Bibberweer is hier en Suid-Afrikaners in die binneland word aangeraai om die warm komberse en watersakke uit te haal. ‘n Koue front het vanuit die suide oor die grootste deel van die binneland inbeweeg. Berigte van sneeu is reeds uit verskeie dele van die land ontvang. Sneeu het op die hoogste pieke van die Drakensberge uitgesak
Bodem II, 21: Die motorfietsbobbejaan
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 20. Hoe is dit dan dat ons om die reghoekige gate staan en na die lang liggame daarin kyk en genoop voel om ʼn goeie verslag van die lewe, en soms dood, van die afgestorwene te gee? Is dit ons
Vrese dat kragonderbrekings in Soweto tot hernude geweld kan lei
Verskeie gebiede in Soweto ondervind kragonderbrekings, het RSG berig. ‘n Woordvoerder van Eskom in Gauteng, Reneiloe Semenya, sê hulle ondervind verskeie probleme wat `n kragtekort meebring. Die gebiede wat geraak word is Dobsonville, Zola, Molapo, Mapetla en Protea Noord. Weens die omvang van die probleem, kan Eskom nie sê wanneer kragvoorsiening in die gebiede herstel
Lees verder: Vrese dat kragonderbrekings in Soweto tot hernude geweld kan lei
VN erken gay huwelike
Die jongste verwikkeling by die Verenigde Nasies toon dat dié wêreldliggaam byna geheel en al deur Amerikaanse befondsing oorgeneem is. Die VN het besluit om al sy gay werknemers se huwelike te erken. Dit sluit burgers van lande in waar gay huwelike onwettig is. “Dit is ‘n stap vorentoe,” het Farhan Haq, die VN se
Steve oorval deur boodskappe van ondersteuning na Stem
Steve Hofmeyr het Maandag op Facebook gesê hy het gebars van trots toe hy Saterdag spontaan “Die Stem” by Innibos saam met 45 000 Afrikaners gesing het. Praag het met feesgangers gepraat wat gesê het dit was heerlik om weer deel van ‘n eie groep te voel. Talle het erken hulle moes ‘n traan wegvee daarna. “Steve
Lees verder: Steve oorval deur boodskappe van ondersteuning na Stem
‘Uitbarsting van rassisme’ tydens wêreldbekersokker ná Neymar-besering
Nadat ‘n swart speler van Colombië die jong Brasiliese sokkerster, Neymar (volle name Neymar da Silva Santos Júnior) beseer het, het ‘n “uitbarsting van rassisme” gevolg en het die Colombiaan etlike doodsdreigemente ontvang. Brasiliërs op Twitter vaar uit teen die swart Colombiër, Juan Camilo Zuniga, wat Neymar se rugwerwel gekraak het en huiwer nie om
Lees verder: ‘Uitbarsting van rassisme’ tydens wêreldbekersokker ná Neymar-besering
Numsa voer veldtog van openbare geweld, intimidasie, saakbeskadiging
Seifsa se hoof uitvoerende beampte, Kaizer Nyatsumba, het gesê die federasie word oorval met verslae van geweld teen sy lede. Die afgelope naweek in Gauteng is 26 stakers van die metaalwerkersvakbond Numsa op aanklagte van openbare geweld, intimidasie en saakbeskading in hegtenis geneem. Kwaadwillige beskadiging van privaateiendom, die intimidasie van sake-eienaars, medewerkers en die publiek is oral aangemeld.
Lees verder: Numsa voer veldtog van openbare geweld, intimidasie, saakbeskadiging
Oz aanvaar vlugtelinge om druk op China te plaas
Die Australiese hooggeregshof het ‘n tussentydse bevel gemaak dat die regering nie 153 asielsoekers na Sri Lanka mag terugstuur nie. Baie van die vlugtelinge kom egter glo uit Indië. Die saak sal môre weer in die hoogeregshof aangehoor word. Dié stap word allerweë as ‘n maatreël teen Chinese invloed in die streek beskou. Die hofbevel kom
Lees verder: Oz aanvaar vlugtelinge om druk op China te plaas
ANC-premier van Noordwes pleeg ‘ergste mishandeling teenoor diere’
Die ergste wreedheid teenoor diere wat hy nog ooit gesien het, sê ‘n lid van die Dierbeskermingsvereniging oor die lot van plaasdiere op die oorgewig ANC-premier van Noordwes se plaas. Lees verder.
Lees verder: ANC-premier van Noordwes pleeg ‘ergste mishandeling teenoor diere’
Pierre de Vos sê Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer
Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog tyd dat ons kinders alle opvoeding ontsê word, want dis net nie prakties om
