Sowat 500 oproeriges versper tans die R102 by Tongaat, noord van Durban met brandende bande en klippe.
‘n Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê die gemeenskap eis wateraansluitings en elektrisiteit.
Die oproer het begin toe drie mense Dinsdag doodgeskok het terwyl hulle elektrisiteit gesteel het.
Die drie het na bewering gepoog om onwettige kragverbindings aan te lê.
Zwane sê die polisie is na die gebied ontplooi, en monitor die situasie.

Wou dit nou weer onwettig doen en ook seker nie daarvoor betaal nie. Die tref die dief bietjie ‘n vurk in die pad waarvan die pad wat hy toe vat na die dood lei. Jammer vir hom – elke sport het sy beserings.
SKOKKEND!!!!! net drie gerooster??!!
Gaan eksdom die volgende 6 maande oorleef?
Al wat n lib en afriforum is gaan keer dat die onwettige krag weer afgeskakel word…..
Dit is die apartheid krag wat die arme mense doodskok, sit dit onmiddellik af in die gebied !
Skokkende berig, die diewe is nou seker tussen medium raar en goed gaar gebrand.
Soort van; “On the Spur (over-tawny creek) of the moment” gevalle?