Suidpunt: Wanneer kommunisme en kapitalisme saamsmelt

Terwyl daar hierdie week [29] op die sypaadjies in Hermanus katte soos groenmielies oor die kole gebraai is, het Suidpunt “FINAL HOUR” van X-ray Dogs gekoop, afgelaai en “The Final Countdown” van Europe op YouTube geluister. Die Jungiaanse Synchronizität het hom nie ontgaan nie. Ter elfder ure het ons op daardie uiters dramatiese noot, met

Lees verder: Suidpunt: Wanneer kommunisme en kapitalisme saamsmelt

Leon Lemmer: Transformasie aan die Universiteit Vrystaat

“I enjoy travelling with him to the rural communities because in our close friendship the communities could bear witness to the strength of the ties between the young, white Afrikaans-speaking head of students and the older, black rector of the university. I was the godfather of his newly born son and our families had bonded

Lees verder: Leon Lemmer: Transformasie aan die Universiteit Vrystaat

Motors: Uiterste pole!

As motorjoernalis kry ek die geleentheid om baie gereeld met allerlei soorte rygoed kennis te maak! Partykeer is dit betreklik basiese rygoed en ander kere heel luukse, eksklusiewe en duur motors. Die gevolg hiervan is dat ‘n mens so gewoond raak aan beide kante van die spektrum dat jy werklik die oomblik waartydens jy die

Lees verder: Motors: Uiterste pole!

Leon Lemmer: Oor die Australiese politiek

Vroeër vanjaar was Australië plaaslik polities in die nuus toe een van sy ministers die mening uitgespreek het dat daar voorkeur aan Suid-Afrikaanse boere as immigrante gegee behoort te word. Hierdie uitlating is in Afrikanergeledere verwelkom en voorspelbaar deur die ANC-regering verdoem. Uiteindelik was daar ‘n aanduiding dat in die buiteland amptelik kennis van die

Lees verder: Leon Lemmer: Oor die Australiese politiek

Lauren Southern in Australië: ‘Ek is glad nie skaam om blank te wees’

Lauren Southern, die Kanadese YouTube-ster en aktivis — ook teen plaasmoorde in Suid-Afrika — het so pas in Australië aangekom met ‘n T-hemp aan waarop staan: “It’s OK to be white.” Die 23-jarige YouTube-aanbiedster onderneem tans saam met Stefan Molyneux ‘n toer van Australië se grootste stede waar hulle lesings en toesprake gaan hou. By

Lees verder: Lauren Southern in Australië: ‘Ek is glad nie skaam om blank te wees’

Leon Lemmer: Die waarde van ‘n lappie grond

Ons het plaaslik die era van owerheidsdiefstal van blankes se eiendom betree. Dit is deel van die ANC se Nasionale Demokratiese Revolusie. In 1990/94 het die ANC suksesvol onderhandel om die politieke mag te bekom. Dit was die eerste rondte van die revolusie. Sedertdien poog die ANC om sy onvervulde ideale te verwesenlik. Dit is

Lees verder: Leon Lemmer: Die waarde van ‘n lappie grond

Ramaphosa se miljardêrmentor deur VSA gedagvaar oor geldwassery

Mnr. Ivan Glasenberg, wat volgens ingeligte bronne die “sakementor” en vennoot van Cyril Ramaphosa is, is so pas gedagvaar om dokumente in die VSA bloot te lê. Die dagvaarding is onder die land se wetgewing op geldwassery en teenkorrupsie uitgereik. Glasenberg, die HUB van Glencore, verskaf ook ‘n aansienlike deel van Eskom se steenkool en

Lees verder: Ramaphosa se miljardêrmentor deur VSA gedagvaar oor geldwassery

Leon Lemmer: Die Uskokke en die Afrikaners

Christo van Rensburg het oornag die gewildste Afrikaanstaalkundige geword omdat hy beweer dat Afrikaans reeds in die 16de eeu, dus lank voor Jan van Riebeeck se tyd, bestaan het. Van Rensburg word wyd en syd uitgenooi om hierdie taalkundige stommiteit by byeenkomste soos dié van die Afrikaanse Taalraad (ATR) en die ATKV te verkondig. Die

Lees verder: Leon Lemmer: Die Uskokke en die Afrikaners

Suidpunt: Kommunisme en Kategismus (1969)

Op Hermanus besoek ek en Moeder ons geliefde tweedehandse liefdadigheidswinkeltjie, waar al die inkomste vir die dierewelsyn aangewend word. So kom ek af op Die Katkisasieboek, 1969, een-en-twintigste druk (een van 30.000 kopieë) wat ‘n skamele R5,00 kos. My moeder raai my af om die boek te koop, miskien omrede sy nou in ‘n ander

Lees verder: Suidpunt: Kommunisme en Kategismus (1969)

Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit

In die Naspers/Media24-koerante word berigte oor verdagte en werklike moordenaars in buitensporige besonderhede en (indien enigsins moontlik) daagliks saam met talle foto’s gepubliseer, mits hulle blank is. Voor en tydens die verhoor en in die ellelange nabetragting word elke sensasionele vesel uitgerafel, sonder enige teken van deernis met die betrokkenes. Op hierdie manier word ‘n

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit