Godsdiensgeweld vlam op in Nigerië

Godsdiensgeweld tussen Christene en Moslems in noord-Nigerië het opnuut uitgebreek nadat ’n bakleiery vroeër vandeesweek sowat 27 mense se lewens geëis het. Veiligheidsmagte het alle inwoners beveel om tuis agter slot en grendel te bly nadat die polisie en soldate daarin misluk het om die gewelddadige gedrag van oproeriges in bedwang te bring. Sowat 300

Lees verder: Godsdiensgeweld vlam op in Nigerië

Bomme op Durbanstrand gevind

Drie bomme is Dinsdagmiddag op ‘n strand in Durban gevind, het paramedici gesê. Dit bring die aantal bomme wat in dié omgewing gevind is tot nege. “Ons paramedici is ingeroep om mediese hulp te verleen ingeval een van die bomme ontplof,” het Jeff Wicks van Netcare 911 gesê. Volgens hom is die bomme in die

Lees verder: Bomme op Durbanstrand gevind

Beloftes van misdaadbekamping belaglik

Die koelbloedige moord op mnr. Kobus Snyman in sy huis in Midrand om ‘n skootrekenaar en selfone te buit maak minister Mthethwa se belofte belaglik om jag te maak op die twee misdadigers wat in ‘n e-TV onderhoud gedreig het om buitelandse besoekers aan die Fifa-toernooi te beroof en vermoor. So sê die leier van

Lees verder: Beloftes van misdaadbekamping belaglik

SAPD-werwing is krisisbestuur

“Die werwing van oud-lede van die Polisie is ‘n poging om die krisis in die Polisie te probeer verlig met die oog op die Sokker Wêreldbeker later vanjaar. “Die krisis in die Polisie is dat hy uit bykans 200 000 lede bestaan, maar nie beskik oor die nodige kundigheid nie.” Die Vryheidsfront Plus het in

Lees verder: SAPD-werwing is krisisbestuur

Sokkergaste moet kennis neem van barbaarsheid

Die moordtog wat elke dag in Suid-Afrika voortduur op soortgelyke wyse as die moord op mnr Kobus Snyman van Midrand die afgelope naweek, dui op ‘ n kommerwekkende element van barbaarsheid wat in Suid-Afrika heers. So sê mnr Jaco Mulder, VF Plus-LPW en -leier van die party in Gauteng. Dit volg nadat die 42 jarige

Lees verder: Sokkergaste moet kennis neem van barbaarsheid

Om Nederlands deur ‘n Afrikaanse bril te lees

Omdat Afrikaans en Nederlands al ‘n paar eeue min of meer hul eie koers loop, is verwarring in woordeskat te wagte. Soms met humoristiese gevolge. As eerstejaar met ‘n Nederlandse voorgeskrewe boek in Stedelike Geografie het dit kopkrap gekos om uit te pluis die alewige “vaak “ in die handboek het niks te make met

Lees verder: Om Nederlands deur ‘n Afrikaanse bril te lees

Popcru se beergreep op die SAPD

Niemand sal stry dat die beleërde Vrystaatse polisiehoof, Amon Mashigo, met sy aanstelling ‘n nuwe besem was wat skoongevee het nie. Hy was gereeld in die nuus oor hoe hy persoonlik by die bekamping van misdaad betrokke geraak het. Hy het in gloeiende nuusdekking gedy. Sy aanstelling het gevolg op ‘n baie ongelukkige era waartydens

Lees verder: Popcru se beergreep op die SAPD

Volkstaat: drome teenoor ekonomiese werklikhede

  Ek wil graag reageer op Anton Barnard, Ilse Salzwedel, Leonie en Dan Roodt se skrywes. Reeds sedert 1984 is ek betrokke by die volkstaat-idee toe ek ‘n artikel in die destydse Vaderland gepubliseer het wat gepleit het dat partisie van die land die enigste standhoudende politieke oplossing vir Suid-Afrika is. ‘n Groot maar ekonomies-beskeie

Lees verder: Volkstaat: drome teenoor ekonomiese werklikhede

Afrikaners en vryheid

‘n Gesprek oor die toekoms, gelewer by die Diamantvleilandgoed, 15 Januarie 2010 Hieronder word aan die hand van enkele argumente oor die toekoms van ons as Afrikaners nagedink. Alhoewel ons as Afrikaners oor meer as net argumente beskik, moet ons ook argumenteer. Daarsonder sal ons nie ’n toekoms hê nie. Konkrete dade word van ons

Lees verder: Afrikaners en vryheid