WGO spreek kommer uit oor glifosaat

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het onlangs bevind dat glifosaat moontlik kanker kan veroorsaak. Glifosaat is die grootste onkruiddoder in Suid-Afrika. Ten minste 100 produkte bevat dié middel. Ná die WGO se bevinding het miljoene mense oor ses kontinente, 56 lande en 452 stede weer opgeruk teen die Amerikaanse multinasionale maatskappy Monsanto se produk Roundup. Glifosate word ook

Lees verder: WGO spreek kommer uit oor glifosaat

Skoppensboer: Soliforum se denksprong tot in Lenin se mousoleum

@skoppensbo3r volgen Skoppensboer se naweek het stil maar gelukkig verloop. Veral was hy in sy noppies dat Oom Clive uiteindelik sy laaste dae in vrede kan slyt, sonder om weer in Pretoria-Sentraal met glasskerwe in die rug aangeval te word deur swartes wat hul matla by die toordokter wil verhoog. Skoppensboer weet: Pretoria-Sentraal staan nou

Lees verder: Skoppensboer: Soliforum se denksprong tot in Lenin se mousoleum

Tweede kouefront sal binneland laat bibber

Die vroeë sneeu op die Drakensberg se pieke is ‘n moontlike aanduiding dat Suid-Afrika ‘n bitter koue winter kan ondervind. Intussen sal ‘n tweede kouefront wat oor die binneland inbeweeg, vandeesweek sy verskyning maak. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die front het reeds oor die Wes-Kaap inbeweeg en sal later die week die Oos-Kaap. Lesotho, KwaZulu-Natal,

Lees verder: Tweede kouefront sal binneland laat bibber

US gooi geld vir Xhosa en Afrikaans

Die Universiteit van Stellenbosch gaan ‘n fonds begin om Xhosa as ‘n akademiese taal te ontwikkel, het RSG berig. Die projek is ‘n inisiatief van die nuwe rektor en Vise-Kanselier, Wim de Villiers. Die fonds sal jaarliks ‘n prys van R150 000 toeken. Die toekenning is bykomend tot die werk wat reeds gedoen word om

Lees verder: US gooi geld vir Xhosa en Afrikaans

FW de Klerk was reg!

FW de Klerk verdedig toenemend sy magsoordrag aan die ANC. Soos krisis in Suid-Afrika eskaleer, so groei die verduidelikings van FW de Klerk se aksies van die verlede. 25 Jaar gelede was De Klerk se aksies korrek. Die Berlynse muur het geval, en kort daarna het die Weste se vyand in duie gestort. Die globale

Lees verder: FW de Klerk was reg!

ANC-binnegeveg eis drie in Phillipi-Oos

Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die dood van drie mans in Phillipi-Oos op die Kaapse Vlakte nie. Geweld het uitgebreek nadat oproer oor ‘n gebrek aan dienste glo buite beheer geraak het en twee gemeenskappe mekaar die stryd aangesê het. Die onrus het Woensdag begin en Saterdag in volskaalse geweld tussen

Lees verder: ANC-binnegeveg eis drie in Phillipi-Oos

ANC geskok dat Noord-Kaapse speaker aan die brand gesteek is

Die speaker van die ZF Mgcawu-munisipaliteitsdistrik in die Noord-Kaap, Nomakhaya Mjila, is in ‘n ernstige toestand in die hospitaal nadat sy na bewering aan die brand gesteek deur haar man. Die ANC se mediawoordvoerder Naledi Gaosekwe sê hulle is geskok en hartseer oor die voorval. Noord-Kaapse polisie sê Mjila se man het die huis van

Lees verder: ANC geskok dat Noord-Kaapse speaker aan die brand gesteek is

Plaasaanvallers van Kuruman nog op vrye voet

Die polisie in die Noord-Kaap het nog niemand in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n 64-jarige boer van Kuruman nie. OFM-nuus het verlede week berig dat Christo Kruger Donderdag omstreeks 20:00 deur ‘n gesluite traliehek van ‘n buitedeur in sy plaashuis in die bors geskiet is. Volgens polisiewoordvoerder Sergio Kock was Kruger

Lees verder: Plaasaanvallers van Kuruman nog op vrye voet

Martin Bosma val ANC-terreur in nuwe boek en op TV aan

Martin Bosma, die parlementslid van die Nederlandse Partij voor de Vryheid, het onlangs op die Nederlandse televisie oor sy nuwe boek, Minderheid in eigen land, gepraat en ‘n skerp aanval op Nederlandse steun vir ANC-terreur tydens die tagtigerjare geloods. Hy beskryf die landmyne op plaaspaaie en moorde op “demokraties verkose munisipale raadslede” deur die ANC

Lees verder: Martin Bosma val ANC-terreur in nuwe boek en op TV aan

Dan Roodt: 31 Mei 2015: Om op Republiekdag Engels te voel

Opgedra aan mnr. Clive Derby-Lewis, ‘n Engelse Afrikaner wat ná 21 jaar in die gevangenis sedert Vrydag op mediese parool vrygelaat is. Soos Martin Bosma van die Nederlandse PVV wat vandeesweek ‘n boek oor Afrikaners gepubliseer het, is ek versot op die oranje-blanje-blou vlag, die Prinsevlag. Vier-en-vyftig jaar gelede, op 31 Mei 1961 om presies

Lees verder: Dan Roodt: 31 Mei 2015: Om op Republiekdag Engels te voel