‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word.
Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf het, is in April benoem vir die Sunday Times Alan Paton-prys.
De Kock, wat sy tronkstraf uitgedien het en sowat ‘n jaar gelede op parool vrygelaat is, was glo ‘n gas van die biografie se uitgewer, Tafelberg, maar Beukes het besluit om hom terstond van ‘n basiese menseregte te ontneem.
Beukes het soos die Engelse gewoonte maar is, haarself aangestel om ‘n paar bonuspunte vir Engelse voortreflikheid te probeer aanteken deur namens swart skrywers en uitgewers verontwaardig te wees.
Volgens haar was die swartes die naweek by die letterkundefees in Franschhoek “verskriklik getraumatiseerd oor De Kock se teenwoordigheid”.
Almal het “gewonder” of hulle die lokaal moet verlaat, sê sy. Niemand het egter uitgeloop uit die bespreking nie.
Toe nie een van die swartes wou loop nie, het Beukes besluit om in te gryp en voormalige Vlakplaas-verhoorde soos ‘n wafferse konsentrasiekampbevelvoerder te gaan verjaag.
Een van die oud-polisieman se paroolvoorwaardes is dat hy nie met die media mag praat nie. Beukes kon die media dus op haar eentjie trakteer oor die gebeure.
Lede wat die paneelbespreking bygewoon het waar Jansen opgetree het, sê hulle was nie bewus van swart ontsteltenis nie.
De Kock was self verbaas om te verneem van die “swart trauma” maar het nie teëgestribbel nie. “Dankie dat jy my gesê het,” het hy gesê en daarna opgestaan en uitgestap.
Hy het Vrydag en Saterdag die letterkundefees bygewoon.

Nog nooit van haar gehoor nie. Het sy darem Winnie Rust se moordenaars genooi in De Kock se plek?
Waarschijnlijk probeert dat rose geverfde spook hiermee ook juist haar naamsbekendheid te vergroten, G ?
De man heeft zijn politiek toegerekende straf meer dan uitgezeten, maar uiteraard zijn er door de brave linkse ‘Gutmenschen’ altijd punten te scoren als het om natrappen gaat.
Dat staat in hoog aanzien in die kringen.
Praat van!
Hoeveel van die swartes wat daar gesit het moet daar wees, is skrywers of se boeke word bespreek? Ek glo nie een nie. En hoekom is Lauren nie swart nie? Dis tyd dat die wit Engelse skrywers transformeer. Hulle is demografiese dinosourusse.
KOLSKOOT!!!
Die swartes sal nooit wegbly van KFC nie.
Sien die Naspers noem Eugene de Kock die “apartheidsmoordenaar”. As ons die stryd teen die ANC-terroriste gewen het (en ons sou gewen het as die NP nie die handoek ingegooi het nie), dan was Eugene de Kock ‘n oorlogsheld.
Wanneer haar beurt kom en lw ek se wanneer haar beur kom om onder die sekel deur teloop moet sy nie by die huidig veragtes gaan skuil nie , ons onthou vyande ,.
voeg by jou lys: Gillian Schutte, Max Du Preez. Richard Catto. Piet Croucamp.
Jy sien, dis nou tye soos die wat ek hoop en bid dat die NSA sy tol neem op ‘n wit vrou. Ek, vir een, sal byvoorbeeld heel onaangeraak wees, sou ek dalk lees dat daar by Lauren ingebreek is, en sy vreeslik gemartel is…Ek vra deesdae – soos vroeer – eers na ‘n gemartelde en vermoorde blanke se agtergrond voor ek begin meegevoel toon. Iemand soos Lauren – droge oge, en ‘n goeie skeut Schadenfreude. ‘n Mens kan maar net hoop sy word statistiek…..sy verdien dit.
Bietjie grafies vir ‘n witmens.
Janus means he is too afraid to declare what he regards as his positives on race.
Vir bokryer Pratt en eertydse Rupert werknemer Stafendas was dit tog duidelik juiggend DA-SAP gaanbaar……nie waar nie, So van witmense gepraat?
Ek dog Verwoerd se messteker was ‘n kleurling. Ek weet nie wat is die Rooinekke se gunsteling vorm van vervoer nie, kan bokke wees, maar is dit nie altyd op ‘n ander een se rug nie?
Engels-Joodse proksies (dis nou daardie ander een se rug) se kleur strek vanaf pienkwit-NAT tot SAP-DA multikulti naaswit en dek ook skakeringe in swart baretterooi……!
Nee hy was ‘n Griek met ‘n wurm in sy maag wat hom blykbaar vertel het om HV te steek met ‘n mes.
Geagte Dame Lauren Beukes
Dis hoe een van die ander dit beleef het: http://www.dailymaverick.co.za/article/2016-05-16-eugene-de-kock-at-the-franschhoek-literary-festival-of-screwed-courage-and-a-screwed-country/#.Vzn_suS2G9w
‘Underground MK soldier’? Arrogantie ten top. Bewakers mogen van mij met scherp schieten op dit soort gasten. Noem het maar wiedergutmachung voor het leed dat hun ouders de onze hebben aangedaan.
Good Greet
Dis duidelik dat jy “Hollangs” skryf. Jy moet net oppas om nie ook so te dink nie. Dit kan jou skerp skote stomp maak
Achja, we moeten toekijken hoe de nieuwkomers volgestopt worden op onze kosten? Het is, uiteraard, ‘extreemrechts populisme’. Maar het punt is dat het ook niet uitmaakt of het Islamisering of rechts populisme is. En alles wat dat helpt te voorkomen lijkt me in ieders belang.
Ek wil die “ding” net vloek!!
OogbalAIDS
Sy sal dit net geniet. Een van haar “getraumatiseerde” vriende sal haar wel nog beloon met wat sy regtig verdien.
Die dame het deur die aksie gewys dat sy waarskynlik nie baie slim is nie. Eerstens het sy waarskynlik probeer kruip by die Liberale in die gehoor. Dalk het sy gehoop die ANC hoor van haar optrede en offer haar ‘n joppie iewers in Luthuli-huis. Om deel van die soustrein te wees is seker nie so inspannend as om te skryf nie?
Tweedens het haar optrede gewys dat alhoewel sy van die Britse aristokratiese kliek is, sy nie ordentlike maniere het nie. Of kan jy Afrikaners swak behandel omdat jy Brits is?
Derdens het haar swak optrede gewys dat sy nie regtig die geskiedenis van die Vryheidstryd ken nie. Die parlement sit vol krimenele, maar omdat hulle die mag beheer, is hulle die engele en die staatsamptenare uit die vorige bedeling, wat opdragte gevolg het, is nou die uitgeworpenes. Die betrokke skrywer het waarskynlik deurmekaar geraak tussen realiteite en fiksie.
Duidelik het sy niks van “Prime Evil” se boeke gelees nie en sien sy hom nog net so as die monster wat die media geskep het. As hy haar “vyand” is behoort sy juis te meer op te lees van hom maar sy reageer net op dit waaroor almal reeds vir jare oor hom gevoer is. Die man is ‘n veranderde mens maar dit het haar verbygegaan, seker te besig met haar eie versie “50 tinte van grys of swart” om ag te slaan op intelekteule.