Die stad Birmingham in die westelike Middeland van Engeland, is die tweede mees bevolkte stad in die Verenigde Koninkryk en die agtste grootste in Europa, maar huisves ook Brittanje se gevaarlikste uitvoerproduk. Die voormalige sentrum van die Industriële Revolusie, spog met ‘n groot en groeiende Moslem-bevolking. Vyf van Birmingham se kiesafdelings het die hoogste vlakke
Leon Lemmer: Vergete blanke stamme wat kwyn en verdwyn
Eeue lank het Brittanje en ander Europese lande koloniale gebiede gehad. Daar is gedink dat die son nooit sou sak oor die Britse en ander koloniale ryke nie. Na die Tweede Wêreldoorlog het die meeste kolonies egter polities onafhanklik geword. Lede van die koloniale bevolking is in die meeste gevalle terug na hulle moederland. Dwarsoor
Lees verder: Leon Lemmer: Vergete blanke stamme wat kwyn en verdwyn
Israeliese president vaar uit teen Marine oor kollektiewe Franse skuld
Die Israeliese president Reuven Rivlin het op Holocaust-herinneringsdag gesê dat die tendens in Europa om misdade teen Jode tydens die holocaust nie as hoogste prioriteit te beskou nie, gevaarlik is. Die Franse het ‘n kollektiewe en ewigdurende verantwoordelikheid teenoor Jode wat vir alle komende generasies moet geld, volgens hom. Rivlin het uitgevaar by Marine Le
Lees verder: Israeliese president vaar uit teen Marine oor kollektiewe Franse skuld
Trump se dogter kry onwelkome ontvangs in Duitsland
Ivanka Trump, dogter van die Amerikaanse president, is in Duitsland uitgejou toe sy probeer het om haar pa se verbintenis tot vrouekwessies te verdedig tydens ‘n vrouepaneelvergadering in Berlyn. En dit was tussen haar globalistiese geesgenote, kanselier Merkel en die gewese IMF-hoof Christine Lagarde. Die geleentheid is geopen met die eerste dogter wat haar gebrek
Lees verder: Trump se dogter kry onwelkome ontvangs in Duitsland
Angus se dilemma
Dit is moeilik om oor Angus te skryf. Mense koppel hulle persoonlike ervaring aan hom en is daarom geneig om hom te probeer beskerm om sodoende indirek hulle persoonlike ervaring te beskerm. Dit is ‘n baie gevaarlike plek om te wees, want mense is geneig om minder oop te wees vir rede, wanneer emosie betrokke
Swart gepeupel val trein aan in Oakland, VSA, maar media swyg
In die VSA het vyftig tot sestig jong swart mans en vroue ‘n BART-trein in Oakland, Kalifornië bestorm. Hulle het passasiers geslaan en beroof. Die aanval het Saterdag omstreeks 21:30 plaasgevind. Dit het die Amerikaanse media ongeveer 36 uur geneem om te berig oor die aanval, maar die ras van die aanvallers is verbloem. Swart
Lees verder: Swart gepeupel val trein aan in Oakland, VSA, maar media swyg
Coligny, Lichtenburg in konflikspergebied verander na gepeupel op wittes toesak
Die gebied van Coligny in die Noordwes-provinsie is Dinsdag in ‘n konflikspersone verander te midde van gewelddadige oproer deur swart inwoners wat oorgespoel het in rassespanning in die gebied. Die lokasiebewoners protesteer oor ‘n gebrek aan dienslewering in die omgewing, maar het dit nou op die wit inwoners van die dorp uitgehaal. Al die drankwinkels
Lees verder: Coligny, Lichtenburg in konflikspergebied verander na gepeupel op wittes toesak
Drankwinkels leeggesteel, kuikens doodgebrand en motoriste gestenig
Plundery deur swart inwoners van Coligny in Noordwes in die dorp het Maandag die hele dag voortgegaan en verskeie drankwinkels en ander winkels is leeggesteel. ‘n Groot groep polisiebeamptes is in die Tlhabologang-township by Coligny ontplooi. Die lokasiebewoners het gisteroggend winkels begin plunder nadat ‘n 12-jarige seun verlede Donderdag van ‘n sleepwa afgeval en later
Lees verder: Drankwinkels leeggesteel, kuikens doodgebrand en motoriste gestenig
Drie swart verdagtes aangekeer na plaasmoord op Wepener
Drie swartes verskyn na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof in verband met die moord op ‘n boer en sy huiswerker op ‘n plaas in die Wepener-distrik in die Vrystaat. Twaalfuur net voor middagete Sondag het die polsie ‘n wenk ontvang van die plaasaanval. Pieter Johannes Van Der Berg en Tsietso Matsabisa se lyke is
Lees verder: Drie swart verdagtes aangekeer na plaasmoord op Wepener
Kaapstad staar groot waterkrisis in die gesig
Daar is nog net water vir 88 dae beskikbaar in Kaapstad. Die stad het sy teiken vir daaglikse waterverbruik tot 600-miljoen liter verminder omdat die damvlakke in die Wes-Kaap steeds besig is om te daal. Verlede week het Kaapstad sy teiken van 700-miljoen liter per dag bereik, maar die stad sê die daaglikse verbruik is
