Marokkaanse TV gee grimeerwenke om gesinsgeweld verberg

Die Marokkaanse staatstelevisienetwerk het opslae gemaak nadat hulle raad aangebied het oor hoe vroue beserings kan toesmeer om tekens van huishoudelike geweld weg te steek. In die segment, uitgesaai op kanaal 2M se oggendprogram Sabahiyat, het die grimeerkunstenaar Lilia Mouline verduidelik hoe grimering gebruik kan word om “spore van geweld te kamoefleer”. Verskeie “skoonheidswenke” is

Lees verder: Marokkaanse TV gee grimeerwenke om gesinsgeweld verberg

Frankryk: Fillon klop mededinger Juppé in ‘regse klimaat’

Die voormalige Franse eerste minister, Francois Fillon het Frankryk se sentrum-regse beslissende ronde gewen, deur Bordeaux se burgemeester Alain Juppé te klop. Net twee weke gelede het meningspeilings getoon dat Juppé, ‘n gematigde, met ‘n gerieflike voorsprong voorloop. Na ‘n “regse klimaat”, is Fillon aangewys as die voorste hoofstroomkandidaat om FN-leier Marine Le Pen in

Lees verder: Frankryk: Fillon klop mededinger Juppé in ‘regse klimaat’

Tot lof van Hendrik Verwoerd

Ter herdenking aan die sluipmoord op Hendrik Verwoerd (1901-1966, eerste minister 1958-1966) vyftig jaar gelede het Stephen Mitford Goodson die volgende boek self gepubliseer: Hendrik Frensch Verwoerd: South Africa’s greatest prime minister (2016, 144p, R190). Voorheen het Goodson boeke oor onder andere Adolf Hitler (2009), Jan Smuts (2012) en Ian Smith (2015) gepubliseer. Van 2003

Lees verder: Tot lof van Hendrik Verwoerd

Graderingsagentskappe kondig aanstons SA se status aan

Die eerste van drie internasionale kredietgraderingsagentskappe sal vandag aankondig of Suid-Afrika afgegradeer word of nie. Moody’s sal vandag sy besluit aankondig, terwyl Standard and Poors op 2 Desember sy verslag oor die land se kredietgradering vrystel. Moody’s gradeer Suid-Afrika tans op twee kerwe bokant rommelstatus. President Jacob Zuma het Woensdag in die parlement gesê dat

Lees verder: Graderingsagentskappe kondig aanstons SA se status aan

Onderwyser vas wat dwelms smous

Drie swartes, waaronder ‘n onderwyser van Tweespruit in die Vrystaat, sal Maandag na verwagting aansoek doen om borgtog nadat hulle aangekeer is vir dwelmhandel. Polisiewoordvoerder, Martin Xuma, sê Daniel Molelle, ‘n plaaslike hoërskoolonderwyser, en sy twee makkers, Mojalefa Mosia en Tshokolo Sekwere, het Maandag in die landdroshof op Excelsior verskyn. Hulle is verlede Vrydag deur

Lees verder: Onderwyser vas wat dwelms smous

Bedekte gesigte in Nederlandse parlement

In Nederland, begin 2016 meer lyk soos 1968 omgekeer eerder as 1933, soos die postmoderne wêreldbeskouing in die versapper beland. Vir diegene wat nog nie hierdie metafore verstaan nie: Dit is wanneer ‘n land se kernwaardes van vryheid en demokrasie só afgeslyt word deur ‘n stadige beweging van verowering, soos ‘n boerka in ‘n die

Lees verder: Bedekte gesigte in Nederlandse parlement

Duitse Identiteitsbeweging beset balkon van Groenes

Die regse identiteitsbeweging het op ‘n balkon geklouter van die Bundesgeschaeftstelle der Grünen, die federale kantore die Groen Party in die middel van Berlyn om ‘n massiewe banier uit te rol wat die party aan die kaak stel. Die Groenes se teenstrydige houding teenoor Moslem mishandeling van vroue en omarming van Mosleminstroming, ook bekend as

Lees verder: Duitse Identiteitsbeweging beset balkon van Groenes

Potgooi: Die Trump-revolusie en die media

[soundcloud url=”https://api.soundcloud.com/tracks/294577351″ params=”auto_play=false&hide_related=false&show_comments=true&show_user=true&show_reposts=false&visual=true” width=”100%” height=”450″ iframe=”true” /] Luister gerus na dié potgooi! Dan Roodt en Gustav Venter, twee van PRAAG se rubriekskrywers bespreek Trump se oorwinning en die uitwerking daarvan op die media, asook die meer onlangse geval van Richard Spencer wat van nazisme beskuldig is ná die konferensie wat hy in Washington gehou het.

Lees verder: Potgooi: Die Trump-revolusie en die media

Gordhan kondig minimumloon aan terwyl werkloosheid styg

Die Tesourie het sy steun gegee aan ‘n voorstel dat ‘n nasionale minimumsalaris op R3 500 rand per maand vasgestel word. Suid-Afrika se werkloosheidsyfer het vir die derde kwartaal van 2016 geklim tot 27,1%, het Statistiek Suid-Afrika vroeër bekend gemaak, ‘n skokkende styging. Dit sluit nie diegene in wat in die uitgebreide definisie van werkloosheid

Lees verder: Gordhan kondig minimumloon aan terwyl werkloosheid styg

Nigel Farage sal nie VK se diplomaat in VSA wees nie

Nigel Farage gaan nie as ambassadeur na Amerika gestuur word nie. Farage, voormalige en nou weer waarnemende leier van die regse Britse party Ukip, het Donald Trump vier dae ná die verkiesing in Manhattan by Trump Tower besoek. Hy het hom sterk beywer vir Brittanje se onttrekking aan die Europese Unie (EU) en as leier

Lees verder: Nigel Farage sal nie VK se diplomaat in VSA wees nie