Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste

Jonathan Jansen het bedank uit sy pos as vise-kanselier by Universiteit van die Vrystaat om aan te sluit by die Stanford Universiteit in die VSA. Studente aan die UV het Maandag op sosiale media hul blydskap getoon Jansen se besluit om uit te wyk na Amerika dat sy termyn op 31 Augustus verstryk. Jansen was

Lees verder: Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste

Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit

‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word. Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf het, is in April benoem vir die Sunday Times Alan Paton-prys. De Kock, wat sy

Lees verder: Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit

UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval

Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na ‘n petrolbomaanval. ‘n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit. Studente sou eksamen skryf in die gebou. Die veiligheidspersoneel sê die voorval het moontlik in die vroeë oggendure Maandag plaasgevind en ‘n woordvoerder Herman Esterhuizen het op Twitter gesê die

Lees verder: UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval

Tiener vas vir moord op Winnie Rust

‘n Agtienjarige “belowende atleet” wat aan die Hoërskool Hugenote gematrikuleer het, sal Maandag in die landdroshof in Wellington verskyn in verband met die moord op die skrywer Winnie Rust. Die skryfster wat verhale oor rassekwessies gepen het, is verlede Woensdag doodgemartel, vermoedelik deur die tiener wat sy gehelp het. Volgens Noloyiso Rwexana, ‘n polisiewoordvoerder, is

Lees verder: Tiener vas vir moord op Winnie Rust

Wit boer in Zim doodgekap

Die polisie in die suidooste van Zimbabwe sê hulle soek na ‘n plaaswerker wat daarvan verdink word dat hy ‘n bejaarde wit boer met ‘n panga doodgekap het. Die voorsitter van die Commercial Farmers ‘Union, Petrus Steyl het die moord beskryf as “wrede” aanval op Adolf Willem Botha, 64. Sy lyk is gevind in ‘n

Lees verder: Wit boer in Zim doodgekap

Boer in kop geskiet

‘n Boer van Paulpietersburg in KwaZulu-Natal is Vrydagaand in sy huis vermoor. Friedel Filter is deur swart aanvallers op die plaas Frischgewagt oorval waar sy dogter en skoonseun uit Duitsland tans kuier. Die swart aanvallers het die boer na buite gedwing met ‘n handwapen teen die kop waar nog vier gewag het. Die booswigte het

Lees verder: Boer in kop geskiet

Wit polisiebeamptes vang swart OTM-aanvallers

Twee wit polisiebeamptes, lt-kol. Amanda Viljoen en adj-off. Vollie van Vollenhoven het drie swart OTM-aanvallers wat Heidelberg die afgelope paar weke geteister het, vasgetrek. Die swart boewe het veral bejaardes wat geld by OTM-masjiene onttrek het, geteiken. Die inwoners se aandag is afgetrek terwyl hulle geld onttrek, die rowers het dan hul bankkaarte en kontant

Lees verder: Wit polisiebeamptes vang swart OTM-aanvallers

Leon Lemmer: Melanie Phillips oor Londonistan

Londen, die Britse hoofstad, het vandeesmaand ‘n Moslem-burgemeester van Pakistanse oorsprong gekry (Praag 6 deser). Geen sektor van die immigrantebevolking in die Weste (veral Amerika, Brittanje en Europa) veroorsaak meer probleme en word meer gevrees as die Moslems nie. Die klassieke boek oor die Moslembevolking in veral Engeland is Melanie Phillips (gebore in 1951) se

Lees verder: Leon Lemmer: Melanie Phillips oor Londonistan

Amerikaanse owerhede vrees herhaling van ‘Kry die Jood!’

Die Amerikaanse owerhede is op soek na vyf jong swartes wat ‘n Joodse skoolbus aan die brand gesteek het. Die voorval het in ‘n woonbuurt plaasgevind wat in die 1990’s onder rasse-onluste deurgeloop het. ‘n Elfjarige swart seun is al in hegtenis geneem en ná die brand Sondag van brandstigting aangekla. Die voorval word as

Lees verder: Amerikaanse owerhede vrees herhaling van ‘Kry die Jood!’

Brand jou skool af en kry ‘n rekenaartablet!

Brand jou skool af om beter leermateriaal en ondersteuning van die owerhede te ontvang. Dit is die boodskap wat die ANC aan stamoproeriges in Limpopo deurgegee het. Die ANC is kennelik bekommerd oor die voortslepende etniese geweld in Limpopo en het besluit om die oproermakers te probeer paai met duur geskenke soos rekenaartablette vir skoolkinders.

Lees verder: Brand jou skool af en kry ‘n rekenaartablet!