Ek herhinner my ‘n argument wat ek met Anton Barnard gehad het in ‘n gesprek so drie of vier jaar gelede nog op die ou Praag Gespreksgroep oor swart arbeid op plase. Ek het die stelling gemaak dat Afrikaners bereid is om hulle lewens te waag deur ‘n voortsetting van swart arbeidsafhanklikheid. Daar was en
Die AWB is nie die antwoord nie
Ek het my bes probeer om niks negatiefs oor die AWB te sê die afgelope paar dae nie, uit respek vir wyle Eugene Terre’Blanche. Ongelukkig is die temperatuur besig om handuit te ruk en kan ek nie langer stilbly nie. Ja, ek verkwalik die singery van Kill the Boer vir die gebeure op Ventersdorp, asook
Leierskapsvakuum onder Afrikaners
Willie Spies se onopgewasse TV-vertoning gisteraand (weereens!) het my laat besef hoe akuut die politieke vakuum in Afrikanergeledere is. Terwyl hy oënskynlik argumenteer vanuit die hoek van ‘n demokratiese regstaat gefundeer in ‘n gerespekteerde grondwet waaraan alle landsburgers hulself vrywillig onderwerp en waar petisies en redelike vertoë gewig dra word ons inderwaarheid deur rewolusionêre kleptomane
Moord op Eugene Terre’Blanche: Implikasies
‘n Ongelooflike aantal kontemporêre gebeurtenisse maak dat die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche veel ingrypender is as wat die geval met die meeste ander lede van die publiek sou wees. * Die moord het op Terre’Blanche se plaas plaasgevind, wat dit deel van die land se ontstellende plaasmoordstatistiek maak, al was dit geen gewone plaasaanval
Eugene Terre’Blanche en die simboliek van oorlog
Soos elkeen wat geskiedenis op skool gehad het weet, het ‘n sluipmoord op aartshertog Franz Ferdinand van Sarajewo op 28 Junie 1914 direk aanleiding tot die eerste wêreldoorlog gegee. Die moord op die AWB-leier geskied op ‘n besonder sensitiewe oomblik in ons geskiedenis, op die vooraand van die Wêreldsokkerbeker en moet in ‘n baie ernstige
Lees verder: Eugene Terre’Blanche en die simboliek van oorlog
ET se moord en die verplasing van blaam
Ek is vanoggend omstreeks 04h00 wakkergemaak deur ons kat wat ‘n muis gevang het en die ding toe in die huis laat wegkom het. Ek het toe maar die nuus begin lees op die internet en was geskok om te verneem van die moord op Eugene Terre’Blanche. Hy was weliswaar ‘n omstrede figuur, en ek
Roodt blameer ANC vir Terre’Blanche-moord
Dr. Dan Roodt van PRAAG en inligtingshoof van die Vryheidsfront Plus in Gauteng, het die ANC vir die moord op Eugene Terre’Blanche geblameer. “Die ANC, veral sy jeugvleuel, het ‘n klimaat van anti-Afrikanerhaat in Suid-Afrika geskep. Gevolglik bevind Suid-Afrika hom in ‘n laevlak- etniese konflik wat ná ‘n hoëprofielmoord soos dié op mnr. Terre’Blanche noodwendig
Eugene Terre’blanche vermoor
Die leier van die Afrikanerweerstandsbeweging (AWB), Engene Terre’blanche, is Saterdagmiddag met ‘n panga en knopkierie op sy plaas 10 km buite Ventersdorp vermoor, het die polisie in Noordwes bevestig. Kaptein Adèle Myburgh het gesê dat Terre’blanche, 69, deur twee swartes wat vir hom gewerk het nadat hulle na bewering in argument met hom oor betaling
Is Suid-Afrika ‘n mislukkende staat?
Hoe kan Afrikaners as ‘n minderheidsvolk hulself laat geld in ‘n mislukkende staat wat steeds deur die internasionale gemeenskap as sprekende voorbeeld van ‘n suksesvolle multietniese staat voorgehou word? Terwyl daardie persepsie nog in die buiteland bestaan, sal ons nie op enige internasionale ondersteuning kan staatmaak nie. Inteendeel, dit wil voorkom asof ons steeds ‘n
Tony Blair keer terug
Tony Blair, voormalige Britse premier, het sy terugkeer na Britse politiek Dinsdag aangekondig in ‘n poging om die sukkelende Arbeidersparty te help red. Blair het by die Trimdon Labour-klub gepraat. Hy het sy opvolger Gordon Brown se “ondervinding, kragtigheid, en oordeel” geprys. Blair het by dieselfde klub sy intree as leier van die Arbeidersparty in
