Dokumente is Donderdag gelek wat onthul dat die Franse presidensiële kandidaat Emmanuel Macron moontlik geld in die buiteland wegsteek. Macron het ‘n bedryfsooreenkoms aangegaan vir ‘n beperkte aanspreeklikheidsmaatskappy (LLC) in die Karibiese eiland Nevis en die maatskappy kon dalk ‘n sakeverhouding gehad het met ‘n bank wat vroeër betrokke was by belastingontduiking in die Kaaimanseilande,
Lees verder: Dokumente gelek wat wys Macron steek geld in buiteland weg
