Lonmin verwerp gerugte oor afleggings

Die platinumprodusent Lonmin het aannames van bronne in die mynbedryf verwerp dat die maatskappy beplan om sowat 5.700 poste te sny as deel van sy veldtog om winste na die vyfmaandelange staking in die bedryf te herstel. Die maatskappy se uitvoerende hoof, Ben Magara, sê daar is geen planne om enigiemand uit diens te stel

Lees verder: Lonmin verwerp gerugte oor afleggings

Madonsela weier om bron vir uitgelekte brief bekend te maak

Zizi Kodwa, ANC-woordvoerder, het gesê die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela “speel slagoffer”, nadat die soveelste brief oor Nkandla “uitgelek” het en Madonsela weier om die bron te onthul. Kodwa sê bykans al die Openbare Beskermer se ondersoeke het voortydig uitgelek en nie eenkeer het sy verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Die ANC het die OB skerp

Lees verder: Madonsela weier om bron vir uitgelekte brief bekend te maak

Namaquafees van die baan tensy organiseerder opdaag

Vanjaar se Namaquafees sal nie plaasvind nie, tensy iemand inspring en die geleentheid organiseer. Die hopelose munisipaliteit het die naweek nog ‘n verklaring uitgereik waarin hy erken dat hy nie self die feesreëlings kan behartig nie. “Die raad se betrokkenheid behels slegs om sy bronne beskikbaar te stel vir die gebruik van die fees.” Die

Lees verder: Namaquafees van die baan tensy organiseerder opdaag

Aurora se direkteure voor vir bedrog

‘n Eis van R1,7 miljard teen die insolvente mynmaatskappy, Aurora Empowerment Systems gaan vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria voort. Die likwadateurs hou onder andere vir oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, Zondwa Mandela en president Jacob Zuma se neef, Khulubuse Zuma aanspreeklik vir die beweerde bedrog wat by Aurora plaasgevind het. Die direkteure van

Lees verder: Aurora se direkteure voor vir bedrog

Oorskot van slagoffer van MH17 na SA

Die oorskot van die Brit wat dood is in vlug-MH17 wat oor die Oekraïne afgeskiet is, is geïdentifiseer. Cameron Dalziel, 43, ‘n helikoptervlieënier, het verlede jaar saam met sy gesin na Maleisië verhuis vir werk en het van ‘n vliegtuigopleidingskursus terugkeer in Nederland toe vlug MH17 vermoedelik deur Kiëf afgeskiet is op 17 Julie. Die

Lees verder: Oorskot van slagoffer van MH17 na SA

Onderhoud met Dan Roodt oor ‘Raiders of the lost Empire’

Praag het ‘n onderhoud met dr. Dan Roodt gevoer oor sy jongste eboek-essay van 27 000 woorde, Raiders of the lost Empire. Praag: Vanwaar die titel en waarom dit in Engels skryf? Dan Roodt: Die titel is ontleen aan die film van Steven Spielberg, Raiders of the lost ark, waarna ek so in die verbygaande

Lees verder: Onderhoud met Dan Roodt oor ‘Raiders of the lost Empire’

Tambo vra te veel vir Mandela-borsbeeld

‘n Verdoemende interne regsmening het bevind dat Dali Tambo se maatskappy die Parlement te veel gevra het vir ‘n borsbeeld van Nelson Mandela wat buite die Nasionale Vergadering staan​​, het City Press berig. Die regsmening stel ook voor dat die besteding aan die borsbeeld onreëlmatig verklaar moet word. Maar die Parlement betwis sy eie regsmening

Lees verder: Tambo vra te veel vir Mandela-borsbeeld

Nog ‘n stroper doodgeskiet in Krugerwildtuin

Wildbewaarders in die Nasionale Krugerwildtuin in Mpumalanga het ‘n 35-jarige vermeende renosterstroper doodgeskiet, het RSG berig. Die polisie sê veldwagters op patrollie het op twee verdagte mans afgekom. Een van die mans het na bewering ‘n vuurwapen op die veldwagters gerig waarna hulle skote afgevuur het. Die man is op die toneel dood. Die ander

Lees verder: Nog ‘n stroper doodgeskiet in Krugerwildtuin

‘OB se beheptheid met Nkandla is persoonlik’

Die ANC het die openbare beskermer (OB) Thuli Madonsela se beheptheid met Nkandla veroordeel en gesê sy hanteer dit asof dit ’n persoonlike kwessie is. Madonsela en Julius Malema van die EFF span tans saam om die Nkandla-molshoop ‘n berg te maak. Zizi Kodwa, nasionale woordvoerder van die ANC, het Sondag gesê hulle vermoed Madonsela

Lees verder: ‘OB se beheptheid met Nkandla is persoonlik’

Rapport, Sunday Times kies Malema

Rapport sowel as die Sunday Times het dié week Julius Malema en die EFF se delegitimering van die parlementêre stelsel in Suid-Afrika verwelkom. Dit is natuurlik geen toeval dat albei koerante skielik presies dieselfde gedagtes oor Malema se ontwrigting koester nie. Iewers vanuit die bose skaduagtige buiterbeheerkamer van Suid-Afrika, waar veral buitelandse belangegroepe heers, moes

Lees verder: Rapport, Sunday Times kies Malema