praag.co.za

Indiese sagteware-personeel kaap British Airways

Written by

in

,

Die uitvoerende hoof van British Airways het die hantering van die lugredery se rekenaarprobleme wat tot reuse ontwrigtings gelei het, verdedig.

Alex Cruz het in sy eerste onderhoud sedert die ineenstorting van die lugdiens se globale rekenaarstelsel om verskoning gevra en bygevoeg dat die voorval glad nie verband hou met die patetiese diens wat Indiese personeel lewer nie.

GMB-unie van British Airways het die lugdiens se 2016-besluit om IT-werk uit te kontrakteer na Indië as die rede gegee waarom alle Saterdag-vlugte van Londen se twee grootste lughawens, Heathrow en Gatwick gekanselleer is.

Die GMB-unie het gesê die lugdiens se besluit om honderde IT-werksgeleenthede aan Indië aan te bied, was agter die probleme, het die Guardian berig.

Volgens die Unie het BA verlede jaar honderde wit IT-personeel afgedank en die werk aan Indië uitgekontrakteer. Die reis-chaos is op hul swak werk geblameer.

“Dit kon alles vermy gewees het,” het Mick Rix, nasionale beampte vir lugvaart by die GMB-unie, gesê. Volgens die GMB-webwerf het die vakbond op Februarie 29, 2016 gewaarsku teen die uitkontraktering van IT-werksgeleenthede deur BA.

British Airways het Saterdag alle vlugte van Heathow en Gatwick gekanselleer weens ‘n groot IT-krisis wat ernstige ontwrigting van sy wêreldwye bedrywighede veroorsaak het. Die lugdiens het ontken dat die probleme verband hou met afdankings of kostebesnoeiiings wat wittes raak.

Cruz sê die werklike probleem het slegs ‘n paar minute geduur. Daar was ‘n kragstuwing en die ondersteuningstelsel het nie inwerking getree toe dit moes nie.

Die probleem is binne ‘n paar uur herstel, maar dit het veel langer geduur vir die boodskap- en ander stelsels om weer behoorlik te funksioneer. Die moles gaan tot Sondag aanhou.

Cruz sê die ondersoek duur voort om die “onderliggende probleem” op te spoor.

Die National Employability Report deur Aspiring Minds, ‘n diensevaluerings- en sertifiseringsmaatskappy, het in 2016 bekend gemaak in New Delhi dat meer as 150,000 ingenieurs wat in 2015 van meer as 650 kolleges in Indië gegradueer het, nie waardig is om aangestel te word as werknemers nie. Hulle kan nie naastenby die werk baasraak nie.

Net 18,43 persent van opgeleide ingenieurs is in diens in die sagtewaresektor en slegs 3,84 persent van Indiese ingenieurs is geskik vir die tegnologiese aard van die werk.

Die indiensnemingspersentasie van 3,67 persent vir sagteware-ingenieurs vir IT-produkte is net so benard soos sagteware-ingenieurs vir IT-diensmaatskappye. Ontwerpingenieurs en elektroniese ingenieurs kan slegs in 7.07 persent van gevalle die werk doen.

Comments

14 responses to “Indiese sagteware-personeel kaap British Airways”

  1. Riaan Slabbert Avatar
    Riaan Slabbert

    Hoe sê n ander ou gister op naarpers…. Kry vir julle, ma het gebak… 🙂

  2. G Avatar
    G

    Hoekom is ek nie verbaas nie? Dis ‘n land van straatkakkers. Hulle kon nog nie eers ablusie regkry nie.

    1. Rifrug Avatar
      Rifrug

      Nes jy daar sê G – “Hulle kon nog nie eers ablusie regkry nie.”

      “Delhi: E-rickshaw driver beaten to death for opposing public urination …”

      http://indianexpress.com/article/india/delhi-e-rickshaw-driver-beaten-to-death-for-opposing-public-urination-venkaiah-naidu-calls-for-strict-action-against-culprits-4678646/

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Die weste is al vir meer as 20 jaar besig om hulle IT, ingenieurs en vervaardigingsvermoëns na die ooste te stuur – dit alles om ” ‘n paar rand of dollar ekstra te maak”. Hiermee is die weste besig (wel dit eintlik al goed reggekry) om sy eie tegniese vaardighede te vernietig. Ek sien dit ook in die konsultasie ingenieurswese – goed soos “Freelancer” waar mense in vreemde wêrelddele werk doen vir ‘n appel en ‘n ei maar die lokale mense word afgedank. Hierdie het korttermynvoordele maar oor die lang termyn vernietig dit vermoë. Dit sal veral sigbaar word wanneer daar ‘n oorlog uitbreek en die weste nie sy eie wapens kan maak en onderhou nie. Hoe mense by hulle gesonde verstand hierdie kan doen en voorstaan gaan my tebowe (miskien is ek nie gierig genoeg nie of net te doodeenvoudig dom)

    1. Suidpunt Avatar
      Suidpunt

      Rooikop, daar is een vloek waaraan ons nooit dink nie. WETGEWING.

      In die 1950’s kon jy met stroombane, plofstof en eksperimente getoor het soveel jy wou. In die 1990’s kon jy koning van die kuberwêreld kraai as jy wou. Dit was die speeltydperk vir die ingenieurs en wetenskaplikes en geeks. Maar orals in die Weste word hierdie mense op een of ander manier gestrem deur wetgewing wat gemaak is vir dom en onverantwoordelike mense wat nie weet wanneer om te sê: “hokaai, ek stop hier; ek ken my perke”. EEN mal ou, één onverantwoordelike meneer veroorsaak dat almal daaronder moet ly. Dan het jy nog arbeidswette wat produktiwiteit verminder omdat die luiaards op die hande gedra word.

      Jammer vir diegene wat edel is van hart.

      So, Europa is baie bly oor die vergroening terwyl die besoedeling, skote, ontploffings, en hongerfabrieke (sweat shops) nie op hul eie drumpel te vinde is nie. En die sensitiewe “marmot-egpaar” word nie gepla nie. Rein gewete het ons almal.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Daar is ‘n goeie rede vir daardie wetgewing – dit is te maklik om wapens te maak. Selfs hier in ZA is ‘n kannetjie petrol in jou motorhuis vir die grassnyer al strafbaar as jy die wetgewing mooi gaan lees.

    2. Dolk Avatar

      Hallo Rooikop – vertrou dat dit goed gaan met jou en jou mense? Self gaan dit klagteloos – uitgespaar en dankbaar.

      Jy is so op die spyker se kop daar… Dwaas en dom is dit gewis. Afrika herleef waarlik! D.w.s. – tuimel terug in hul donker verlede in…

      Groetnis hoor!

      NS Net om jou op hoogte te bring… Nie om te spog nie (Al sis Wie en Wat hoe!) – net innig dankbaar! 🙂 : Ons seun is nou ‘n siviele ingenieur (22 vakke met onderskeiding geslaag – in totaal.) Nou, vir die eerste keer het hy ‘n beurs gekry – voorwaarde was: kry jou graad! Geen ander voorwaardes nie. P.d,H.!

      DV gaan hy dalk Nederland toe later die jaar om verder daar te werk aan sy meesters… Groen geboue – waarin die buitemure (omhulsel) daarvan energie en die klimaat benut vir lig, Lug, hitte en koue. Hoe wens ek nie ek was hy – ‘n 22 jarige jongman nie. (Ha-ha-ha!)

  4. Rifrug Avatar
    Rifrug

    ” … en bygevoeg dat die voorval glad nie verband hou die patetiese diens wat Indiese personeel lewer nie.”

    ‘… en bygevoeg dat die voorval glad nie verband hou met die patetiese diens wat Indiese personeel lewer nie.’

  5. Rifrug Avatar
    Rifrug

    ” … sonder dat die doserende personeel dadels van die praktyk af geweet het …”

    Dankie Afrikanus.

    In die vroeë ’90 was ek op Tuks. BCom Informatika en ‘n bietjie Radio Tuks gedoen. Die “doserende personeel” het ongelukkig boggerol geweet. Hulle wou ons Quattro Pro leer (‘n DOS program soos Excel) maar Windows 3.1 was reeds beskikbaar … hulle was JARE agter.

    1. Suidpunt Avatar
      Suidpunt

      By Stellenbosch het hulle in die 1980’s met Borland Turbo Pascal ‘n leerprogram geskryf vir Latynstudente (lees ek in Akroterion). Dieselfde Borland Turbo Pascal is tot, ek dink, in die vroeë 2000’s nog op hoërskool aangebied, waarna Java die staat se fokuspunt geword het. Wel, Java was in die laat-2000’s op skool aangebied.

      My indruk oor die algemeen van Suid-Afrikaanse IT is swak naverkopediens, en bitter selde ‘n volgende verbeterde weergawe (2.1, 5.7, 9.1) of bywerkings (updates). Dis soos ‘n goedkoop speelding of draadkar wat oornag gemaak en voetstoots verkoop word. ‘n Mens kan dit nie eens vergelyk met die Finse maatskappy Vaisala wat na 30 jaar steeds bystand bied aan hulle ou “weermasjiene” nie.

      1. Dolk Avatar

        Jy is so reg! Hoe hoe meer ongeskik vir – onbekwamer en ongekunsteld die klient – hoe swakker die diens. Hoe minder moeite is dit om ‘n land te verarm… Totaal te verlam.

        Maak nie saak of ek vir my hond ‘n been met ‘n stukkie vleis op die grond gooi of, in ‘n silwerbak neersit nie – hy knaag ewe gulsig aan beide… Dit geld ook vir die mense in jou skrywe… Ironies genoeg…

      2. Rifrug Avatar
        Rifrug

        “By Stellenbosch het hulle in die 1980’s met Borland Turbo Pascal…”

        Ou Suidpunt … ek moes ook in die 1980’s Borland se Turbo Pascal op skool leer. Alhoewel ek baie respek vir Blaise Pascal het (na wie die taal vernoem is) – was die taal ‘n doodloopstraat. Kan jy glo, ons moes programme skryf (sonder ‘n rekenaar … net uit ons kennis van die taal) en dan het die onderwyser die kode ingetik – en gekyk of dit werk?

        Ek het in daardie tyd GWBASIC (wat nog met lynnommers gewerk het) baie meer geniet. Die onderwysers was daarteen gekant, omdat hul gedink het dat BASIC staan vir BASIES (maw maklik) … terwyl dit eintlik ‘n akroniem was – BASIC (an acronym for Beginner’s All-purpose Symbolic Instruction Code) is a family of general-purpose, high-level programming languages …

  6. Jared van Niekerk Avatar
    Jared van Niekerk

    Ek maak kapsie teen die term ingenieur wat hier bo gebruik word. ‘n Ingenieur is nie ‘n treindrywer of ‘n perd wat ‘n programmeringskursus gedoen het nie. ‘n Ingenieur is iemand met ‘n B-graad in ingenieurswese, aan ‘n behoorlike universiteit, wat genoeg praktiese ervaring gekry het, sowat 5-7 jaar, om as ‘n professionele ingenieur te registreer, na ‘n behoorlike proses van evaluasie deur sy kollegas in die beroep. Voor daardie tyd is selfs ‘n gegradueerde met ‘n B-graad bloot ‘n ingenieur-in-opleiding.

    Die Indiese apies hier bo genoem, is hoogstens leerlingprogrammeerders, maar nie eens naastenby ingenieurs nie. Om hulle ingenieurs te noem, is soos om ‘n sangoma as ‘n volwaardige mediese dokter te beskou.

Leave a Reply