Die Suid-Afrikaanse opposisieleier het Woensdag die Verenigde State en Brittanje versoek om nie die land met ‘n Wêreldbanklening te ondersteun om ‘n nuwe kragstasie te bou nie. Helen Zille, leier van die opposisie Demokratiese Alliansie, het aan die ambassadeurs van beide lande wat die toekenning van die 3,7-miljard-dollar (2,8 miljard euro) lenings sal maak, gesê
ANC ontken sameswering teen Zuma
Die ANC het Woensdag berigte in die media oor sameswerings om ontslae te raak van die huidige leierskap, ontken. Die party verwerp ‘n artikel in Woensdag se Sowetan met die opskrif ‘ANC Faction ‘Plots’ to Oust Leadership’ “met minagting”. Jackson Mthembu, woordvoerder, het in ‘n verklaring gesê: “Enige poging deur ‘n koerant of enige groep
Situasie is ernstig maan TLU
Die president, mnr. Ben Marais, sê na deeglike oorweging van alle faktore, het TLU SA tot die slotsom gekom dat die situasie in die land baie ernstiger is as wat die algemene opvatting is. “As ons kyk na die historiese oploop van gebeure die laaste paar weke, wil ‘n onstellende patroon vir ons vorm aanneem,
Die kuns om die ANC te interpreteer
Suid-Afrika het gister met verstomming waargeneem hoe eers berig is dat die ANC sy singende jeugleier die swye oplê om verder die liedjie, “Skiet die Boere”, te sing, om kort hierna te verneem dit word ontken, en later te hoor dit het wel gebeur. Steeds is daar verwarring, met die ANC se jeugliga wat ontken
Kom ons stop die Wêreldbeker!
Volgens ‘n berig in Beeld van 6 April het daar meer as 1 miljoen se onverkoopte kaartjies vir die Sokkerwêreldbeker teruggekom na Suid-Afrika. Hoeveel kaartjies nou al werklik verkoop is, slegs 10 weke voor die begin van die toernooi, sal ons seker nooit weet nie. Dit begin al hoe meer lyk asof die buitewereld besluit
AWB-graffiti pryk op padtekens
Graffiti van Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) was oral op padtekens langs die N12-hoofweg tussen Johannesburg en Potchefstroom aangebring na die moord op Eugene Terre’Blanche die afgelope naweek. Volgens kapt. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die polisie bewus van die graffiti maar is daar nog geen saak aanhangig gemaak nie. Sy het bygevoeg dat die graffiti beslis “nuut”
Weermag en media medepligtig
Die “haas vergete nalatenskap” is ‘n nalatenskap van die Suid-Afrikaanse Weermag met die media as medepligtiges. Vroeg die oggend van 8 Maart 1994 het daar by die saamtrekpunt in Bophuthatswana ‘n woordewisseling ontstaan tussen die leierskap van die partye wat die Bophuthatswana-inval gereël het en Nicolaas Cornelius Fourie, Boervolk ID Nr 541-1-0-0001322, as gevolg van
Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!
PRAAG het so pas van ‘n bron binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens verneem dat klopjagte op Afrikanerleiers en sogenaamde “regses” uitgevoer gaan word. Huise gaan deursoek word vir onwettige wapens, plofstof en opruiende materiaal. Blykbaar gaan daar selfs voorwerpe geplant word by mense wat as hinderlik vir die regering beskou word. Volgens ons bron is die
Malema nou getoets
Die president en die ANC het die singende ANC-jeugleier verbied om verder die liedjie, Skiet die Boere, te sing. Indien die redes wat onder meer deur Malema en die ANC se regspanne aangevoer is oor hoekom hy nié die mond gesnoer moet word nie geldig is, gaan die swye wat hom nou opgelê is dié
Skokkende verhogings
Die VF Plus spreek sy misnoeë uit teen nog ‘n skokkende petrolprysverhoging wat Suid-Afrika nie kan bekostig nie. Dit gaan die middelklas verder verarm en voedselsekuriteit vernietig. Al hoe minder landbouers kan teen die huidige energie-insetkostes boer. Dit beteken net een ding en dit is dat Suid-Afrika kan begroot vir ‘n honger-toekoms met ongekende konflik.
