Die Vryheidsfront Plus is bekommerd oor toenemende rassepolarisasie wat uit protesaksies teen swak dienslewering voortvlooi. So sê mnr Hennie van Staden, VF Plus raadslid vir Randfontein. ‘n Protesaksie by die Siyahlala plakkerskamp en die aangrensende Buderile plakkerskamp in Brandvlei, Randfontein het die afgelope naweek hand uitgeruk toe inwoners besluit het om hul mobiele groen toilette
‘Tot breekpunt gedryf’
“Die plaasaanval in Noordwes op mnr. Karel Griessel en sy twee dogters is ‘n bewys dat geweldsmisdaad buite beheer is. “Die polisie op Klerkskraal, in wie se gebied die plaasaanval plaasgevind het, kon nie telefonies of per radio bereik word nie en dit wil voorkom asof die polisiestasie of onbeman of die lede aan die
SA se watergehalte power
Nege munisipale waterowerhede het nie deelgeneem aan die regering se watergehalte-assesseringsprogram nie. Blue Drop, die departement van omgewingsake en waterwese se assesseringsprogram, is daargestel om die gehalte van drinkwater wat deur Suid-Afrikaanse munisipaliteite en waterowerhede verskaf word, te reguleer. Van die 787 munisipale waterowerhede wat aan die assessering deelgeneem het, het slegs 38 Blue Drop-status
Julius skotvry
Die Times Live berig dat alle aanklagte teen die omstrede president van die ANC-jeugliga (ANCYL), Julius Malema, laat vaar gaan word deur die ANC. Die ANC wou nie dadelik kommentaar lewer oor die wending nie, maar verskeie bronne na aan die jeugliga het bevestig dat Malema nie vervolg sal word nie. Maandag is daar berig
SA se landsverraaier
Luidens berigte in die Sondagpers kry Fw de Klerk ‘n koeëlvaste Mercedes, glo oor wit regses wat vir hom ‘n gevaar inhou. Hoe het die Amerikaanse swaargewigwêreldbokskampioen, Joe Louis, nou weer gesê: ‘They can run but they can’t hide.’ Natuurlik gaan dit ‘n baie duur motor wees wat sal pas by sy swierige leefstyl in
NASA teiken asteroïede om Armageddon te verhoed
President Obama het op 15 April aangekondig, dat asteroiedes nou NASA se top-prioriteit sal wees, eerder as missies na die Maan en Mars. Obama het die verrassende aankondiging by die Kennedy Ruimtesentrum gedoen, terwyl ‘n NASA-taakgroep bestaande uit ingenieurs en eks-ruimtevaarders soos Russell Schweickart in Boston bymekaar gekom het vir die beraming van ‘n
Lees verder: NASA teiken asteroïede om Armageddon te verhoed
AWB ontmoet minister van polisie
Minister van polisie, Nathi Mthethwa, sal Maandagoggend ‘n Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) afvaardiging ontmoet, het ‘n regeringsamptenaar bevestig. “Die vergadering is aangevra deur die AWB,” sê Mthethwa se woordvoerder Zweli Mnisi. Hy het gesê die regse organisasie – wie se leier, Eugene Terre’Blanche twee weke gelede doodgekap is op sy plaas – wil “sekere
Waarheen lei die leidrade ons?
Malema se magtige geldmagvyande, wil hom wegmaak. Sy vyande wou die sogenaamde regses opstel deur ‘n regse leier te vermoor en blankes dan te blameer vir ‘n wraakmoord. Die seks-met-swartes propagandaleuen is uitgedink om regse blankes se gemoedere so op te jaag, dat een of meer dalk net die verkeerde ding sê of doen. Blanke
Moordenaars se semen op ET se lyk gevind
Enkele dae gelede het PRAAG inligting vanaf die polisie ontvang dat daar semen op Eugene Terre’Blanche se lyk gevind is. Volgens een van die staat se forensiese patoloë was dit egter in so ‘n posisie dat dit nie van Terre’Blanche afkomstig kon wees nie, maar van sy moordenaars. Praag het nie onmiddellik die inligting gepubliseer
Die skerp kant…
occasion headbandsДанильченко Харьков
