Die Leeus het die eerste van twee promosie-relegasiewedstryde vir aanstaande jaar se Superrugbyreeks teen die Southern Kings in Port Elizabeth met 26-19 gewen, berig RSG. Vir die Leeus het Stokkies Hanekom altwee hul drieë gedruk, terwyl Elton Jantjes ‘n skitterende wedstryd gehad en 14 punte bygevoeg het. Sy eweknie by die Kings, Demetri Catrakilis het
Vettel die vinnigste in beide oefenrondtes vir Hongaarse Grand Prix
deur Jerome Pugmire Die leier in die Formule-Een-kampioenskap, Sebastian Vettel, was vandag die vinnigste in beide oefenrondtes vir die Hongaarse Grand Prix. Vittel, wat vir die derde keer sy Formule-Een-titel verdedig, het albei kere gemaklik voor sy spanmaat Mark Webber geëindig met Red Bull wat ‘n indrukwekkende 1-2-wegspringposisie inneem. Vettel het dit taamlik laat gelos
Lees verder: Vettel die vinnigste in beide oefenrondtes vir Hongaarse Grand Prix
Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’
Die Thokoza-maniak wat 34 minderjariges en twee volwasse vroue verkraag het en gister selfmoord gepleeg het, het aan die polisie erken dat hy aan die mite onder swart mans geglo het dat seks met ‘n maagd jou van vigs kan genees. Sifiso Makhubo (42) het ten minste agt meisies tussen die ouderdomme van 10 en
Lees verder: Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’
Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad
Na mens hierdie verslag hier op Praag gelees het en daarna op hierdie brief afkom in vanoggend se Beeld, kan mens nie anders as om die erns van ons Afrikanervolk se stryd om vryheid te besef nie. Maar ook: ander Afrikaners se planmatige, doelgerigte mediamanipulering van die Afrikaner om hierdie vryheidstrewe te onderdruk Openlike pogings om die Vryheidsfront Plus te verneder, beteken
Lees verder: Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad
EFF wil Afrika se grense afskaf, alle grond konfiskeer
Afrika sonder grense! Die ekonomiese vryheidsvegters (EFF) sal die uiteindelike integrasie van die Afrika-kontinent help bevorder deur die uitskakeling van die nasionale grense, volgens sy manifes. Die “protes-beweging“ onder leiding van Julius Malema het gesê die grense tussen Afrika-lande is “onnodig“, veral dié tussen Suid-Afrika en Botswana, Lesotho, en Swaziland. “Die EFF sal … vir
Lees verder: EFF wil Afrika se grense afskaf, alle grond konfiskeer
Skrap kriminele rekords sê EFF
Kriminele rekords van oudmisdadigers wat skuldig bevind is aan sekere misdade, moet geskrap word, het die Economic Freedom Fighters in sy handves gesê. “Die vlakke van oudmisdadigers in Suid-Afrika weer in hegtenis geneem word, is baie hoog, want die land se korrektiewe stelsel is nie korrektief nie,” het die protesbeweging, wat staan onder leiding van
Wapenaankope was vermorsing van belastinggeld
“Die Weermag se Strategiese Wapenaankope-pakket wat die belastingbetaler op die einde basies R70 miljard gekos het, was ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld. Suid-Afrika het miljarde rande se nuwe wapentuig aangekoop, maar beskik nie oor die finansies en mannekrag om dit operasioneel ten volle aan te wend nie. “Hoogs gesofistikeerde wapentuig soos die Gripen-vegvliegtuie is
Bestialiteitsaak: Vrou voor
‘n Vrou van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat sy seks met twee honde gehad het sal na verwagting Vrydag in die Pretoriase landdroshof verskyn. Jana Smit (31) en haar medebeskuldigde en voormalige kêrel, Morné Fourie, staan tereg op vyf aanklagte van bestialiteit, die besit van kinderpornografie en seksuele uitlokking. Smit is in Augustus verlede
UV-navorser wil misdaad met Sielkunde bekamp
‘n Vooraanstaande forensiese sielkundige aan die Universiteit van die Vrystaat gaan poog om deur navorsing die hoë misdaadsyfers in Suid-Afrika te laat tuimel. Professor Dap Louw, hoof van die Sentrum vir Sielkunde en die Reg in die Departement Sielkunde, het gesê daar is nog weinig navorsing gedoen om vas te stel wat die psigologiese redes
SA betuig meegevoel met Spaanse treinrampslagoffers
President Jacob Zuma het sy meegevoel met Spanje se eerste minister Mariano Rajoy betuig ná gister se treinongeluk waarin 80 mense dood en 130 beseer is. Zuma sê Suid-Afrikaners se harte gaan uit na die families van die slagoffers. Al agt rytuie van die trein het naby Santiago de Compostelo ontspoor op die vooraand van
Lees verder: SA betuig meegevoel met Spaanse treinrampslagoffers
