Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek

Honderde Ethiopiese troepe het die week uit ’n dorp in die sentrale deel van Somalië onttrek. Dit is minstens die tweede gebied waaruit hulle in onlangse weke beweeg het. ’n Offisier het aangekondig dat die soldate uit El-Ali in die Hiran-streek onttrek het waar hulle diens gedoen het as deel van die Afrika-uniesending, nadat hul

Lees verder: Al-Sjabaab keer terug na dorpe waar AU-sending onttrek

Motors: MX5 teenoor SLC

Almal droom daarvan om ‘n plat sportmotor te kan ry. Daar is al hoeveel liedjies daaroor geskryf maar min van ons kry ooit die geleentheid om dit werklik te ervaar! In Suid-Afrika is daar ook nie so baie afslaankapsportmotors om van te kies nie; ons het die voorreg gehad om twee relatief bekostigbare afslaankapsportmotors vir

Lees verder: Motors: MX5 teenoor SLC

Trump-ondersteuners dreunsing ‘CNN suig’

Byna 10 000 kiesers het tydens ‘n Trump-byeenkoms gedreunsing “CNN suig” in Pennsylvania Maandagaand. “Ek sê jou, hulle is so oneerlik. Sonder die media, sal Hillary Clinton nie eers verkies kan word as ‘n hondvanger nie,” het Trump gesê. “CNN is ‘n skande.” Die nuuskanaal gee voor dat Hillary die tweede debat tussen haar en

Lees verder: Trump-ondersteuners dreunsing ‘CNN suig’

Donker Witsies brand ‘n bus en plunder winkels in Braamfontein

Die Universiteit van die Witwatersrand, alma mater van Joe Slovo, Harold Wolpe, Barbara Hogan, Nelson Mandela en ander marxistiese revolusionêre het gister verdere geweldpleging ervaar toe ‘n bus in Jorissenstraat, Braamfontein, deur swart studente aan die brand gesteek en winkels geplunder is. Die webblad intelligencebureau.co.za het die volgende YouTube-video van 19 sekondes vrygestel waarin gesien

Lees verder: Donker Witsies brand ‘n bus en plunder winkels in Braamfontein

Oproeriges op verskeie kampusse vasgevat

Vier oproeriges is by die Universiteit Stellenbosch in hegtenis geneem nadat hulle toegang verkry het tot ‘n geslote gebou op die kampus. ‘n Groep van 160 swart belhamels het op die kampus rondgehol en klasse ontwrig wat daartoe gelei het dat talle lesings gekanselleer is. ‘n Woordvoerder van die US, Martin Viljoen sê die polisie

Lees verder: Oproeriges op verskeie kampusse vasgevat

Lesings by drie UV kampusse opgeskort.

Die akademiese program op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se drie kampusse is vandag en môre opgeskort weens voortslepende oproer. UV-woordvoerder, Lacea Loader, sê die instelling se universiteitbestuur gaan vandag en môre “verskeie belanghebbendes betrek”. Dit in ‘n poging om ‘n oplossing vir die onluste te vind. In ‘n verklaring waarsku Loader indien ‘n

Lees verder: Lesings by drie UV kampusse opgeskort.

Vonnisoplegging in reuse brandstofdiefstalsaak begin

Die vonnisoplegging van nege mense, agt mans en ‘n vrou, wat skuldig bevind is op aanklagte van afpersing en diefstal van duisende liter brandstof het in die Vrystaatse hooggeregshof begin. Die saak hou verband met onwettige aktiwiteite tussen Januarie 2005 en Desember 2006 naby Naboomspruit en Warden in die Vrystaat toe verskeie brandstowwe, soos petrol,

Lees verder: Vonnisoplegging in reuse brandstofdiefstalsaak begin

Ondersoek na bouwerk van tien skole in Vrystaat gelas

Multimiljoenrandse projekte van die Vrystaatse Onderwysdepartment en die nasionale Departement van Basiese Onderwys – waaronder die nuut geboude Heide Primêre Skool in Heidedal, Bloemfontein – word nou ondersoek. Die ondersoek is geloods deur die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE). Dié skool vorm deel van ‘n lys van tien skole in die Vrystaat wat deel uitmaak van die

Lees verder: Ondersoek na bouwerk van tien skole in Vrystaat gelas

Clinton werk onverpoos vir oorlog teen Rusland

Net soos tydens die laaste Amerikaanse presidensiële debat wat lewendig uitgesaai is, het CNN se debatsmoderators Donald Trump herhaaldelik onderbreek. Trump het die een partydige moderator, Anderson Cooper uiteindelik gevra waarom hy nie toelaat dat Hillary Clinton se onwettige eposse bespreek word nie. In die gehoor het Clinton se eggenoot Bill en haar dogter Chelsea

Lees verder: Clinton werk onverpoos vir oorlog teen Rusland

Talle universiteite heropen vandag

Talle universiteite het aangedui dat hulle Maandag weer sal heropen, ondanks dreigemente van geweld en voortslepende onluste wat die kampusse die afgelope weke teister. Universiteite wat vandag heropen, sluit in die Tshwane Universiteit van Tegnologie, die Universiteit van Venda, die Noordwes-Universiteit, die Universiteit van die Vrystaat en die Sol Plaatjie-Universiteit. Die Universiteit van Kaapstad sal

Lees verder: Talle universiteite heropen vandag