
Die Europese Unie het November as teiken gestel om regstreekse finansiële hulp aan president Robert Mugabe se regering te hervat, na verlede jaar se verkiesing.
Die EU het in ‘n verklaring in Brussel gesê ‘n reis- en bateverbod sal steeds van toepassing wees op Mugabe en sy vrou Grace, het RSG berig.
Uitstaande demokratiese hervormings aan die weermag asook die aanbevelings van die Afrika-Unie oor verkiesingshervormings en ‘n vrye media moet voorts geïmplementeer word word die reisverbod opgehef sal word.
Zimbabwe is reeds ‘n dekade lank onder die verbod wat daartoe gelei het dat miljarde dollar se finansiële bystand gekanaliseer is deur internasionale organisasies insluitende die VN.
Die EU sê die verbod op bilaterale bystand sal op 1 November verstryk op voorwaarde dat daar nie ‘n ernstige agteruitgang in regering en menseregte is nie.

As ek so na die foto kyk dan wonder ek hoekom is Tambo se wit vrou nie op die foto nie.
en paus Bergoglio mocht de primeur al eerder als onderdeel van ‘productmarketing’ op het conto bijschrijven in het duistere Vaticaanstad.
Miljoenen doden en vluchtelingen en algehele misere en verval van iedere menselijke standaard is de wrede zelfzuchtige volstrekt incapabele zwarte leiding in zuidelijk Afrika vergeven door dit soort afgoden die niet aarzelen zich herhaaldelijk boven Jezus te (laten) zetten in een weerzinwekkend blasfemistisch 2e rangs theater.
Dat er om dit plaatje te kunnen invullen een heuse Volksmoord op de etnische minderheid van Boere /Afrikaners op gang is gebracht wordt, tot nu toe, als ‘collateral damage’ weggezet en zelfs verzwegen. Terwijl een ieder de voorbode aan het Rhodesische firmament al kon aanschouwen.
G’n wonder ou bobbie steur hom aan niemand – niemand is bereid om teen hom op te staan nie. So ook sal hulle die blankes in ZA nie help teen die moord en doodslag van die huidige bewind nie.
Wanneer die verbod gelig word deur die EU gaan die burgers van Suid Afrika seker belasting verligting kry?