birmingham se kiesafdelings het die hoogste vlakke

Lees verder: Birmingham se gevaarlike uitvoerproduk: Jihad