Boere deur Malema se Zim-besoek bedreig

Die Vryheidsfront Plus-jeugleier, Jan van Niekerk, het vandag sy kommer uitgespreek oor die feit dat Julius Malema op pad Zimbabwe toe is om die nasionalisering van grond te ondersoek. Volgens berigte gaan Malema en nog sewe afgevaardigdes van die ANC-jeugliga Zimbabwe en ander lande besoek om die uitwerking van nasionalisering te bestudeer. Van Niekerk meen

Lees verder: Boere deur Malema se Zim-besoek bedreig

Wat gaan Zuma aan wit armoede doen?

Die VF Plus het Dinsdag ‘n brief aan president Zuma oorhandig tydens sy besoek aan die wit plakkerskamp in die Wesmoot van Pretoria. Die verteenwoordiger van die VF Plus in die Wesmoot en Wykskomiteelid, Philip van Staden, het in die skrywe onder andere die swak behuisingstoestande, gebrekkige dienslewering en misdaadprobleme in die gemeenskap onder die

Lees verder: Wat gaan Zuma aan wit armoede doen?

Oudhoof keel afgesny

Die oudhoof van die Hoër Meisieskool Hugenote in Springs, is met haar keel afgesny in haar woonstel in Potchefstroom gevind. Dr. Hilda Kotzé, wat op 19 Maart haar 80 geword het, se lyk is deur ‘n afleweraar ontdek. Sy was glo ’n stil, private mens en “hoogs geleerd” wat verlede jaar nog ’n onderskeiding behaal

Lees verder: Oudhoof keel afgesny

Russe loods soektog vir ‘swart weduwees’ se helpers

Die twee bomaanvalle wat Maandag op Moskou se moltrein plaasgevind het, is deur vroulike selfmoordbomaanvallers uitgevoer, het Rusland se FSB-geheimediens Maandagoggend gesê. Duisende swaargewapende polisiebeamptes is intussen by moltreinstasies, gewone treinstasies en Moskou se lughawens ontplooi. Die Russiese polisie het ‘n landwye soektog na die helpers van die twee “swart weduwees” wat hulself opgeblaas het,

Lees verder: Russe loods soektog vir ‘swart weduwees’ se helpers

Roodt vat Breytenbach aan in Beeld

Dr. Dan Roodt van PRAAG antwoord Breyten Breytenbach in vandag se Beeld oor sy uitspraak dat hy ““bevoorreg was om (Afrikaans) in sy leeftyd te sien sterf”. Volgens Roodt “herinner Breyten Breytenbach se geslag Sestigers hom baie aan die munisipale betogers wat hul eie biblioteke afbrand”. In dieselfde tyd dat Julius Malema en die ANC

Lees verder: Roodt vat Breytenbach aan in Beeld

Button ry Albert Park aan die brand!

Dit was net enkele weke gelede dat die hele wêreld gekla het dat formule een baie eentonig en vervelig geword het.  Ná die wedren in Australië sing almal ’n nuwe deuntjie; dit was regtig opwindend en skouspelagtig. Fernando Alonso in sy Ferrari het nou wel nie gewen nie, maar hy is nog die voorloper vir

Lees verder: Button ry Albert Park aan die brand!

Kwelvrae oor Darwinisme en evolusieleer

Ek lees dat daar nou ‘n sg. nuwe mens species(Latynse spelling) ontdek is nadat ‘n vingerbeen gevind is. Nou toe nou! As ‘n wetenskaplike, medikus, genetikus, mikrobioloog en viroloog, moet ek met verbasing reageer. Hiermee ‘n paar gedagtes om mense se idees te stimuleer om oor die evolusieleer en Darwinisme te dink en kritiese denke

Lees verder: Kwelvrae oor Darwinisme en evolusieleer

Kan ons ontkom aan oehoeroe?

Hierdie rubriek het 8 jaar gelede in Rapport verskyn, op 15 September 2002, om presies te wees. In die lig van huidige dreigemente om landbougrond te gryp en vryheidsliedjies waarin “Maak dood die Boere!” weerklink, word dit weer geplaas. “Ons voer die krokodil.” Só het ‘n vrou in Zimbabwe die proses beskryf waardeur blanke boere

Lees verder: Kan ons ontkom aan oehoeroe?

Nkwinti praat met gesplete tong

“Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti, se waarskuwing dat boere moet saamwerk om ‘n krisis erger as in Zimbabwe te verhoed, is onverantwoordelik en skep onsekerheid. Die boere werk lankal reeds saam, maar dit is die regering en sy onbevoegde amptenare wat nie saamwerk nie. Die feit dat Nkwinti swart Suid-Afrikaners

Lees verder: Nkwinti praat met gesplete tong