Motor van die jaar: Porsche kry dit weer reg!

deur André Olivier Die Porsche Cayman S is die Motor van die jaar 2014! Motorjoernaliste en gesaghebbendes in die motorbedryf het gisteraand vir die tweede jaar na mekaar aanskou hoe Porsche met die mees gesogte prys in die motorwêreld wegstap. Na vele kilometers wat deur 25 van die voorste motorjoenaliste agter die stuur van elk

Lees verder: Motor van die jaar: Porsche kry dit weer reg!

Waterkloof-twee terug in aanhouding

Die Waterkloof-twee, deel van vier seuns wat waarskynlik in die eerste plek tronkstraf vir ‘n moord wat hulle nie gepleeg het nie moes uitdien net omrede hulle wit is, staar nuwe strafregtelike klagte in die gesig en is terug in aanhouding. Christoff Becker en Frikkie du Preez het reeds voor ’n tugkomitee van die departement

Lees verder: Waterkloof-twee terug in aanhouding

Swart leerling steek maat dood

ʼn Gr.10-leerling is van moord aangekla nadat hy by ʼn skool in Bosbokrand in Mpumalanga ʼn gr.9-leerling glo met ʼn mes doodgesteek het . Volgens die polisie se woordvoerder, brig. Selvy Mohlala, was die twee swartes Maandag na bewering in ʼn argument betrokke. Die gr.10-leerling het toe na bewering tydens die pouse na die gr.9-leerling

Lees verder: Swart leerling steek maat dood

Oekraïene stem in tot skietstilstand na geweld 26 eis

Die president van die Oekraïene, Wiktor Janoekowitsj en drie hoof opposisieleiers het ingestem om te vergader na weke van geweld wat die hoofstad teister. Die Europese-Unie sal na verwagting Donderdag in Brussel vra vir sanksies teen “diegene wat vir die geweld verantwoordelik is”. Die EU en die VSA befonds opstande om die Russies-gesinde regering tot

Lees verder: Oekraïene stem in tot skietstilstand na geweld 26 eis

EU-hulp: Reisverbod op Mugabes sal ná hervormings verval

Die Europese Unie het November as teiken gestel om regstreekse finansiële hulp aan president Robert Mugabe se regering te hervat, na verlede jaar se verkiesing. Die EU het in ‘n verklaring in Brussel gesê ‘n reis- en bateverbod sal steeds van toepassing wees op Mugabe en sy vrou Grace, het RSG berig. Uitstaande demokratiese hervormings

Lees verder: EU-hulp: Reisverbod op Mugabes sal ná hervormings verval

Vreemdelinghaat lei tot plunderwaansin

In die jongste voorval van vreemdelinghaat wat weer opgevlam het, het inwoners van die Refilwe-lokasie, in Cullinan, oos van Pretoria, winkeleienaars van Pakistan en Ethiopië uitgedryf. Die plundertog was teen die “moordenaars”, sê inwoners. Dinsdagaand het die gemeenskap se woede tot ‘n waansin van plundering en vernietiging gelei, waarin ten minste ses buitelandse winkels beskadig is en

Lees verder: Vreemdelinghaat lei tot plunderwaansin

NACTU steun Amcu-staking

Ondersteuning vir Amcu se vierweekloonstaking in die platinum mynbou-sektor het Woensdag ‘n hupstoot gekry toe die Nasionale Raad van Vakbonde (NACTU) hul steun aan die unie toegesê het. NACTU se versoek vir ‘n algemene staking indien Anglo American Platinum nie sy regsgeding van bykans 600 miljoen rand teen die vakbond Amcu terugtrek nie, kry groot

Lees verder: NACTU steun Amcu-staking

Bek-en-klouseer kom weens tekort aan entstowwe

Die uitbreek van bek-en-klouseer vier jaar gelede het Suid-Afrika R4 miljard per jaar in verlore uitvoere gekos en was grootliks te danke aan die ineenstorting van die staat se vermoë om entstowwe te vervaardig. Suid -Afrika het vir meer as 80 jaar ‘n internasionale reputasie gehad vir die ontwikkeling bek-en-klouseer entstowwe. Die direkteur-generaal van departement

Lees verder: Bek-en-klouseer kom weens tekort aan entstowwe

Oproer wes van Johannesburg weer onder beheer, sê Metropolisie

Beyers Naudé-rylaan in Honeydew is heropen na oproer Woensdagoggend in die Zandspruit-lokasie wes van Johannesburg bedaar het, het die metropolisie gesê. “Die situasie het tans kalmeer en daar is ‘n swaar polisieteenwoordigheid in die gebied,” het senior superintendent Wayne Minnaar gesê. Daar is nog steeds smeulende bande en rommel aan die kant van Beyers Naude-rylaan,

Lees verder: Oproer wes van Johannesburg weer onder beheer, sê Metropolisie