Kan Afrikaners hul eie hoëtegnologie-ekonomie skep en in geprivatiseerde enklawes oorleef?
Terug na Europa?
Kan Afrikaners hul eie hoëtegnologie-ekonomie skep en in geprivatiseerde enklawes oorleef?
Kan Afrikaners hul eie hoëtegnologie-ekonomie skep en in geprivatiseerde enklawes oorleef?
Kan Afrikaners hul eie hoëtegnologie-ekonomie skep en in geprivatiseerde enklawes oorleef?
Die polisie in Gauteng het meer as vyftig stakende werkers van die metaalwerkersvakbond Numsa in hegtenis geneem vir openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging. Volgens die polisie is 40 mense in Germiston in hegtenis geneem nadat die perseel van ‘n staalmaatskappy onder klippe gesteek is. Een staker is ook in hegtenis geneem vir die besit van ‘n wapen. Dertien
Lees verder: Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng
’n Israelse operasie teen Gaza-inwoners het 28 mense dood en meer as 150 gewond gelaat, het mediese personeel Woensdag gesê. Dit was die dodelikste dag van geweld in die Gaza-gebied sedert 2012. Israel se bevelvoerders sê die operasie sal langer as ‘n paar dae neem om af te handel. Lugaanvalle wat Dinsdag begin het, het 24 mense
Duitsland en die VSA se verteenwoordigers vergader om spioenasie deur ‘n Duitse dubbelagent te bespreek. Die kwessie maak oplsae in Duitsland. Die BND-agent het dokumente rakende die ondersoek na NSA-meeluistering aan Amerikaanse spioene verkoop. Die Duitse agent het toegang tot die Bundestag gehad waar hy die dokumente gesteel het deur hulle op ‘n geheuestokkie oor te
Lees verder: Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag
‘n Klagte is by die Persombudsman teen The Sowetan aanhangig gemaak oor ‘n berig wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, aan haar mishandelde varke verbind. Haar woordvoerder, Neo Moepi, sê die koerant het haar verklaring oor die verwaarloosde diere wat op haar plaas aangetref is, verdraai. Moepi sê die berig onder die opskrif
AgangSA-leier Mamphela Ramphele het besluit om die politiek vaarwel te roep, het sy Dinsdag aangekondig. “Ek het besluit om partypolitiek te verlaat en terug te keer na die werk saam met my mede-burgers in die burgerlike samelewing om die droom van ons ‘n meer regverdige en voorspoedige samelewing na te streef,” het Ramphele gesê in
Lees verder: Mampie-Rampie roep politiek vaarwel onder bedrog-skadu
Die Duitse sokkerspan het gisteraand vir Brasilië, die gunstelinge, met 7-1 doele in die halfeindstryd van die wêreldsokkerbeker geklop. Dit is die grootste neerlaag wat Brasilië in 100 jaar in ‘n internasionale wedstryd gely het. Omdat sokker, soos rugby, ook die afgelope aantal jare deur FIFA verpolitiseer is, het die Duitse vertoning insgelyks skokgolwe deur
Die ontsteltenis in Brasilië oor die onlangse besering van die jong Brasiliaanse speler Neymar maak ook sin as die finansiële implikasies in ag geneem word. Die oordragfooi wat die Spaanse klub Barcelona betaal het om hom van die Brasiliaanse klub Santos te bekom, was nie minder nie as €57,1 miljoen (ongeveer R855 miljoen) nie. Dié
Lees verder: Sokkersterre se inkomste laat rugbyspelers na armblankes lyk!
Geagte leser, Die afgelope paar dae se aanvalle op Steve Hofmeyr vanuit veral Beeld het my weer onder die indruk gebring van hoe min eg-Afrikaanse media daar oorbly. Nie net het Beeld begin vanjaar die PUK verguis nie, maar nou vaar die koerant ook uit teen “Die Stem” van CJ Langenhoven. Dis glo “apartheid se
Die psigologiese oorlog teen Afrikaners word steeds met oorgawe in Beeld gevoer deur die “empatiese” ANC-pandoer. Die kopdoekdraer (‘n mode wat reeds etlike dekades gelede oorgewaai het ten spyte van ‘n uitkoms wat dit vir bles oupahippies gebied het) Piet Croucamp probeer Steve Hofmeyr se gewilde gebaar om Die Stem te sing as agterlik en ongesofistikeerd af