CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar

CNN is uitgevang dat hulle nuus fabriseer in die nasleep van die ISIS-terroriste groep se dodelike aanval in die Verenigde Koninkryk se hoofstad, Londen. CNN se Becky Anderson is in Londen gesien wat rekwisiete aan ‘n “vredesgroep” oorhandig om voor die kamera vas te hou. Die doelbewuste opvoering van nuus is vasgevang op video deur

Lees verder: CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar

Leon Lemmer: ‘n Skewe siening van blanke Nederlanders

Gloria Wekker (gebore in 1950) het die volgende boek gepubliseer: The politics of passion: Women’s sexual culture in the Afro-Surinamese diaspora (New York: Columbia University Press, 2006, 335p; Amazon Kindle $20,92). “The publication of this book was made possible by a grant from the Netherlands Organization for Scientific Research (NWO)” (Kindle 12). Die boek het

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Skewe siening van blanke Nederlanders

Waterpolisie ontplooi in ergste Kaapse droogte in ‘n eeu

George in die Tuinroete is die jongste dorp in die Wes-Kaap om waterbeperkings in te stel, te midde van ‘n waterkrisis wat dreig in die provinsie en waterpolisie wat ontplooi word. Die plaaslike munisipaliteit het bekend gemaak dat die waterbeperkings onmiddellik van krag is. Die beperkings raak die natlei van tuine, sportterreine en die vul

Lees verder: Waterpolisie ontplooi in ergste Kaapse droogte in ‘n eeu

Trump onttrek uit ‘onbillike’ Parys-klimaatooreenkoms

Amerikaanse senator Rand Paul het die Parys-klimaatooreenkoms Donderdag gekritiseer omdat dit onbillik is nadat president Donald Trump sy belofte om uit die Parys-klimaatooreenkoms te onttrek, nagekom het. Paul het aan sy CNN-gasheer gesê dat Trump reg is om uit die ooreenkoms te onttrek omdat ander lande nie hul beloftes nakom nie. Die VSA sal eers

Lees verder: Trump onttrek uit ‘onbillike’ Parys-klimaatooreenkoms

Treine bots oos van Johannesburg na kabeldiefstal

Minstens vyftig mense is beseer en een is dood nadat ‘n trein vanoggend van agter teen ‘n ander trein gebots het. Die moontlikheid van kabeldiefstal word ondersoek. Pendelaars word met busse na hul bestemmings geneem. ER24 se woordvoerder, Russel Meiring, sê die ongeluk het tussen 06:00 en 07:00 by die Elandsfontein-stasie oos van Johannesburg plaasgevind.

Lees verder: Treine bots oos van Johannesburg na kabeldiefstal

Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur

‘n Duitse restaurant is gedwing om sy deure te sluit nadat linkse boewe duisende euro se skade veroorsaak het. Die plek is gevandaliseer omdat die eienaar ‘n werkslokaal by sy restaurant uitverhuur het aan die AFD-party. Eienaar Sven Lohse, wat nie eens die party ondersteun nie, het gesê hy het die funksiesaal aan die party

Lees verder: Duitse restaurant moet sluit na linkse terreur

Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord

‘n Antropoloog Michael P. Oman-Reagan, wat “wit volksmoord” ‘n “goeie plan” noem omdat dit die linkse mag sal bevorder deurdat blankes nie kinders sal kry nie, is verbonde aan die Memorial University of Newfoundland, algemeen bekend as MUN, gebaseer in St John’s, Newfoundland en Labrador, Kanada. Hy het ook gesê dat die First Amendment en

Lees verder: Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord

Burgemeesteres van Parys gee apartheid-fees ‘n op-duimpie

Die burgemeesteres van Parys, Anne Hidalgo, het in ‘n reeks twiete aangekondig dat ‘n “duidelike oplossing gevind is” aangaande die organisasie van die Afro-feministiese fees Nyansapo, wat witmense verbied om deel te neem: Wittes sal doodgewoon steeds verbied word. Hiladgo het hierdie week apartheid verklaar en gesê dat die slegs-swart werkswinkels in elk geval sal

Lees verder: Burgemeesteres van Parys gee apartheid-fees ‘n op-duimpie

Zuma oorleef felle media-aanslag en NUK-mosie

President Jacob Zuma het, in weerwil van felle kritiek vanuit die hoofstroommedia wat ‘n konstante veldtog teen hom voer, gemaklik ‘n mosie van wantroue teen hom van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) oorleef. Die rand het voor die naweek sterk veld gewen, net om gister te verswak toe dit blyk dat allerlei gerugte

Lees verder: Zuma oorleef felle media-aanslag en NUK-mosie

Indiese sagteware-personeel kaap British Airways

Die uitvoerende hoof van British Airways het die hantering van die lugredery se rekenaarprobleme wat tot reuse ontwrigtings gelei het, verdedig. Alex Cruz het in sy eerste onderhoud sedert die ineenstorting van die lugdiens se globale rekenaarstelsel om verskoning gevra en bygevoeg dat die voorval glad nie verband hou met die patetiese diens wat Indiese

Lees verder: Indiese sagteware-personeel kaap British Airways