Kabinet gaan kragkrisis bespreek

Die Kabinet gaan na verwagting Woensdag vergader om die land se elektrisiteitkrisis te bespreek, het RSG berig. Eskom het Vrydag fase drie van beurtkrag ingestel na probleme by drie steenkoolkragstasies. Die elektrisiteitskrisis het gisteraand tot chaos in Durban gelei, waar sowat tien duisend mense op treine gestrand gelaat is. Metrorail het beurtkrag die skuld gegee

Lees verder: Kabinet gaan kragkrisis bespreek

Koning Goodwill Zwelithini is bankrot

Koning Goodwill Zwelithini is bankrot en kan selfs nie kruideniersware vir sy huishouding bekostig nie. Die huishouding bestaan uit ses vroue en 27 kinders het die Sunday Times berig. Die KwaZulu-Natalse regering sal nou die koning finansieel moet ondersteun, ondanks die feit dat hy R54,2 miljoen se jaarlikse ondersteuning van die nasionale regering kry. Volgens

Lees verder: Koning Goodwill Zwelithini is bankrot

Valke ondersoek Libiese bates

Die Sunday Independent berig Amerikaanse dollars ter waarde van sowat R2 triljoen wat aan Libië behoort, word in sewe swaar bewaarde pakhuise en bunkers in geheime gebiede in Pretoria en Johannesburg gestoor. Dit sluit die etlike miljarde rande wat wettiglik in vier banke in Suid-Afrika aangehou word, uit. Soos die onwettige imperiale oorloë deur NAVO, was dié

Lees verder: Valke ondersoek Libiese bates

Tegnologievooruitsigte vir 2015

Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings­ sake doen, binne enkele jare ingrypend­ verander, meen kenners. Baie daarvanis kwessies wat sagteware-­ontwikkelaars­ en stelselingenieur­s sal fassineer­, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings­­ vir 2015 is: 1. Jy gaan oral aanlyn wees Kenners reken dit gaan al hoe belangriker word om in die behoeftes

Lees verder: Tegnologievooruitsigte vir 2015

Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie

Kort nadat ‘n besluit van die groot jurie bekend geword het om nie ’n ­polisiebeampte te vervolg vir die dood van Eric Garner in Julie vanjaar nie, het honderde ­betogers by die Rockefeller-­sentrum en in New York se Times Square byeengekom en die slagspreuk “Geen geregtigheid, geen vrede” begin skree. Dit was ook die slagspreuk

Lees verder: Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie

Regse Swede bring regering tot ‘n val

Swede sal in Maart 2015 sy eerste blitsverkiesing in meer as ’n halfeeu hou nadat ‘n regse party, die Sweedse Demokrate, die linkse minderheidsregering tot ‘n val gebring het. Die regse anti-immigrasieparty het die regering se eerste begroting Woensdag in die parlement teengestaan. Die regering is in September gevorm na die voorafgaande verkiesing die magsbalans

Lees verder: Regse Swede bring regering tot ‘n val

Zuma se geopolitieke sukses is reusagtig

President Zuma het die afgelope dekade onverpoos en doelbewus groeiende bande met Rooi China gesmee. Onder Jacob Zuma het ‘n sterk China die grootste vennoot en politieke vriend met handelsbande, van Suid-Afrika geword. Jacob Zuma en Nkosazana Dlamini-Zuma se aksies in Afrika en die Afrika-Unie word ook sterk deur China ondersteun, insluitend die Zuma’s se aandrang

Lees verder: Zuma se geopolitieke sukses is reusagtig

Ope brief van Oom Paul aan Afrikaners

Geagte volksgenote, Jare lank al lê ek hier in my graf in die Heldeakker te Pretoria en hou u doen en late met liefde, belangstelling en sorg dop. Deesdae met toenemende sorg, moet ek sê. Daarom het ek dit goedgedink om hierdie brief vanuit die graf, outre-tombe, om nou saam met Chateaubriand te praat, aan

Lees verder: Ope brief van Oom Paul aan Afrikaners

Verdere pogings om Afrikaans te ondermyn

Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?

Hoekom word Engels opgedomkrag tot dieselfde status as Afrikaans?

Lees verder: Verdere pogings om Afrikaans te ondermyn

Franse filosoof oor nuwe anti-Semitisme

Volgens Finkielkraut is Westerse intellektuele in die greep van ‘n “internasionalistiese pogromisme” waardeur hulle alle groepe wat hul etniese identiteit wil behou, stigmatiseer as “die enigste ware rassiste”.

Volgens Finkielkraut is Westerse intellektuele in die greep van ‘n “internasionalistiese pogromisme” waardeur hulle alle groepe wat hul etniese identiteit wil behou, stigmatiseer as “die enigste ware rassiste”.

Lees verder: Franse filosoof oor nuwe anti-Semitisme