Onder die invloed van beurtkrag, stygende pryse, inflasie en belastingverhogings is Suid-Afrikaanse verbruikersvertroue besig om in duie te stort. Volgens Eerste Nasionale Bank se Buro vir Ekonomiese Naoversing het verbruikersvertroue die laagste vlak in veertien en ‘n half jaar bereik en sal dit waarskynlik nie binnekort herstel nie. Volgens kenners plaas dit die Reserwebank in
Busbestuurder geskiet in Mamaloditaxi-oproer
‘n Busbestuurder is volgens berigte raakgeskiet en drie passasiers is beseer toe skote vanoggend op twee busse gevuur is naby Mamelodi in Pretoria. Nog passasiers is beseer deur gebreekte glas, het RSG berig. Berigte is ontvang van die skietery op die hoek van Solomon Mahlangurylaan en Pretoriaweg. Dit volg te midde van die onrus in
Mensbeendere in Tiger Brands se silo gevind
Forensiese toetste deur die polisie sal bepaal wat die oorsaak van vermoedelik ‘n man se dood is nadat menselike beendere verlede maand in ‘n silo in Potchefstroom gevind is. Polisiewoordvoerder in Noordwes, Paul Ramaloko, sê die produksiebestuurder van King Foods in die stad het op 19 Junie op die beendere tussen mielies in ‘n silo
Boere se kans kans om vermoor te word, 4 keer hoër
Alhoewel die jongste syfers oor plaasmoorde en aanvalle vir die eerste ses maande van 2015 ‘n afname getoon het, is ‘n boer se kans om vermoor te word steeds vier keer hoër as enige ander Suid-Afrikaner s’n. TLU SA het Donderdag tesame met Afriforum hul syfers vir die eerste ses maande van vanjaar in Centurion
Lees verder: Boere se kans kans om vermoor te word, 4 keer hoër
Egipte loods militêre offensief teen ISIS
Die Egiptiese weermag sê hy gaan voort met ‘n militêre offensief in die Sinai Skiereiland teen die Islamitiese Staat. Die gebied is tussen Israel, die Gaza-strook en die Suez-kanaal geleë. Hewige gevegte het vandeesweek tussen Egipste en ISIS-militante waarin meer as ‘n honderd mense omgekom het. Lugaanvalle op stellings van die Islamitiese Staat het tot
Groot polisieteenwoordigheid weens oproer oor Mamelodi-busdiens
Daar is ‘n groot polisieteenwoordigheid by die busdepot in Mamelodi in Pretoria na oproeriges ‘n nuwe busdiens onder klippe gesteek en bestorm het. Minibus taxi-bestuurders is ontstoke oor die bekendstelling van die Autopax-busdiens in die gebied. Drie busse is beskadig, het Gauteng se departement van vervoer se woordvoerder Octavia Mamabolo aan News24 gesê. Taxi-operateurs, wat
Lees verder: Groot polisieteenwoordigheid weens oproer oor Mamelodi-busdiens
Winkelgroep verbreek bande met Trump
Die winkelgroep, Macy’s het alle bande met Donald Trump verbreek, nadat hy uitgevaar het politieke korrektheid en onwettige immigrante wat dwelms, misdaad en verkragting na die VSA bring. Trump se uitlatings word as ‘n klein bonus vir die Demokrate beskou wat meeding met die Republikeine om Latino-stemme te trek. Ten spyte van die opskudding, het
Linden, Jhb: Nog ‘n verkragting deur swart SA polisieman
‘n Swart offisier van die Lindense polisiestasie in Johannesburg word daarvan beskuldig dat hy ‘n vrou in aanhouding verkrag het. Sersant Derick Phanyana word tans aangehou, terwyl sy borgaansoek in die Randburgse Landdroshof tot 7 Julie 2015 uitgestel is. Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het bevestig dat hulle ‘n saak van verkragting teen die 45-jarige polisieman ondersoek. “Daar
Lees verder: Linden, Jhb: Nog ‘n verkragting deur swart SA polisieman
Man van Noordwes weer voor oor kinderporno
‘n Noordwes man sal vandag weer in die Lichtenburg Landdroshof verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie. Bert Viljoen is een van ses mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is. Dit nadat polisie ‘n wenk van Interpol ontvang het. Die ander verdagtes, waaronder twee onderwysers en ‘n afgetrede skoolhoof,
Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus
Internasionale markte het opwaarts beweeg en die euro het nie verder verswak nie omdat beleggers glo dat Griekeland steeds ’n manier sal kry om deel van die eurosone te bly. Die regering het ‘n referendum vir Sondag 5 Julie uitgeroep en kapitaalbeheermaatreëls ingestel nadat dit duidelik geraak het dat die land se premier nie genoeg
