Wit polisiebeamptes vang swart OTM-aanvallers

Twee wit polisiebeamptes, lt-kol. Amanda Viljoen en adj-off. Vollie van Vollenhoven het drie swart OTM-aanvallers wat Heidelberg die afgelope paar weke geteister het, vasgetrek.

Die swart boewe het veral bejaardes wat geld by OTM-masjiene onttrek het, geteiken.

Die inwoners se aandag is afgetrek terwyl hulle geld onttrek, die rowers het dan hul bankkaarte en kontant gegryp en in ‘n peperduur rooi Volswagen Golf weggejaag.

Bron: Heidelberg Nigel Heraut

2 thoughts on “Wit polisiebeamptes vang swart OTM-aanvallers”

Maak 'n opvolg-bydrae