‘n Westerse militêre amptenaar sê die VSA het ‘n toetslansering van ‘n ballistiese missiel wat kernkoppe kan dra vanaf ‘n duikboot gedoen in ‘n gesamentlike militêre operasie met Saoedie-Arabië. Die amptenaar sê die Trident-missiel is Woensdag afgevuur, maar kon nie ‘n spesifieke plek gee vanwaar dit gedoen is nie. Hy het op voorwaarde dat hy
Rugby League groei in SA
Rugby League is tans besig om teen ‘n geweldige tempo in Suid-Afrika te groei. Die rede lê moontlik daarin dat die administrateurs hul grootliks toespits op absolute sport en die beoefening daarvan in die lig dat kultuur, karakter, selfs die geskiedenis van die speler en waarvandaan hy en sy voorsate kom, bestudeer word. Die kultuur
Een geskiedenis?
Die geskiedenis spook by ons. Dit is blykbaar die oorsaak van alle rasse-konflik. Ons verstaan nie Malema se liedjie reg nie, want dis deel van die struggle-geskiedenis. Zuma wil graag dat die mense in SA meer weet van die land se geskiedenis, want dit sal blykbaar die etniese en kulturele gaping oorbrug. Het die reënboogland
Vrolike Pase!
{jathumbnail off} стенды развал-схожденияданильченко юрій Харків
‘Regses misbruik die howe’ – ANC
“Regse elemente” misbruik die ANC se sensitiwiteit vir die land se diversiteit, het die Gautengse sekretaris van die ANC, David Makhura gister gesê. “Ons (die ANC) is geweldig sensitief vir die diversiteit van ons mense… ons dink hierdie sensitiwiteit word tans deur die ander kant misbruik,” het hy in Johannesburg gesê. “Daar word met ons
‘As drankie bestaan wat mens swart laat word…’
De Zuid-Afrikaanse dichteres Antjie Krog schreef een boek, ‘Begging to Be Black’, dat alleen al door zijn titel in Zuid-Afrika voor ophef zorgde. ‘Bestond er een drankje waardoor ik zwart kon worden’, zegt ze in een interview met Knack, ‘ik zou het meteen opdrinken. Blanken in Zuid-Afrika klagen nu dat zwarten bevoordeeld worden en de
Zanu-PF rol die rooi tapyt uit vir Malema
Zanu-PF kan skaars wag vir die besoek. Die staatsmedia is die ene afwagting en ‘n vergadering met president Robert Mugabe is belê sowel as ten minste vyf van sy ministers. Die verlosser wat gaan neerdaal uit die hoogtes is niemand minder nie as ANC-jeugligaleier Julius Malema, wat Vrydag op Harare se lughawe neerstryk. Malema se
Roy Bennett gevang met mielies
Die Zimbabwiese opposisiepolitikus Roy Bennett staan moontlik op nuwe aanklagte tereg wat verband hou met die onwettige besit van ‘n groot hoeveelheid mielies. Bennet het vanoggend by die hooggeregshof in Harare aangekom om te hoor of sy aansoek vir die tersydestelling van die terreuraanklagte teen hom suksesvol was, toe hy oor die nuwe gebeure ingelig
Vavi se vrou in omkoopskandaal
Noluthando Vavi, die vrou van Zwelinzima Vavi, Cosatu se sekretaris-generaal, word glo R60 000 per maand betaal om finansiële produkte aan vakbondlede te bemark. Die maatskappy vir wie sy optree is so gretig om die ooreenkoms geheim te hou, dat hulle die Mail&Guardian omkoopgeld van R120 000 aangebied het om nie die berig te plaas
Adverteerder misken Krugersdorp se naam
Die VF Plus het vandag ‘n klagte by die Reklame Standaarde Agentskap (ASA – Advertising Authority of SA) ingedien oor die verkeerdelike gebruik van die naam Mogale City op ‘n advertensiebord. Die advertensiebord op die N14 tussen Pretoria en Krugersdorp van MiWay-korttermynversekering het aanvanklik die naam Krugersdorp vertoon. Die naam Mogale City is egter skuins
