Ek haal my hoed af vir die bereidwilligheid van groepe en organisasies om hulle verskille opsy te sit en as Boere in eenheid in getalle solidariteit te betoon by Oom Eugene se begrafnis Vrydag 12h00 op Ventersdorp. Op die oomblik in ons geskiedenis is Oom Eugene die Boereleier volgens die buitewêreld en hulle media. Die
Wat was die polisie se rol?
Sedert ek oor die skok en woede gekom het van nog ‘n plaasmoord het ek besluit om kalm te bly, en te kyk na die feite. Die feite soos ek dit sien is: 1. Die moordenaars was in arres voor enige berig gelees was in enige koerant op Sondagoggend, nadat hulle hulself oorgegee het. 2.
‘Dis ‘n suiwer politieke moord’ – AWB
Die Afrikanerweerstandsbeweging (AWB) het Dinsdag ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, daarvan te weerhou om opruiende en rassistiese uitsprake te maak. “Ons wil hê Jacob Zuma moet Malema keer want hy is besig om revolusie op te stook. Malema maak gedurig opruiende en rassistiese uitsprake… hy probeer
Verregses wen ver veld in Hongarye
‘n Verregse party in Hongarye, Jobbik, wat sewe jaar gelede eers afgelag is as “Nazi’s”, en in die nasionale verkiesing in 2006 skaars 2,2% van die stemme kon inpalm, het die internasionale gemeenskap aan die gons. Gabor Vona, die jeugdige leier, se beloftes dat hy Hongarye gaan regruk, korrupsie gaan uitroei, die Roma se staatsafhanklikheid
ANC vind geen verband tussen strydlied en moord
Julius Malema se gebruik van die tradisionele ANC-strydliedjie met die woorde “skiet die boere” hou nie verband met die moord op Eugene Terre’Blanche nie, het die ANC Maandag gesê. “Die ANC is bekommerd oor die gedurige uitlatings deur sommige politieke partye, veral die AWB, VF+ en AfriForum, wat die moord met Malema se gebruik van
Lees verder: ANC vind geen verband tussen strydlied en moord
Spraakvryheid
Die polarisasie wat rondom die liedjie, Skiet die Boere, aan die opbou is, word nog plek-plek in akademiese kringe aangehelp deur ‘n argument oor spraakvryheid. In die Suid-Afrikaanse grondwet, soos die meeste grondwette wat ‘n erkende handves van menseregte insluit, is dit nie net tot spraakvryheid beperk nie, maar dit maak deel uit van ‘n
Plaasbesettings kom teen einde 2010 – Malema
Julius Malema, die omstrede jeugleier van die ANC, het eergister in Zimbabwe gesê dat sy party ZANU-PF se voorbeeld gaan volg en teen die einde van die jaar gaan begin om plase in blanke besit oor te neem. Luidens die Zimbabwe Mail, het Malema dié opmerkings by ‘n myn 160 kilometer van Harare af gemaak.
PRAAG bars uit sy nate
PRAAG se nuus- en meningsportaal, praag.co.za, het oor die Paasnaweek uit sy nate gebars. Hoewel naweke en vakansiedae gewoonlik stiller is omdat die meeste mense by die werk ons webblad lees, was dit die afgelope twee dae presies die teenoorgestelde. Ná die aankondiging van Eugene Terre’Blanche se dood Saterdagaand en die eerste berigte en kommentaar
Wat is die rol van die Indiërs, en hoekom is die res so stil?
In die kern van alle vyandigheid tussen vreemdelinge lê onverskilligheid. – Søren Kierkegaard. Julius Malema en sy ANC beskermhere plaas ons voor ’n interessante dilemma: Aan die een kant is hy besig om sy mede-Afrikane aan te hits om blankes dood te maak, en tegelykertyd reageer die ANC verontwaardig oor die feit dat Afrikanergroepe soos
Lees verder: Wat is die rol van die Indiërs, en hoekom is die res so stil?
Wie het Terre’Blanche uitgehaal?
In ‘n artikel op Praag “Eugene Terre’Blanche- die cowboy wat kan terugkom” het ek gespekuleer dat die liberale wit establishment moontlik mnr. Terre’Blanche uit die samelewing kan laat verwyder. Om verder as mnr.Julius Malema te soek vir die oorsake van ET se dood is nie so vergesog nie, vir die volgende redes: 1) Die raaiselagtighede
