Plaasaanval op Ventersdorp

Vanoggend vyfuur het hulle – 3 swart barbare – ‘n plaas hier by ons aangeval, dié van mnr Griesel van Blesbokfontein, Ventersdorp-distrik. Hulle het hom geskiet en blykbaar met messe gesteek.

Hulle het wegggehardloop, en die buurman is gekontak, en jy sal dit seker glo, toe kom hulle weer terug, waarop die buurman reageer en … op hulle moes gevuur het. Hulle het egter gevlug en weggekom. Mnr Griesel is per helikopter na die hospitaal geneem.

Ons was net oppad om vanoggend vanaf oom kaalvoet Casper Badenhorst se plaas af te ry toe ek die oproep van mnr Griesel, hier naby ons, gekry het.

Wat ons by Oom Kaalvoet Casper Badenhorst gaan doen het, moet ek ook net vinnig met u deel. Ons was die hele nag by Oom Casper se huis, want gisteraand sou hulle hom ook aangeval het.

Woensdag was dit ons beurt gewees, vir die derde keer dié jaar. Ons staan deur die nag wag in die huis.

детский товарФильчаков прокурор харьков