медицинская справка москваОлександр Васильович Фільчаков
‘Skiet die boer is in ballingskap’: Malema
Die woorde “Dubula ibhunu [skiet die boer]” is in “ballingskap”, en sal nie in Suid-Afrika gesing word nie, het die ANC se jeugligapresident Julius Malema Donderdag in Johannesburg gesê. “Maar ons sal voortgaan om dit buite Suid-Afrika te sing. Die lied is nou in ballingskap. Wanneer ons dit wil geniet, sal ons in ballingskap gaan
ET moet in die see begrawe word sê Payco
Die vermoorde AWB-leier Eugene Terre’Blanche moet begrawe word in die see omdat hy nie verdien om begrawe te word op die Afrikabodem nie, het PAC se Jeugkongres, Payco, gister gesê. “ET [sy bynaam] verdien nie om begrawe te word in Afrika se grond nie. Hy moet iewers begrawe word in sy Volkstaat in die Indiese
Cosatu ruk op vir ‘beplande aanval’ teen swartes
Polisiewoordvoerder Adele Myburgh het gesê die polisie sal ‘n wakende oog hou op die Tsing-lokasie, waar Cosatu “‘n dringende massavergadering met plaaswerkers, plaasbewoners en die Ventersdorpgemeenskappe” gereël het om saam te val met Eugene Terre’Blanche se begrafnis. “Ons kan nie ‘n organisasie verhoed om ‘n vergadering te hou nie,” het Myburgh gesê. “Maar ons het
Lees verder: Cosatu ruk op vir ‘beplande aanval’ teen swartes
Verhouding tussen ET en twee moordenaars was ‘vriendelik’
Eugene Terre’Blanche het die oggend, ure vóór sy wrede dood, drank by die drankwinkel in Ventersdorp gekoop asook drie pakkies rookgoed en vuurhoutjies in die geselskap van sy moordenaars, berig Die Burger. ’n Werknemer by die winkel sê die verhouding tussen Terre’Blanche en sy twee werkers was gemoedelik en daar was hoegenaamd geen teken van
Lees verder: Verhouding tussen ET en twee moordenaars was ‘vriendelik’
Malema daag verregses uit om hom uit te haal
Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het ‘n BBC-joernalis uit ‘n perskonferensie uitgejaag en voorts gesê; “Ek daag enige verregse in hierdie kamer uit om my nou uit te haal.” Die joernalis, Jonah Fisher, het glo probeer om Malema ‘n vraag te vra terwyl hy besig was om te praat. Malema het hom vererg
Voorblad van die Britse Daily Star
итальянское шампанское астиФильчаков прокуратура харьков
Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied
Na-apers van Malema moet ook, net soos Julius Malema, vervolg word. Dit was die reaksie van mnr Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng en lid van die Provinsiale Wetgewer. Dit volg nadat die minister van kuns en kultuur, Lulu Xingwana, die Premier van Gauteng, Nomvula Mokonyane en die burgemeester van die Tshwane Metro, Gwen
Lees verder: Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied
Veiligheid vir ET-begrafnis opgeskerp
Brandweervoertuie, ambulanse en verskeie polisie-eenhede word na Ventersdorp gestuur voor die begrafnis van die ontslape AWB-leier, Eugene Terre’Blanche. Volgens kapt. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die polisie gereed vir enigiets in Ventersdorp. “Addisionele ambulanse, die brandweerdienste en verskeie polisie-eenhede word nou na die dorp ontplooi,” het sy buite die Afrikaanse Protestante Kerk gesê vanwaar Terre’Blanche begrawe
AWB-gas storm uit ateljee
Die AWB se sekretaris-generaal, is uit die ateljee van die eNews-program-Afrika 360 vergesel, nadat hy glo aanbieder en politieke ontleder Lebohang Pheko Woensdag gedreig het. André Visagie, wat ‘n gas op die nuusprogram was, het sy mikrofoon afgeruk en dit op die vloer gegooi. Visagie het gekla dat die aanbieder hom nie die geleentheid gun
