Die Departement van Internasionale Betrekkinge sê die Suid-Afrikaanse jeugaktivis en skrywer, Malaika Mahlatsi, wat na bewering in Marokko in hegtenis geneem is, is net vir ‘n “kort rukkie” op die lughawe in Cassablanca aangehou. Mahlatsi het onlangs die Marokkaanse regering gekritiseer weens hul houding teenoor die onafhanklikheidstrewe van die Wes-Sahara. Die departement beweer sy en
Geskoolde personeel sal glo munisipaliteite regruk
Die regering beplan om hoogs geskoolde personeel in gebiede ontplooi waar die bestuursvermoë in sukkelende plaaslike munisipaliteite ontbreek. President Jacob Zuma het die Presidensiële Koördinerende Komitee vroeër gelei. Dié komitee het die Uniegebou in Pretoria vergader om senior regeringsamptenare, premiers en die vereniging van plaaslike regerings, of SALGA byeen te bring. Die minister van Samewerkende
Lees verder: Geskoolde personeel sal glo munisipaliteite regruk
Nederlandse TV-opsporingsprogram toon ‘te veel Marokkaanse misdadigers’
Die Nederlandse regering pas druk toe op Nederlandse TV-kanaal wat misdaad wil oplos en ‘te veel Marokkaanse misdadigers’ vertoon. Maar amper 6% van Marokkane in Nederland word van misdade verdink, waaronder ‘n ongelooflike 20% van jong Marokkaanse mans.
Die Nederlandse regering pas druk toe op Nederlandse TV-kanaal wat misdaad wil oplos en ‘te veel Marokkaanse misdadigers’ vertoon. Maar amper 6% van Marokkane in Nederland word van misdade verdink, waaronder ‘n ongelooflike 20% van jong Marokkaanse mans.
Lees verder: Nederlandse TV-opsporingsprogram toon ‘te veel Marokkaanse misdadigers’
Help ons om PRAAG drasties te verbeter!
Geagte leser, Geruime tyd reeds kom ons klaar met ‘n bediener wat al bietjie lank in die tand is. Ons het nou ‘n aanbod om ‘n baie sterker stelsel op te stel, maar ongelukkig gaan dit heelwat tyd en werk verg om dit reg te kry, want ons sal ‘n enorme hoeveelheid data heen en
Winnie lek glo inligting oor wapentransaksie
Die Kaapstadse burgemeester, Patricia de Lille, het haar gedistansieer van ‘n verklaring dat die ANC-veteraan, Winnie Madikizela-Mandela, inligting laat uitlek het. Madikizela-Mandela was glo een van verskeie Parlementslede wat inligting oor die 1999 wapentransaksie gelek het. Die inligting was vervat in die sogenaamde De Lille-dossier. Die vraag voor die kommissie het gehandel oor wie die
Ma glo kind is byna ontvoer
‘n Ma van Kemptonpark glo haar dogter kon dalk voor ‘n laerskool ontvoer gewees het, het sy ‘n minuut later opgedaag. Natanya Gerber het laas Donderdag gesien hoe ‘n wit Nissan-bakkie verdag langs haar dogter buite Laerskool Birchleigh gestop het. Sy was op pad om haar kinders by die skool op te tel toe sy
Ondersoek na EFF-wangedrag gaan voort
Die Parlement se Komitee oor Bevoegdhede en Voorregte sal vandag voortgaan met sy ondersoek na die wangedrag van 20 Parlementslede van die Ekonomiese Vryheidsvegters. Die LP’s sal nie teenwoordig wees nie, nadat hulle Dinsdag uitgestap het, het RSG berig. Die EFF-leier, Julius Malema, het die geloofwaardigheid van die komitee bevraagteken en gevra het dat alle
Renjaer se herstelkans skraal na botsing
Die Franse Formule Een renjaer, Jules Bianchi se kanse om te herstel is skraal. Hy is reeds vir ‘n derde dag in ‘n hoë sorg-eenheid. Spesialiste en Bianchi se familie het vroeër bekendgemaak dat hy ‘n ernstige kopbesering opgedoen het tydens ‘n botsing by die Japannese Grand Prix. Spesialiste sê die trauma is regoor sy
Oproer nadat kragdiewe doodskok
Sowat 500 oproeriges versper tans die R102 by Tongaat, noord van Durban met brandende bande en klippe. ‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê die gemeenskap eis wateraansluitings en elektrisiteit. Die oproer het begin toe drie mense Dinsdag doodgeskok het terwyl hulle elektrisiteit gesteel het. Die drie het na bewering gepoog om onwettige kragverbindings aan te lê.
Nobelprys vir fisika aan LED-uitvinders
Twee Japannese en ‘n Japannese Amerikaner het die Nobelprys vir fisika vir 2014 losgeslaan met hul uitvinding van ’n blou liggewende diode (LED) – die deurbraak wat nodig was om wit LED-lampe te kan maak. Isamu Akasaki en Hiroshi Amano van Japan en Shuji Nakamura van Amerika se deurbraak “sal waarskynlik daartoe lei dat die
