praag.co.za

Waterkloof-twee terug in aanhouding

korrupsieDie Waterkloof-twee, deel van vier seuns wat waarskynlik in die eerste plek tronkstraf vir ‘n moord wat hulle nie gepleeg het nie moes uitdien net omrede hulle wit is, staar nuwe strafregtelike klagte in die gesig en is terug in aanhouding.

Christoff Becker en Frikkie du Preez het reeds voor ’n tugkomitee van die departement van korrektiewe dienste (DKD) verskyn en sal Vrydag voor ’n paroolraad verskyn.

Die departement sê die twee sal in aanhouding bly terwyl die paroolraad hul parool hersien.

Hulle kan strafregtelik aangekla word weens die verbreking van tronkregulasies, wat alkohol en selfone verbied.

Intussen het die DKD hul eie spore in die werklike probleem van korrupte amptenare in die departement probeer toesmeer deur op die uitbundige uitgedrag van die twee na hulle hul paroolnuus gehoor het, te fokus.

Comments

11 responses to “Waterkloof-twee terug in aanhouding”

  1. Trippie Avatar
    Trippie

    Lees ASSEBLIEF eers hierdie rubriek deur Kevin King alvorens daar te kras geoordeel word.
    http://praag.org/?p=13048

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      HET EK MET SKOK dit nou die dag gelees op die Engelse kant!!!! Mense ons wittes is nie in die moeilikheid nie maar letterlik in die k..k! Volgens staatsgetuies, wat klink of hulle SWART is, met GEEN LIGGAAM NIE, is hierdie 4 kinders tronk toe gestuur! Ek dink hulle het die hele hofsaak so lank uitgerek dat die kinders ouer kon wees sodat hulle kon tronk toe! Die swarte wat wel vrek gevind is is aan sy eie wond dood. Dis van ‘n palisade soos hy weggehardloop het NA HY GESTEEL het. GEEN ANDER LETSELS is aan hom gevind nie. Die liggaam kon nie verbind word aan die saak nie maar hy was gebruik??? hoe de hel!!! Nou is onskuldige KINDERS verander in tronkmonsters! Ja hulle het ‘n swarte aangerand, wat verkeerd was, maar daar is NIE ‘n liggaam gewees nie so die swarte sit seker êrens in ‘n lokasie!

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Ek stem 100% saam met jou !

        – | –

        Kom ons hou dop wat met die Randburg-Rugskieter-Lafaard gaan gebeur. (Daardie drie-hoek-koek wat die motorfietsryer koelbloedig vermoor het). Ek het ‘n voëltjie hoor fluit dat hy bedrog gepleeg het – noem dit DIEFSTAL.

  2. Willy Avatar
    Willy

    Ek wonder nog steeds hoe het die video-greep by die media uitgelek.

  3. Rooikop Avatar
    Rooikop

    As jy moord pleeg moet jy daarvoor boet – die manier wat die media die laaities uitgebeeld het, was hulle skuldig – Gegee die artikel wat op die ingelse Praag verskyn het, is dit duidelik dat daar veel meer hier op die spel is en dat daar weer ‘n groot regsgekonkel aan die gang is – (omdat hulle blank is? – Heel waarskynlik).
    Dit wys net weereens wat die media (natuurlik die hele spul maatjies met die ANC en anti-blank) aan iemand se beeld kan doen – Ek het gedink ek kan redelik deur die media se nonsens sien maar helaas het hulle hierdie een so mooi toegesmeer en nie behoorlik oor die hofverrigtinge verslag gedoen nie.

    Aan die ander kant behoort die twee te vra vir breinoorplantings – hulle weet mos die tronkowerhede het hulle mes vir hulle in en daarom moet jy so versigtig by die reëls hou sodat daar geen vinger na jou gewys kan word nie. So vir dommigheid is daar nie pille nie.

    Hierdie behoort as ‘n les vir ons almal te dien.

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      Ek het ‘n les hier geleer Rooikop! Nou kan ons weer begin vra vra oor ander wittes wat tans in aanhouding is of wag vir hofverrigtinge soos byvoorbeeld Oscar? Bêre die kruis en spykers mense en dan doen ons eers ordentlike navorsing voor ons een van ons eie kruisig!

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Ja veral omdat dit agter geslote deure plaasvind.

  4. Puma0163 Avatar
    Puma0163

    Die groot vraag hier is wat gaan met die DKD personeel word wat in die eerste plek heel waarskynlik omgekoop was om die luukshede in die twee se selle toe te laat. Wat van die duisende ander gevalle wat daagliks in die tronke omgekoop word deur die wat geld het. Nou word ‘n groot bohaai opgeskop omdat die skuldiges hier wit is! Die “korrektiewe dienste” personeel is die mees skuldiges hier!

    1. Trippie Avatar
      Trippie

      ABSOLUUT PUMA ! Geld is menige se afgod, daarom so maklik omkoopbaar. Ek luister gisteroggend na ‘n gesprek, die een vroulike deelnemer vertel haar man is ook toegesluit vir (ek praat nou onder korreksie) bedrog, dus, as jy iets vir ‘n gevangene wil laat insmokkel, is die omkoopgeld, die prys van die items wat ingesmokkel moet word !

  5. Gas Avatar
    Gas

    Naarpers se moffia noem hulleself Afrikaanses. So die Afrikaanses is die Afrikaners se grootste vyande. Daar’s niks fout met Afrikaners nie

  6. Willy Avatar
    Willy

    Presies wat jy hier sê Josef. Want saamstaan wil ek ook nog sien as ek die Afrikaner splintergroepies so kyk.

Leave a Reply