Dieselfde amptenare in Washington wat die oorlog in Irak aangeblaas het, is nou verantwoordelik vir anti-Russiese histerie. Die vernaamste skuldiges herhaal eise dat Rusland die Demokratiese Party se kommunikasie onderskep het: James Clapper, die direkteur van nasionale intelligensie, sowel as senatore Lindsey Graham en John McCain. Clapper was instrumenteel in die fasilitering van die bedrieglike
Lees verder: Anti-Russiese histerie het dieselfde bron as Irak se WMV
