Nog ‘n MSF-hospitaal in aanval verwoes

’n Hospitaal van Dokters sonder Grense (MSF) in Jemen is vandeesweek in ’n missielaanval verwoes. Die Saoedi-beheerde koa­lisie ontken verantwoordelikheid vir dié voorval. Mego Terzian, voorsitter van MSF, het in Parys, Frankryk gesê hulle sal nie meer dokters na gevaarlike plekke stuur sonder waarborge nie. Die koalisie het in Maart in Jemen se burgeroorlog ingegryp

Lees verder: Nog ‘n MSF-hospitaal in aanval verwoes

Nigeriese boete teen MTN oordrewe sê ontleders

Nigerië se regering loop die risiko om beleggers af te skrik wat die land nie kan bekostig om te verloor nie. ‘n Boete van $5,2 miljard teen die land se grootste selfoon-maatskappy, MTN, sê ontleders is oordrewe. Met ‘n ekonomie wat steier onder lae oliepryse, beperkings op die geldeenheid en geen minister van finansies, het

Lees verder: Nigeriese boete teen MTN oordrewe sê ontleders

Oostenrijkse burgemeester: wijs alle mannelijke migranten af

Siegfried Nazl, de burgemeester van de Oostenrijkse stad Graz, heeft een opmerkelijke oplossing voor de migratiecrisis in het land. Om de toestroom van asielzoekers te verminderen wil hij in het vervolg alleen nog vrouwen en kinderen toelaten. Dat zegt Nazl in gesprek met de Oostenrijkse krant Krone. Volgens Nazl zal Duitsland binnen een aantal weken

Lees verder: Oostenrijkse burgemeester: wijs alle mannelijke migranten af

Taalbom bars by Tuks: Afrikaans dalk ‘afgeskaf’

Ná druk van radikale Engelse studente, oorweeg die Universiteit van Pretoria dit sterk om Afrikaans heeltemal “af te skaf”. Volgens ‘n berig van Rand Daily Mail Newswire, “broei ‘n storm oor UP se besluit om sy taalbeleid te hersien, wat beteken dat Afrikaans as onderrigtaal afgeskaf kan word”. Die rektor Cheryl de la Rey het

Lees verder: Taalbom bars by Tuks: Afrikaans dalk ‘afgeskaf’

VN waarsku dat ‘katastrofe’ dreig in Israel

Die Verenigde Nasies het gewaarsku dat ‘n dodelike oplewing in geweld in die Wes-Oewer tussen Israeli’s en Palestyne tot ‘n “katastrofe” gaan lei. In Washington, het die minister van Buitelandse Sake, John Kerry gesê die bloedvergieting “is nog ‘n aanduiding van die dwaasheid om te glo dat pogings tot permanente vrede en versoening op een

Lees verder: VN waarsku dat ‘katastrofe’ dreig in Israel

Nog 22 olifante in Zim vergiftig

Minstens 22 meer olifante is dood nadat hulle deur vermeende wilddiewe naby Zimbabwe se grootste wildreservaat vergiftig is, het AFP berig. “Ons het Maandag 22 olifantkarkasse in die Sinamatela-gebied ontdek en tot dusver het ons 35 olifanttande gevind,” het Caroline Washaya,die woordvoerder van die ­bestuursowerheid vir parke en natuurlewe, gesê. Die onlangse sterftes volg skaars

Lees verder: Nog 22 olifante in Zim vergiftig

Vaalseun Bush ver agter in nominasiestryd

Jeb Bush het vasgeval in die Republikeinse nominasieproses nadat sy kandidatuur in die Amerikaanse presidentsverkiesing ‘n ernstige knou gekry het, het AFP berig. Bush was aanvanklik vol vertroue dat dit ‘n maklike stryd sou wees. Om die seun van een en die broer van nog ‘n oudpresident te wees, blyk nie genoeg van ‘n aanbeveling

Lees verder: Vaalseun Bush ver agter in nominasiestryd

Betogers by UV vreedsaam uiteen na Jansen se beloftes

Die vergadering op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus het vreedsaam verdaag nadat die visekanselier en rektor Jonathan Jansen groot beloftes aan studente gemaak het. Jansen het die meeste van die studente se 51 griewe, wat in ‘n memorandum vervat is, aanvaar. Jansen het aan OFM-nuus gesê dit is te begrype dat gemoedere

Lees verder: Betogers by UV vreedsaam uiteen na Jansen se beloftes

Duisende spookwerkers kos Noordwes miljarde

Ten minste 36.000 spookwerknemers kos Noordwes R19 miljard aan salarisse, het die ANC in die provinsie, Woensdag gesê. “Hierdie spookwerknemers is ongemerk en put die karige jaarlikse salarisbegroting uit,” sê die provinsiale sekretaris Dakota Legoete. Noordwes se premier Supra Mahumapelo het die syfer van 36.000 spookwerkers by ‘n vergadering van Skoor Woensdag bekendgemaak. Legoete sê

Lees verder: Duisende spookwerkers kos Noordwes miljarde

Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie

Die minister van Hoër Onderwys Blade Nzimande, sê die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word. Die regering moes ‘n standpunt oor die saak formuleer na twee weke van gewelddadige betogings deur studente landwyd wat eis dat fooie geskrap word. Die betogings

Lees verder: Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie