Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’

Nog ‘n koshuis op die kampus, JBM Hertzog, is in Februarie gesluit en studente is van alternatiewe akkomodasie voorsien ten einde hulle in heropvoedings- en breinspoelingsprogramme te plaas. Die studentedekaan van die universiteit, Rudi Buys, ‘n radikale NG-predikant wat van Stellenbosch afkomstig is, het die rektor Jonathan Jansen met Jesus Christus vergelyk en gesê dat

Lees verder: Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’

Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO

Vanaf vandaag tot donderdag stemmen Venetië en de Venetianen over de onafhankelijkheid van Italië. Tegelijkertijd wordt daarmee beslist over het lidmaatschap van de EU en de NAVO. “Onafhankelijkheid of de dood”, dat is het motto van de initiatiefnemers van het referendum. Naar het voorbeeld van Kosovo eisen de Catalanen, Schotten, Basken en de Venetianen hun

Lees verder: Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO

Bodem boek II, 9: Die uittog

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 8. Die Suid-Afrikaanse Verkenningsvoertuig Merk IV het met onderskeiding in Noord-Afrika gedien waar dit hoofsaaklik deur Suid-Afrikaanse plaasseuns aangewend is, en hierdie willewragtags het geweet hoe om die meeste uit die eienaardige regop kar te haal.  Geen duin was te hoog

Lees verder: Bodem boek II, 9: Die uittog

Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter

‘n Forensiese verslag het bevind dat die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, aanspreeklik is vir haar rol in die aankoop van die kommissie se nuwe hoofkwartier. Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer vroeër ‘n verslag vrygestel wat toon dat Tlakula ‘n “uiters onreëlmatig” rol in die verkryging van die Riverside Office Park

Lees verder: Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter

Skole in Gauteng, Wes-Kaap oorval

Navorsers waarsku dat skole in Gauteng en die Wes-Kaap oorval word deur leerders wat uit ander provinsies instroom, het RSG berig. Die Nasionale Instituut vir Rasse-betrekkinge het in onlangse navorsing bevind dat dié twee provinsies die eerste keuses is vir kinders wat beter onderwysgeleenthede soek. Limpopo en die Oos-Kaap het die meeste leerlinge wat padgee

Lees verder: Skole in Gauteng, Wes-Kaap oorval

Swak rand nog steeds ‘oorgewaardeer’

Terwyl die rand en die Turkse lire reeds ‘n derde van hul waarde oor die afgelope drie jaar verloor het, meen groot oorsese banke dat dié geldeenhede nog verder moet val om dié twee ekonomieë mededingend te maak. Volgens die Switserse bank UBS AG is die Turkse lire 12 persent te duur en die rand

Lees verder: Swak rand nog steeds ‘oorgewaardeer’

Rampbestuur steeds op bystand

Die Nasionale Rampbestuursentrum is steeds op ‘n gereedheidsgrondslag nadat swaar reëns die afgelope weke tot groot vloedskade en oorstomings gelei het. Die meeste damme is die noordooste van die land is 100% vol. Rampbestuur sal gereed staan bly totdat die Suid-Afrikaanse Weerdiens se voorspellings vir swaar reën landwyd afneem. Die adjunk-minister van Samewerkende Regering, Andries

Lees verder: Rampbestuur steeds op bystand

Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig

Alle gegradueerdes, ongeag of hulle opvoeding privaat befonds of betaal is vir deur die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, kan dalk binnekort gedwing word om ‘n jaar se gemeenskapsdiens te doen. Die gemeenskapsdiens sal soortgelyk wees aan dit wat van studente-dokters verwag word. Dit is volgens die ANC se nasionale uitvoerende komitee se sub-komitee oor onderwys

Lees verder: Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig

Transnet tel stoom op met lokomotief-bou

Transnet gaan R50 miljard bestee om 1064 lokomotiewe van vier internasionale maatskappye te koop, het RSG berig. Die maatskappy het Maandag kontrakte met General Electric, Bombardier en twee Chinese maatskappye gesluit het om die lokomotiewe te verskaf. Transnet se sewe-jaar plan van sowat R300 miljard om die land se vervoernetwerk uit te brei behels die

Lees verder: Transnet tel stoom op met lokomotief-bou

Rekord aantal partye registreer vir verkiesing

‘n Rekord aantal politieke partye het geregistreer om aan die algemene verkiesing op 7 Mei deel te neem. Luidens ‘n verklaring van die Onafhanklike Verkiesingskommissie gaan 33 partye op nasionale vlak aan die verkiesing deelneem. Vier van dié partye skuld egter nog hul depositos voldoen en kan uitgeskakel word as hulle dit nie betaal nie.

Lees verder: Rekord aantal partye registreer vir verkiesing