Afrikaans se amptelike status

In die grondwet word verklaar dat Suid-Afrika elf amptelike tale het. In die praktyk is al elf amptelike tale gelyk solank as wat Engels as die oorheersende hooftaal gebruik word. Met die aanvaarding van die elf amptelike tale het skeptici gesê dit was ‘n truuk van die ANC om deur die onwerkbaarheid van soveel amptelike

Lees verder: Afrikaans se amptelike status

Bob pleit skielik teen geweld

Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, het Sondag ‘n beroep op die land gedoen om “enige geweldadige optrede te vermy.” Dit is die eerste keer sedert die begin van die land se stormagtige politieke situasie dat Mugabe standpunt teen geweld inneem. Die president het die beroep gedoen tydens ‘n toespraak ter viering van Zimbabwe se

Lees verder: Bob pleit skielik teen geweld

Klagte? Watter klagte?

Sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, is deur die party gevra om teen Malema op te tree omdat die nasionale Jeugligaleier glo uit sy beurt praat. Shadrack Tlhaole, ANC-jeugligaleier in die Noord-Kaap, staan egter by Julius Malema. Hy het sy misnoeë oor die klagte teen Malema uitgespreek. Die klagte kom nadat Malema die party benadeel

Lees verder: Klagte? Watter klagte?

Aswolk hang oor Poolse staatsbegrafnis

Die afgestorwe Poolse president, Lech Kaczynski, en sy vrou, Maria,  is Sondag in Krakof ter aarde bestel, maar ‘n wolk van vulkaniese as oor Europa het verskeie wêreldleiers weggehou van die staatsbegrafnis. Duisende roubeklaers het in die suidelike stad byeengekom om die paar se kiste wat per militêre vliegtuig vanaf Warskou gereis het, te begroet.

Lees verder: Aswolk hang oor Poolse staatsbegrafnis

Wapenarsenaal glo om WB te kaap

‘n Voormalige luitenant-kolonel in die kommando, Frederick Rabie, is in in hegtenis geneem ná ‘n onwettige wapenarsenaal in sy huis in Worcester gevind is. Sowat 10 000 rondes ammunisie, ‘n 9mm-pistool, plofstof en weermagtoerusting is tydens ‘n polisieklopjag op die 62-jarige man se huis gevind. Rabie is op borgtog vrygelaat en sal na verwagting Maandag

Lees verder: Wapenarsenaal glo om WB te kaap

Afrikaanse organisasies staan saam oor veiligheid

Ná twee vergaderings wat Saterdag gehou is, het alle Afrikaanse organisasies wat by gemeenskapsveiligheid betrokke is, verenig ten einde ‘n gemeenskaplike strategie te bedink om huidige bedreigings teen die Afrikanervolk van Suid-Afrika te hanteer. Bedreigings spruit uit die verval van wet en orde in Suid-Afrika, asook die onlangse uitlatings wat deur die ANC-jeugleier, Julius Malema,

Lees verder: Afrikaanse organisasies staan saam oor veiligheid

Plaasaanval op Ventersdorp

Vanoggend vyfuur het hulle – 3 swart barbare – ‘n plaas hier by ons aangeval, dié van mnr Griesel van Blesbokfontein, Ventersdorp-distrik. Hulle het hom geskiet en blykbaar met messe gesteek. Hulle het wegggehardloop, en die buurman is gekontak, en jy sal dit seker glo, toe kom hulle weer terug, waarop die buurman reageer en

Lees verder: Plaasaanval op Ventersdorp

NSA-vlag verbrand voor Stockholm-ambassade

Die Nuwe Suid-Afrika-vlag is gister voor die SA ambassade in die Sweedse hoofstad verbrand tydens ‘n betoging teen die volksmoord op Afrikanerboere in Suid-Afrika. ‘n Regse, pro-blanke groep bekend as die Sweedse Weerstandsbeweging het die betoging georganiseer. Ongeveer ‘n honderd mense het op die Sint Eriksplein in Stockholm om 12.00 nm. byeengekom. Afgesien van lede

Lees verder: NSA-vlag verbrand voor Stockholm-ambassade

Grond behoort aan ’buitelanders’, sê Malema

Julius Malema het gister ‘n duidelike rassestreep getrek deur te verklaar dat Afrikanerboere in Suid-Afrika as buitelanders of vreemdelinge gesien moet word. Die ANC-jeugleier het tydens ‘n jeugbyeenkoms in die Noord-Kaap gesê: “Dié land behoort aan buitelanders.” Sonder grondbesit, beteken dit niks om in Suid-Afrika te mag stem nie, het Malema teenoor die skare uitgeroep.

Lees verder: Grond behoort aan ’buitelanders’, sê Malema