Sjina wil Engels in media verbied

Basketbal sonder “NBA”? Die stand van die ekonomie sonder “GDP”? Dit kan die nuwe werklikheid vir televisiekykers word in Sjina, omdat Beijing die gebruik van Engelse afkortings op die lug wil verbied. China Central Television, Beijing Televisie asook die staatsbeheerde China Daily het kennisgewing van die regering ontvang om die gebruik van sekere Engelse afkortings

Lees verder: Sjina wil Engels in media verbied

Hou-den-bek belastingbetalers

Vandag is daar doringdraad tussen ondersteuningsgroepe in Ventersdorp gespan om die Terre’Blanche simpatiseerders en die ondersteuners van die aangeklaagdes uitmekaar te hou. Swart inwoners in Ventersdorp juig oor Terre’Blanche se dood – die misdadigers is helde. AWB lede en simpatiseerders huil soos familie. Is dit nie simbolies van wat in die hele SA aan die

Lees verder: Hou-den-bek belastingbetalers

JKL ‘verlig’ oor ET se dood

Met die dood van Afrikaner Weerstandsbeweging leier Eugene Terre’Blanche het die Jong Kommunistiese Liga se Noordwestak Dinsdag ‘n “sug van verligting” geslaak omdat hierdie “hartelose mens” swartes uitgebuit en geterroriseer het. “Ons doen ‘n beroep op die publiek, insluitende die media en ‘n paar politieke leiers en kommentators, om nie hierdie geval te verhoog na

Lees verder: JKL ‘verlig’ oor ET se dood

Polisie skiet betoger dood

Die polisie in Mpumalanga het Maandag na bewering ‘n man doodgeskiet wat tydens ‘n betoging homself teen inhegtenisname verset het. Inwoners van die Siyazenzela-lokasie het reeds vroeg Maandagoggend met betogings begin in die Perdekop-area. Volgens kapt. Klaas Maloka, polisiewoordvoerder, het die situasie vinnig buite beheer geraak. “Die betogers het die paaie met brandende motorbande afgesper

Lees verder: Polisie skiet betoger dood

Moordenaars trek Terre’Blanche se broek af

Twee plaaswerkers, onderskeidelik 15 en 28, is Dinsdagmiddag amptelik in Ventersdorp in die landdroshof aangekla op vier aanklagte waaronder die moord van die AWB-leier, Eugene Terre’Blanche. Volgens adv. George Baloyi van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is Chris Mahlangu (28) en ‘n minderjarige (wie se identiteit nie bekend gemaak kan word nie)  aangekla van moord, huisbraak

Lees verder: Moordenaars trek Terre’Blanche se broek af

ET se moordenaars is ‘helde’

Die twee mense wat in hegtenis geneem is vir die moord op die AWB-leier Eugene Terre’Blanche, is Dinsdag as helde deur sommige dele van die Ventersdorpgemeenskap beskryf. “Hierdie seuns was braaf, hulle het wat ander nie kans gesien het om te doen nie vir baie jare, gedoen,” het Mokotedi Zila gesê. “Mense is gebreklik en

Lees verder: ET se moordenaars is ‘helde’