Die polisie in Noordwes het Woensdagmiddag twee minderjarige swart seuns in verband met die moord op ‘n onderwyseres van Brits, Esbie Koster, in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Mpeile Talane, het gisteraand aan OFM-nuus bevestig dat die seuns, onderskeidelik 16 en 17, in die Brits gebied deur die polisie opgespoor en vir ondervraging ingeneem is. Hy sê
EU, Merkel verklaar oorlog teen sosiale media, Rusland
Terwyl Merkel ‘n oorlog aangekondig het teen Europa se “valse nuus” – eintlik ware verhale oor die lot van gewone Duitsers in die aangesig van die migrantevloed – is Europa se burokrate besig om ‘n stryd teen Rusland van stapel te stuur. Woensdag het die EU Parlement gestem oor ‘n resolusie waarin gevra word dat
Lees verder: EU, Merkel verklaar oorlog teen sosiale media, Rusland
Trump kry media voor stok
Verskeie netwerkbase en ander grootkoppe van die korporatiewe media het ‘n vernederende sessie deurgemaak nadat Donald Trump ‘n vergadering Maandag gereël het van die rekord af. Die verwaande groep het by Trump Tower aangekom denkende dat hulle Trump gaan vertel watter dele van sy administrasie hulle gaan dek, maar is gou ontnugter. In plaas daarvan
Franse waarsku dat ISIS groot gevaar op eie bodem inhou
Frankryk het gister bevestig dat ‘n beplande terroriste-aanval gefnuik is. Sewe mense is in hegtenis geneem Sondag, insluitend lede van die Islamitiese staat in Sirië. ‘n Tweede bron het aan Reuters gesê dat ISIS-militante geïdentifiseer is na ‘n wenk van die Portugese regering. Vier handwapens en ‘n outomatiese geweer is tydens huissoektogte opgespoor, het die
Lees verder: Franse waarsku dat ISIS groot gevaar op eie bodem inhou
Marine praat Frexit!
Die leier Frankryk se regse Front National party, Marine Le Pen, het aan CNBC gesê Frankryk sal ‘n referendum uitroep om te bepaal of die land deel van die Europese Unie sal bly as haar party wen in 2017. Sy het paniek by die Brusselse elite veroorsaak wat sukkel om begryp hoe die gety van
E-boeke – seën of vloek?
Deur die loop van die jare, selfs hierdie afgelope Dinsdag (15 November 2016, toe nóg ‘n pakkie by die poskantoor op my wag), het my gedrukte boekhandelaars gewissel van vlooimarkte, hospieswinkels, dierewelsynwinkels, winkels vir kerklike welsyn, antikwariate, hoofstroomboekwinkels – die meeste te vinde in Hermanus of Montagu. Asook die boekmark by ons dorpsbiblioteek (die geld
Die Reënboog brand Dominees!
In ‘n onlangse onderhoud met RT spreek die hoof van die Russiese Ortodokse kerk, Patriarch Kirill, homself as volg uit oor multikulturalisme: Multiculturalism has no future, because it implies different cultures mixing, different cultures and religions poured together and shaken vigorously to create a kind of cocktail. That would be impossible because of deep-rooted traditions.
SA en China verdiep samewerking
Suid-Afrika en China sal nog handels-en beleggingsooreenkomste onderteken wat hulle grondslag het in die Suid-Afrika-China Binasionale Kommissie-vennootskap tussen die twee lande, het RSG berig. Adjunkpresident Cyril Ramaphosa het die inligting aan die media onthul in sy openingstoespraak met die ontvangs van sy Chinese ampgenoot, Li Yuanchao, voor die begin van die sesde sessie van die
NWU se klasgelde styg
’n Besluit om klas- en koshuisgelde by die Noordwes-Universiteit (NWU) met 8% in 2017 te verhoog is na aanleiding van ’n diepgaande analise van die universiteit se finansiële posisie geneem. Die woordvoerder Louis Jacobs sê verder die besluit is verlede week Donderdag tydens ’n raadsvergadering geneem. Die verhoging sal egter nie vir studente wat vir
Britte vereer anti-Afrikaanse US rektor
Die rektor van die Universiteit Stellenbosch, Wim de Villiers, is vereer vir sy anti-Afrikaanse houding. Hy het ‘n eredoktersgraad in Wetenskap van die Universiteit van Coventry in Brittanje ontvang. Die graad is aan hom toegeken uit erkenning vir sy akademiese “leierskap” en navorsing in die mediese wetenskap. Die Universiteit van Coventry sê in ‘n verklaring
