praag.co.za

Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste

Written by

in

,

Jonathan Jansen het bedank uit sy pos as vise-kanselier by Universiteit van die Vrystaat om aan te sluit by die Stanford Universiteit in die VSA.

Studente aan die UV het Maandag op sosiale media hul blydskap getoon Jansen se besluit om uit te wyk na Amerika dat sy termyn op 31 Augustus verstryk.

Jansen was glo nie lank gelede nie vir drie maande op die UV se onkoste na die VSA om te gaan werk soek daar.

Jansen het Maandag op ‘n senaatvergadering in die ou CR Swart-gebou die aankondiging gemaak.

Lacea Loader, woordvoerder van die UV, het dit bevestig.

Nie een van die senaatslede wou met die media oor Jansen se aankondiging praat nie.

Sy nalatenskap by die instelling is beroerd met die ondeurdagte transformasiebeleid wat hy en sy lakeie gedryf het.

Jansen het wit studente met groot ywer vervolg soos geblyk het uit die Reitz4- en rassisme-voorvalle waar wit studente aangekla en deur hom in die media verhoor en skuldig bevind is.

Met die onlangse swart oproer op die kampus het Jansen swart studente vervreem en hulle was ook verheug deur die nuus. Talle het die hoop uitgespreek dat hulle ‘n meer “progressiewe” rektor sal kry.

Die Universiteit van die Vrystaat het die gerugte verlede jaar dat Jansen gaan aftree, ontken en gesê dit is vals.

Die universiteit se kommunikasiebestuurder Lacea Loader destyds gereageer het op nuusberigte wat beweer het dat Jansen oor ‘n paar maande gaan aftree.

Loader het vertel dat Jansen in sy toespraak by die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid, waarna die berigte verwys, slegs ‘n grap gemaak het:

Dit was bloot ’n idiomatiese uitdrukking dat alles so goed verloop by die UV dat hy grappenderwys gesê het hy net sowel binne die volgende paar maande kan weggaan,” het Loader by navraag aan Volksblad gesê.
Volgens haar het die rektor “hoegenaamd geen planne om die UV te verlaat nie”.

Dit blyk nou dat die rektor gelieg het terwyl hy gaan werk soek het om weg te kom van sy groeiende hoop mislukkings op die UV se onkoste.

Comments

12 responses to “Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste”

  1. Riempies Avatar
    Riempies

    Jonifin laat asseblief net weet as ek kan help met jou
    gesoek na werk ooral in die buiteland. Ons sal doodstil bly en niks vertel wat
    jy hier aangevang het nie.

  2. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die volkies van Amerika kan net baat by eersterangse opleiding deur ons beste uitvoerproduk…… die kaalvreter sprinkaan van Afrika .

    1. G Avatar
      G

      Hehehe. Ek hoor Djonnitin gaan ‘n nuwe beweging daar begin: Black Knives Matter.

      1. Ou Transvaal Avatar
        Ou Transvaal

        SHARP LIKE A MINORA?????

        1. G Avatar
          G

          Dis jy meneer! Hehehe!

  3. Wim Avatar
    Wim

    Hierdie Bruinman het geen skaamte nie

  4. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    Hij kan misschien, met zijn van A tot Z met racisme gevulde C.V., voorzitter worden bij de ‘black panthers’ ?

    1. Greet Avatar
      Greet

      Ja de trommelvliesAIDS-opwekkende anusschimmel. Ik mis de foto waar hij 1,80m onder de grond ligt. Er zijn geen consequences meer voor fout gedrag en dus doet men wat men wilt.

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        Als zijn ‘bedanken’ onder consequenties valt, kan men inderdaad in het negatieve doen wat men wil, Greet 😉
        Over ‘de eer aan zichzelf houden’ kan in geen geval meer gesproken omdat zijn trots die verbonden zou zijn aan eer, al te ver is doorgeschoten in blinde razende racistische blankenhaat.
        Wat toch echt al helemaal niet bij zo’n functie past.

  5. Rooikop Avatar
    Rooikop

    “If you can’t stand the heat”…
    Hardloop hy nou weg vir die gemors wat hy veroorsaak het?

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      Wie weet wat er naast de gebruikelijke corruptie en verbeten racisme uitmondend in onverantwoord vals beschuldigen/discrediteren, nog meer aan criminaliteit aan die quasi academicus kleeft, Rooikop.
      Plagiaat en plakken en knippen bij zijn proefschrift ?

      Probeerde hij niet recent nog, als compensatie en ter versluiering, de ‘goedmens’ uit te hangen met een soort beurs voor ‘arme studenten’ ?

      Maar hopelijk volgt een iets betere en geloofwaardiger en meer integer persoon hem hier op.
      Of zou het als nevenfunctie iets voor Dr. Malema zijn ? 😉

  6. jan Avatar
    jan

    Regter Faan Hancke sit agter JJ se aanstelling. Zuma is of was sy troetel klonkie.
    Regter Ian vd Merwe het sopas die einde van sy aanstelling by UV aangekondig Aug 2016. Hyt glo ‘n kakkademiese pos in VSA gekry.

    En Gordham en Zuma vryf tietie laat dit bars met die inweeg van die hoof geveg.

    Intussen het Naspers en die ANC hul span bou geformaliseer sodat Naspers weer politieke mag het na die NP en die ANC vir die eerste keer formele Afrikaanse IT propaganda dienste kontrakteur span bou.

Leave a Reply