Nog ‘n vuilbekvloeker skryf in Beeld terwyl sirkulasie daal

Ná Conrad Koch alias Chester Missing vir Steve Hofmeyr liederlik op Twitter uitgevloek het – so erg dat Hofmeyr ‘n byna onaanvegbare lastereis teen hom kan instel – skryf ene Chris McEvoy deesdae in Beeld en op Netwerk24. McEvoy het hom insgelyks op Twitter onderskei as iemand wat vrylik ander gebruikers in die mees onkiese

Lees verder: Nog ‘n vuilbekvloeker skryf in Beeld terwyl sirkulasie daal

Eienaar met aparte toilette sê jammer

Die eienaar van ‘n kantoorgebou in Louis Trichardt het om verskoning gevra omdat kleedkamers by sy besigheid op grond van velkleur geskei is, het RSG berig. Die Menseregtekommissie se bestuurder in Limpopo, Victor Mavhidula sê die eienaar van die gebou het die gebruik reeds gestaak. Die eienaar van ‘n ander besigheid word intussen ook ondersoek

Lees verder: Eienaar met aparte toilette sê jammer

Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte

Die Nasionale Vergadering het die verslag van die ad hoc komitee oor Nkandla aanvaar, maar sluimerende jaloesie oor geld wou net nie bedaar nie. Die verslag het president Jacob Zuma van enige blaam onthef nadat hy voorheen aanspreeklik gehou is vir die multi-miljoenrandse opgraderings by sy privaatwoning. In die stemming wat gehou is, het 201 parlementslede dit

Lees verder: Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte

Nog kaskenades in die parlement

‘n Vuisslanery het in die parlement uitgebreek toe lede van die polisie se openbare-orde-eenheid het Donderdagaand in die Nasionale Vergadering ingestorm het en lede begin rondstamp het. Die kefferkaskenades het gevolg nadat Ngwanamakwetle Mashabela, LP van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), geweier het om die podium te verlaat. Mashabela het tydens ʼn debat na president Jacob Zuma verwys as ʼn

Lees verder: Nog kaskenades in die parlement

Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep

PRAAG is onthuts deur die steun van Afriforum aan ‘n kwaadwillige veldtog wat tans op sosiale en ander media teen dr. Dan Roodt van PRAAG gevoer word. Dié veldtog het begin toe PRAAG vir Steve Hofmeyr bygestaan het om die buikspreker Conrad Koch se teistering van Steve Hofmeyr deur middel van ‘n beskermingsbevel tot stilstand

Lees verder: Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep

Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

PRAAG het met uiterste verbasing gereageer op ‘n verklaring deur Kallie Kriel namens Afriforum. Kriel het ‘n leunagtige en kwaadwillige redigering van ‘n Amerikaanse TV-program Daily Show, oor sogenaamde “wit rassiste” gebruik om PRAAG en dr Roodt by te kom en insgelyks vir “rassisme” te veroordeel. Tans word die Amerikaanse opname waarna Kriel verwys, oral op

Lees verder: Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt

Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende

Die noodlottige ongeluk waarin ‘n swart passasier, Phumzile Dube in Februarie op die M1 by Sandton dood is, is die president se seun se skuld. Die staat het aangevoer dat Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, verantwoordelik is vir dood van ‘n taxi-insittende. Die getuienisleier, Yusuf Baba het in die geregtelike ondersoek na die

Lees verder: Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende

Molesteerder deur Interpol uitgesnuffel

Die borgtogaansoek van die Vrystaatse man wat daarvan aangekla word dat hy sy twee dogters en 17 ander meisies seksueel gemolesteer het, gaan vandag voort in die landdroshof in Sasolburg. Die man is aangekeer nadat Interpol die plaaslike owerhede laat weet het dat hy op ‘n pedofielnetwerk ingeskakel het. Hy het glo materiaal van homself

Lees verder: Molesteerder deur Interpol uitgesnuffel

Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene

‘n Voormalige swart werker van die Gautrein se bestuursagentskap is op ‘n reeks aanklagte, insluitend bedrog, in hegtenis geneem, het RSG berig. Die woordvoerder van die Valke, Paul Ramaloko sê hulle het die 30-jarige man by sy huis in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, aangekeer. Ramaloko sê die verdagte se kontrak by die agentskap is twee weke gelede

Lees verder: Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene

Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort

Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort. Die drie Zimbabwiërs, wat verdink word van die moord op Sanders, het in Mei in die Pretoriase hooggeregshof skuld ontken op sy moord. Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het onskuldig gepleit op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met

Lees verder: Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort