Die ministerie van gesondheid het mense gewaarsku om nie ongepasteuriseerde melk te drink van diere wat met slenkdalkoors besmet is nie. Dit volg nadat ‘n verdere drie mense met dié virus besmet is. Charity Bhengu, ‘n woordvoerder van die ministerie van gesondheid, het gesê 69 gevalle van die virus is bevestig. Twee mense van die
‘Skiet die boer’-aansoek vandag aangehoor
Die volgende in ‘n reeks uitdagings vir die lirieke “skiet die boer” sal vandag in die Hooggeregshof in Pretoria afspeel as AfriForum ‘n interdik teen die ANC-Jeugliga president, Julius Malema, aanvra om hom te keer om die liedjie te sing. Malema, wat Zimbabwe ten tyde van die hofverrigtinge gaan besoek om nasionalisering te bestudeer, is
Chinese sakeman aangeval
‘n Chinese sakeman is in sy winkel in Ngaleni naby Mthatha in die Oos-Kaap beroof en aangerand, het die polisie Donderdag gesê. Supt. Mzukisi Fatyela het gesê vyf mans het die sakeman omstreeks 05:00 aangeval. “Hulle het hom aangerand en R10 000 gesteel voor hulle gevlug het.” Die man het diep snywonde aan sy kop
ANC se eertydse jeugligaleier vrygelaat
James Nkambule, die omstrede politikus is Woensdag in die streekhof in Nelspruit op borgtog van R8 000 vrygelaat, het die provinsiale polisie gesê. Leonard Hlathi, ‘n polisiewoordvoerder het gesê Nkambule se borgtogvoorwaardes bepaal dat hy nie sy huis mag verlaat sonder om sy ondersoekbeampte in kennis te stel nie. Sy saak is tot 2 Junie
2010 Motor van die Jaar
Die (SAGMJ) het op Donderdag 18 Maart die VW Golf VI 1.4 TSI 90 kW Comfortline aangewys as 2010 Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar tydens ’n glansgeleentheid by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand. Met die kompetisie-borg WesBank as gasheer, het welbekende verteenwoordigers van die plaaslike motorbedryf die funksie bygewoon. Agt finaliste vir hierdie kompetisie is aan
Virtuele boeke
{jathumbnail off} стоматологияОлександр Фільчаков прокурор
Hofuitspraak teen ANC is afdwingbaar
Die ANC se uitspraak by monde van sy sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, dat die hofuitspraak wat bepaal die omstrede frase “dubulu ibhunu” (“Skiet die Boere”) onwettig en ongrondwetlik is, nie uitvoerbaar of afdwingbaar is nie, is foutief en ondermynend van die grondwet en die Suid-Afrikaanse regstelsel. Howe maak juis nie uitsprake wat onafdwingbaar of onuitvoerbaar is
Blouligbende skiet sakeman
‘n Johannesburgse sakeman is na bewering deur ‘n ‘blouligbende’ na ‘n donker steeg gelok en daar dood, met ‘n enkele skietwond in die kop, gelaat. Kapt. Cynthia Magoai het gesê Peter Granat (54) is Maandagaand in Parkwood doodgeskiet deur rowers wat vals blouligte gebruik het om die polisie na te boots. Sy lyk is langs
Goggas verhinder Nederlandse operasies
Liewenheersbesies wat in die operasiesale van die Koningin Beatrix-hospitaal aangetref is, het ‘n stokkie voor operasies in dié instelling gesteek. Spoedeisende operasies word in naasliggende hospitale uitgevoer. куртки для девочек фотоАлександр Фильчаков Васильевич
Wêreldhof gee groen lig
In ‘n onverwagse verwikkeling het die Wêreldhof in Den Haag beslis dat ‘n Afrikanervolkstaat weens onderdrukkende maatreëls onafhanklikheid kan verwerf. Die Afrikanerstigting, bygestaan deur Afri-Instituut, wat die aansoek voor die hof gebring het, hys reeds môre, 1 April, die nuwe staat se vlag op Brandvlei. “Om te slaag in die aansoek moes ons nie net
