Boer kritiek na plaasaanval tussen Warden en Verkykerskop

Boere in die omgewing het saamgestaan en met die hulp van die polisie drie swart verdagtes agterna gesit na ‘n plaasaanval tussen Warden en Verkykerskop. Volgens Vrystaat Landbou is die 32-jarige CT Steyn aangeval deur drie swartes omstreeks 20:00 gisteraand toe hulle kontant by hom geëis het. Steyn is met ‘n mes in die hart

Lees verder: Boer kritiek na plaasaanval tussen Warden en Verkykerskop

Arlington-plaasaanval: Vyf voor

Vyf swartes wat verlede week in hegtenis geneem is in verband met die plaasaanval op ‘n vrou naby Arlington sal weer in die hof vandag verskyn. ‘n Polisiewoordvoerder, Zweli Mohobeleli sê neefs Tseko Radebe (30), Ramonyaduwa Radebe (37), Mokwanyane Radebe (33), saam met Mhlupheki Malindi (32) en Pule Motlong sal na verwagting om borgtog aansoek

Lees verder: Arlington-plaasaanval: Vyf voor

‘Moenie die immigrante nie voer nie’

Die sentrum-regse burgemeester van die Franse hawestad Calais het liefdadigheid aan immigrante verbied. Natacha Bouchart het die verspreiding van voedsel verbied om te keer dat ‘n nuwe Oerwoudkamp weer op die rand van haar stad ontstaan. Bouchart het ingetree om hulpgroepe te keer om immigrante te voer deur die goedkeuring van nuwe beperkinge. Bouchart het

Lees verder: ‘Moenie die immigrante nie voer nie’

Pateet Macron blameer ‘Russiese krakers’ vir sy probleme

Emmanuel Macron, soos verloorder Hillary Clinton, is blykbaar die jongste slagoffer van “Russiese krakers”. Hy is geteiken deur ‘n parallelle “Russiese kraak- en fopnuus-veldtog”, volgens sy digitale veldtog bestuurder. Maar die tweetjies kon nie enige bewyse van sodanige bedrywighede gee nie. Mounir Mahjoubi beweer “Russe” is agter voortgesette “hoë vlak aanvalle” met die Russiese staatsbeheerde

Lees verder: Pateet Macron blameer ‘Russiese krakers’ vir sy probleme

Polisie gaan SA gebiede monitor waar buitelanders woon

Die polisie sê hulle het gebiede wat die ergste deur aanvalle op buitelanders en hulle sake-ondernemings geraak is, as prioriteitsgebiede geoormerk. Rosettenville in Johannesburg en Pretoria in die Tshwane Metro het die ergste onder die vlaag gewelddadige aanvalle op buitelanders se winkels in die townships deurgeloop. In Pretoria-Wes is hoofsaaklik Nigeriërs aangeval en van dwelmhandel,

Lees verder: Polisie gaan SA gebiede monitor waar buitelanders woon

Sassa-minister trap verder klei

Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat maatskaplike toelae volgende maand uitbetaal sal word. Sy het ook erken dat “ons stelsel die ergste vorm van misdryf en diefstal ervaar het”. Maar tydens Sondag se Sassa nuuskonferensie het dit geblyk dat geen kontrak onderteken is met Cash Paymaster Service (CPS)

Lees verder: Sassa-minister trap verder klei

Wêreldrekord vir springhaas-jag by veiling

Drie buffel-jagpakette ter waarde van R130 000 elk is tydens die eerste Philippolis-wildsveiling van die jaar verkoop. Ander jagpakkette het tussen R25 000 en R35 000 behaal. En dan was daar ook die springhaas-jagpakket. ‘n Tong-in-die-kies wêreldrekord is tydens hierdie veiling opgestel. “Ja en dan het ons ‘n nuwe wereldrekord opgestel in Philippolis. Sover ons

Lees verder: Wêreldrekord vir springhaas-jag by veiling

Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer

Die ANC het besluit om in te gryp om sosiale media te sensureer, in die lig van kwessies soos die verspreiding van “fopnuus” en swendelary, sê die Minister van Staatsveiligheid David Mahlobo. Hy het Sondag tydens ‘n vraag-en-antwoord-sessie met joernaliste ná ‘n nuuskonferensie gesê sy departement oorweeg stappe na die Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit Groepering

Lees verder: Staatsveiligheid gaan sosiale media beheer

Leon Lemmer: Die lot van Afrikaners en ander blankes in Kenia

Daar was voorheen twee groot koloniale gebiede in Oos-Afrika: Duits-Oos-Afrika en Brits-Oos-Afrika. Die Duitsers en Britte het kwaai meegeding om handel vanaf die ooskus met Sentraal-Afrika (veral Uganda, maar ook Rwanda, Burundi en die Kongo) te bedryf. In 1890 het die Duitsers en Britte ‘n wedersydse ooreenkoms gesluit. Albei het spoorlyne gebou om die binneland

Lees verder: Leon Lemmer: Die lot van Afrikaners en ander blankes in Kenia

Dak wat ineenstort by akademiese hospitaal is ‘verouderde boutegnologie’

Die boumaatskappy wat opknappingswerk by die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg gedoen het, sal aanspreeklik gehou word nadat ’n stuk van die hospitaal se dak ingestort en minstens vyf mense beseer is. Verskeie dokters by die akademiese Hospitaal in Johannesburg het aan Eyewitness News gesê hulle het al geruime tyd oor strukturele probleme by die fasiliteit

Lees verder: Dak wat ineenstort by akademiese hospitaal is ‘verouderde boutegnologie’